background image

Hoekom moet u die waarborg moet registreer?

Ons by Taurus is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak van 

gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Klein 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor 

dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te 

trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar 

van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te 

bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet. 

Bygevoegde Voordele

Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege

-

voegde waarde voordele:

• aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers

• nuwe resepte of idees vir u produkte

• nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry

• spesiale aanbiedings op promosie-items

Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?

STAP 1 Skep u gebruikersprofiel:

REKENAAR/

SKOOTREK-

ENAAR

SMART-

FOON / 

TABLET

FAKS

STAP 2 Kies 'n registrasie metode:

AANLYN WAARBORG REGISTRASIE

Notas:

1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u 

strokies.

2. U sal gevra word om op die Taurus webtuiste te registreer. U 

sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u toegang 

gee tot u profiel. 

3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u

gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig 

hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.

4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar 

binne in u profiel.

5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op-

gelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou 

word vir fakse of lêers nie ontvang nie.

6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing@creative-

housewares.co.za.

NB: 

U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u 

produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die 

aankoop van u Taurus produk. Indien  u produk nie aanlyn 

geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde 

waarborg nietig maak.

  

• Faks die volgende na 021 931 4058 

• Naam en Van

• Kontak telefoon en faksnommer.

• Produk model nommer en tipe.

• Traceability Code (wat op die

• Waarborgkaart of op 'n etiket op die 

produk gevind kan word)

• 'n Duidelike en leesbare afskrif van 

u ontvangs.

• Skandeer die QR-kode bo of besoek 

www.taurusappliances.co.za

• Klik op die "Registration" skakel en 

teken aan met u verbruikersnaam en 

wagwoord.

• Klik op "Register your products” en 

laai u kwitansie en volg die maklike 

instruksies.

• Skandeer of neem 'n foto en laai u 

strokie.

• Maak u internet snuffelgids oop en 

besoek  

www.taurusappliances.co.za

• Klik op die "Registrasie" skakel en 

teken in met u gebruikersnaam en 

wagwoord.

• Klik op "Register your products” en 

laai kwitansies en volg die maklike 

instruksies.

• Skandeer en laai u strokie 

As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.taurusappliances.co.za, kliek op

die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-

kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u 

profiel gee.

 

Nationale Dienssentrum: 086 111 5006

e-pos: [email protected]

www.creativehousewares.co.za

Summary of Contents for ESTILO VAPOR

Page 1: ...Model 987800 800W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE ESTILO VAPOR ENGLISH AFRIKAANS...

Page 2: ...er tank 11 Heating element 12 Exterior water level indicator 13 Display 14 Button 15 Light 16 Power cord Beskrywing 1 Deksel 2 Rysbak 3 Stoom mandjie No 3 4 Stoom mandjie No 2 5 Stoom mandjie vloer 6...

Page 3: ...light will go off 9 You can reheat the food carefully if there is any more water 10 Remove the lid place the basket s on a plate 11 Unplug the appliance let it cool completely before cleaning Electro...

Page 4: ...iese eenheid op n stabiele oppervlak sit die turboring rondom die verwarming element die grootste kant onder 3 Gooi vars water direk in die tenk tot by die maksimum vlak 4 Plaas die kos in die middel...

Page 5: ...doek 2 Al die ander dele kan met water en skottelgoedseep gewas word 3 Ontkalk die toestel na elke 8 keer wat u gebruik 4 Plaas die turbo ring onderstebo om die verwarming element die grootste kant b...

Page 6: ...ith all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the s...

Page 7: ...eed to either scan and upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt ha...

Page 8: ...Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na d...

Page 9: ...l u nodig h om of te skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitans...

Page 10: ......

Reviews: