background image

2.1.18. Moenie die krag kabel knip of kreukel nie.
2.1.19. Moenie toelaat dat die krag koord hang of die 
warm oppervlaktes van die toestel teëkom nie.
2.1.20. Gaan die toestand van die krag kabel na. 
Beskadigde of verstrengelde kabels verhoog die risiko 
van elektriese skok.
2.1.21. Die toestel is nie geskik vir buite gebruik nie.
2.1.22. Krag koord moet gereeld ondersoek word vir 
tekens van skade, en as die koord beskadig is, moet die 
toestel nie gebruik word nie.
2.1.23. Moenie met nat hande aan die prop raak nie.

2.2. Persoonlike veiligheid:

2.2.1. WAARSKUWING: Moenie die toestel sonder 
toesig laat tydens gebruik nie, want daar is 'n risiko van 
'n ongeluk.
2.2.2. Moenie aan die verhitte dele van die toestel raak 
nie, aangesien dit ernstige brandwonde kan veroorsaak.
2.2.3. Hierdie toestel is slegs vir huishoudelike gebruik, 
nie vir industriële of professionele gebruik nie. Dit is nie 
bedoel om deur gaste in gasvryheidsomgewings soos 
bed-en-ontbyt, hotelle, motelle en ander tipe woon 
omgewings gebruik te word nie, selfs in plaashuise, 
areas van die kombuispersoneel in winkels, kantore en 
ander werksomgewings.
2.2.4. Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik deur 
persone (insluitend kinders) met verminderde fisiese, 
sensoriese of verstandelike vermoëns, of 'n gebrek aan 
ervaring en kennis nie, tensy hulle toesig of instruksies 
oor die gebruik van die toestel gegee is deur 'n persoon 
wat verantwoordelik is vir hul veiligheid. .
2.2.5. Hierdie toestel is nie 'n speelding nie. Kinders 
moet onder toesig wees om te verseker dat hulle nie 
met die toestel speel nie.

2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Rol die toestel se krag kabel volledig uit voor elke 
gebruik.
2.3.2. Moenie die toestel gebruik as die onderdele of 
bykomstighede nie behoorlik aangebring is nie.
2.3.3. Moenie die toestel gebruik wanneer dit leeg is 
nie.
2.3.4. Moenie die toestel omdraai terwyl dit in gebruik 
is of aan die hoof kragtoevoer gekoppel is nie.
2.3.5. Ontkoppel die toestel van die hoof kragtoevoer 
wanneer dit nie gebruik word nie en voordat enige 
skoon maaktaak onderneem word.
2.3.6. Hierdie toestel moet buite bereik van kinders 
gestoor word.
2.3.7. Moenie die toestel stoor as dit nog warm is nie.
2.3.8. Moet nooit die toestel sonder toesig laat

 wanneer dit gebruik word nie en hou buite bereik van 
kinders.
2.3.9. Indien die toestel om een of ander rede aan die 
brand sou slaan, ontkoppel die toestel van die 
hoofkragtoevoer en MOENIE WATER GEBRUIK OM DIE 
VUUR TE BLUS NIE.

2.4. Diens:

2.4.1. Maak seker dat die toestel slegs deur toepaslik 
gekwalifiseerde tegnikus gediens word, en dat slegs 
oorspronklike onderdele of bykomstighede gebruik 
word om bestaande onderdele te vervang/
bykomstighede.
2.4.2. As die krag koord beskadig is, moet die 
vervaardiger of sy diensagent of 'n soortgelyke 
gekwalifiseerde persoon dit vervang om 'n gevaar te 
vermy.
2.4.3. Enige misbruik of versuim om die gebruiks 
instruksies te volg maak die waarborg en die 
vervaardiger se aanspreeklikheid nietig.

3. Gebruiksaanwysings

3.1. Voor eerste gebruik:
3.1.1. Tydens vervoer moet die skuinshoek van die kas 
nie meer as 45°C wees nie. Moenie die ys maker 
onderstebo draai nie. Aangesien dit die kompressor en 
verseëlde stelsel kan beskadig.
3.1.2. Verwyder alle verpakkings materiaal en gaan jou 
ys maker noukeurig na om te verseker dat dit in goeie 
toestand is en dat daar geen skade aan die ys maker of 
krag koord en prop is nie.
3.1.3. Die ys maker moet horisontaal op 'n gelykke  
oppervlak geplaas word. Om behoorlike ventilasie vir 
jou ys maker te verseker, laat 150 mm spasie aan die 
bokant, agter en aan elke kant toe. Moenie die ys 
maker naby 'n oond, verkoeler of enige ander hittebron 
installeer nie.
3.1.4. Voordat jy die ys maker vir die eerste keer 
gebruik, wag asseblief 2 uur nadat jy dit geplaas het, 
en hou die deur oop vir ten minste 2 uur.
3.1.5. Maak seker dat die spanning wat op die ysmaker 
aangedui word, ooreenstem met die spanning in jou 
huis.

