
Application examples
Beating of egg-white
3 egg-whites in the
BOWL with the
Balloon whisk at speed
5. Kb 6-8 min
Beating of cream
300g cream with the
Balloon whisk in the
BOWL at speed 5
Kb 6-8 min
Kneading of dough
600g flour
15g salt
28g butter
28gsugarapp.330g
water(Temperature
40+/-2˚C).
Kb eight minutes at
speed 1
AFRIKAANS HANDLEIDING
Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Taurus handelsmerk
produk te koop.
Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van ‘n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe.
Belangrike voorsorgmaatreëls:
Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet
basiese veiligheidsmaatreëls altyd gevolg word.
Lees asseblief die volgende veiligheidsinstruksies
in die handleiding noukeurig deur en hou dit vir
toekomstige verwysing.
Voor die eerste gebruik:
• Maak al die dele van die menger wat in kontak
met kos gaan kom skoon.
• Haal al die verpakking van die kragkoord af
voordat jy dit gebruik.
Belangrike veiligheidsmaatreël:
Wanneer die elektiese toestel gebruik word, moet
basiese voorsorgmaatreëls altyd gevolg word,
insluitende die volgende:
1. Lees al die instruksies.
2. Om teen die risiko van ‘n elektriese skok te waak,
moenie die toestel se koord of prop in water of
enige ander ander vloeistof dompel nie.
3. Toesig is nodig wanneer die toestel naby of deur
kinders gebruik word.
4. Ontkoppel die toestel wanneer dit nie in gebruik
is nie, met die verandering van bybehore en voor
dit gewas word.
5. Verrmy kontak met enige bewegende dele.
6. Indien die kragkoord beskadig is, moet dit
vervang word deur die vervaardiger of sy diensa-
gent of ‘n soortgelyke gekwalifiseerde persoon
om ‘n ongeluk te vermy.
7. Moenie toebehore gebruik wat nie deur die
vervaardiger verkoop of verskaf is nie, want dit
kan ‘n brand, elektriese skok of besering veroor-
saak.
8. Moet nie die toestel buitekant gebruik nie.
9. Moenie toelaat dat die koord oor die rand van die
tafel of toonbank hang nie.
10. Hou die hande en gereedskap weg van beweg-
ende lemme tydens die verwerking van voedsel
om die risiko te verminder van ernstige beserings
aan ‘n persoon of persone asook skade aan die
kosmenger.
11. Om die risiko van besering te verminder, moet
nooit die snylemme op die basis van die masjien
sit nie.
12. Skakel die masjien af voor die vervanging van
bybehore.
13. Gebruik die produk en die bybehore slegs soos
genoem in die handleiding.
14. Skakel die toestel af voor die verandering van
bykomstighede en wees versigtig met die beweg-
ende dele.
15. Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik deur
persone(insluitende kinders) met ‘n verminderde
fisiese, sensoriese, of ‘n gebrek aan ervaring of
kennis, tensy hulle deeglike onderrig gegee is
onder toesig van ‘n verantwoordelike persoon
nie.
16. Kinders moet te alle tye onder toesig wees om te
verseker dat hulle nie met die toestel speel nie.
Skakelaar
OFF:Stop
Stelling 1 – 5 werkingspoed
Stelling 1: Minimum spoed – stadig
Stelling 5: Maksimum spoed – vinnig
P: Polsfunksie
Spoedstelling
Vooraf bepaalde
looptyd
1
8min
2
8min
3
8min
4
8min
5
8min
Summary of Contents for CUINA MESTRE
Page 16: ......