3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Maak die deksel oop, verwyder die ysmandjie en 
gooi water in die tenk. Hou watervlak onder die 
maksimum vlakmerk.
3.2.2. Konnekteer die prop in die muursok, die 
temperatuur sal XX°C wys.

997150_IM.indd   3

2018/01/15   11:14:02 AM

Summary of Contents for 997150A

Page 1: ...997150A 150W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE BEGUDA FREDA ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE 997150_IM indd 1 2018 01 15 11 14 01 AM ...

Page 2: ...vice that automatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 2 11 Connect the appliance to the mains power supply with an earth socket withstanding a minimum of 10 amperes 2 1 12 The appliance s plug must fit into the mains ...

Page 3: ...nattended when in use and keep out of the reach of children 2 3 9 If for some reason the appliance was to catch fire disconnect the appliance from the mains power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE FIRE OUT 2 4 Service 2 4 1 Make sure that the appliance is serviced only by suitably qualified technician and that only original spare parts or accessories are used to replace existing parts accesso...

Page 4: ...ene cleaners can be used 3 4 Timer 3 4 1 Timing setting range 1 24 hour The default timer is 1 hour 3 4 2 Timed shutdown the machine can be set to shut down during the ice making process 3 4 3 Timed start up When the machine is in standby mode a start time can be set 3 4 4 How to set the timer 3 4 4 1 Press the TIMER on the operation panel it will display 01H for the default timing and the H will ...

Page 5: ...ng Stop the ice maker and restart it when the ice blocks melt Select the small size ice cube selection Ice making cycle is normal but no ice formed Room temperature or water temperature in inner tank is too high The room temperature should be 10 43 C water temperature should be 8 32 C Refrigerant in cooling system leaks Verify by a qualified technician Pipe in the cooling system is blocked Verify ...

Page 6: ...l gebruik wat dit outomaties aanskakel nie 2 1 9 Moenie die toestel gebruik as die kabel of prop beskadig is nie 2 1 10 Maak seker dat die spanning wat op die graderingetiket aangedui word ooreenstem met die kragtoevoerspanning voordat die toestel ingeprop word 2 2 11 Koppel die toestel aan die hoofkragtoevoer met n aardsok wat n minimum van 10 ampère weerstaan 2 1 12 Die toestel se prop moet beho...

Page 7: ...it nie gebruik word nie en voordat enige skoon maaktaak onderneem word 2 3 6 Hierdie toestel moet buite bereik van kinders gestoor word 2 3 7 Moenie die toestel stoor as dit nog warm is nie 2 3 8 Moet nooit die toestel sonder toesig laat wanneer dit gebruik word nie en hou buite bereik van kinders 2 3 9 Indien die toestel om een of ander rede aan die brand sou slaan ontkoppel die toestel van die h...

Page 8: ...en weer op bystand modus wees 3 3 2 As jy die skoonmaak proses wil stop druk die CLEAN of die AAN AF knoppie Tydens die skoonmaak kan hulpgereedskap soos neutrale of voedsel higiëniese skoonmakers gebruik word 3 4 Tyd 3 4 1 Tyd instellings reeks 1 24 uur Die default timer is 1 uur 3 4 2 Tyd afskakeling die masjien kan gestel word om af te skakel tydens die ysmaak proses 3 4 3 Tyd aanskakeling Wann...

Page 9: ...op die ysmaker en herbegin dit wanneer die ysblokke smelt Kies die klein grootte ysblokkie seleksie Ys maak siklus is normaal maar geen ys kom deur nie Kamer temperatuur of water temperatuur in die binnetenk is te hoog Die kamer temperatuur moet 10 43 C wees water temperatuur moet 8 32 C wees Koelmiddel in verkoeling stelsel lek Verifieer deur n gekwalifiseerde tegnikus Pyp in die verkoeling stels...

Page 10: ...os y transeúntes alejados cuando utilice este aparato 2 1 5 Coloque el aparato sobre una superficie horizontal plana y estable apta para soportar altas temperaturas y alejada de otras fuentes de calor y contacto con el agua 2 1 6 Mantenga el aparato alejado de materiales inflamables como textiles cortinas cartón o papel etc 2 1 7 No coloque material inflamable cerca del aparato 2 1 8 No utilice el...

Page 11: ...ción del aparato antes de cada uso 2 3 2 No utilice el aparato si las piezas o accesorios no están correctamente instalados 2 3 3 No utilice el aparato cuando esté vacío 2 3 4 No dé la vuelta al aparato mientras esté en uso o conectado a la red eléctrica 2 3 5 Desconecte el aparato de la red eléctrica cuando no esté en uso y antes de realizar cualquier tarea de limpieza 2 3 6 Este aparato debe alm...

Page 12: ...o verá 30 en la pantalla lo que significa 30 minutos para la limpieza Después de 30 minutos la máquina volverá a estar en modo de espera 3 3 2 Si desea detener el proceso de limpieza presione el botón CLEAN o ON OFF Durante la limpieza se pueden utilizar herramientas auxiliares como limpiadores neutros o de higiene alimentaria 3 4 Temporizador 3 4 1 Rango de ajuste de tiempo 1 24 horas El temporiz...

Page 13: ...elo y reiníciela cuando los bloques de hielo se derritan Seleccione la selección de cubitos de hielo de tamaño pequeño El ciclo de fabricación de hielo es normal pero no se forma hielo La temperatura ambiente o la temperatura del agua en el tanque interior es demasiado alta La temperatura ambiente debe estar entre 10 y 43 C la temperatura del agua debe estar entre 8 y 32 C Fugas de refrigerante en...

Page 14: ...objets similaires 2 1 4 Tenez les enfants et les passants éloignés lors de l utilisation de cet appareil 2 1 5 Placer l appareil sur une surface horizontale plane et stable apte à supporter des températures élevées et à l écart d autres sources de chaleur et du contact avec l eau 2 1 6 Éloignez l appareil des matériaux inflammables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papier etc 2 1 7...

Page 15: ...ilisation de l appareil par une personne responsable de leur sécurité 2 2 5 Cet appareil n est pas un jouet Les enfants doivent être surveillés pour s assurer qu ils ne jouent pas avec l appareil 2 3 Utilisation et entretien 2 3 1 Déroulez entièrement le câble d alimentation de l appareil avant chaque utilisation 2 3 2 N utilisez pas l appareil si les pièces ou les accessoires ne sont pas correcte...

Page 16: ...ne Si l appareil n est pas utilisé vidangez toute l eau et séchez le réservoir 3 3 Nettoyage automatique 3 3 1 Lorsque la machine est en mode veille appuyez sur le bouton CLEAN Vous verrez alors 30 s afficher ce qui signifie 30 minutes pour le nettoyage Après 30 minutes la machine sera à nouveau en mode veille 3 3 2 Si vous souhaitez arrêter le processus de nettoyage appuyez sur le bouton CLEAN ou...

Page 17: ...laçons et redémarrez la lorsque les blocs de glace fondent Sélectionnez la sélection de glaçons de petite taille Le cycle de fabrication de glace est normal mais aucune glace ne se forme La température ambiante ou la température de l eau dans le réservoir interne est trop élevée La température ambiante doit être de 10 à 43 C la température de l eau doit être de 8 à 32 C Fuites de fluide frigorigèn...

Page 18: ...ho 2 1 5 Coloque o aparelho sobre uma superfície horizontal plana e estável adequada para suportar altas temperaturas e longe de outras fontes de calor e contato com água 2 1 6 Mantenha o aparelho longe de materiais inflamáveis como tecidos cortinas papelão ou papel etc 2 1 7 Não coloque materiais inflamáveis perto do aparelho 2 1 8 Não utilize o aparelho em associação com um programador temporiza...

Page 19: ...ho antes de cada utilização 2 3 2 Não utilize o aparelho se as peças ou acessórios não estiverem devidamente encaixados 2 3 3 Não utilize o aparelho vazio 2 3 4 Não vire o aparelho enquanto estiver em uso ou conectado à rede elétrica 2 3 5 Desligue o aparelho da rede elétrica quando não estiver em uso e antes de realizar qualquer tarefa de limpeza 2 3 6 Este aparelho deve ser guardado fora do alca...

Page 20: ...r o que significa 30 minutos para limpeza Após 30 minutos a máquina estará novamente no modo de espera 3 3 2 Se desejar interromper o processo de limpeza pressione o botão CLEAN ou o botão ON OFF Durante a limpeza podem ser utilizadas ferramentas auxiliares como detergentes neutros ou de higiene alimentar 3 4 Cronômetro 3 4 1 Faixa de ajuste de tempo 1 24 horas O temporizador padrão é de 1 hora 3 ...

Page 21: ... reinicie a quando os blocos de gelo derreterem Selecione a seleção de cubo de gelo de tamanho pequeno O ciclo de fabricação de gelo é normal mas não há formação de gelo A temperatura ambiente ou a temperatura da água no tanque interno está muito alta A temperatura ambiente deve ser de 10 43 C a temperatura da água deve ser de 8 32 C Vazamentos de refrigerante no sistema de refrigeração Verifique ...

Page 22: ...parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house hold use Failure to r...

Page 23: ...ipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line within the first year...

Page 24: ...s sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwerp vir normale huisho...

Page 25: ...itansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregistreer word binne die eerst...

Page 26: ...ndermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 997150_IM indd 26 2018 01 15 11 14 04 AM ...

Reviews: