background image

240V elektriese punt.  Die LED skerm sal die 

huidige kamertemperatuur vertoon.

2.  KRAG: Skakel die waaier aan deur die 

“POWER” knoppie te druk en die waaier sal 

teen lae spoed begin werk.

3.  SPOED: Pas die waaier spoed aan na die 

verlangde vlak 1,2 of 3, 4,5 of 6 deur die 

“SPEED” knoppie te druk.  Die spoedinstelling 

word op die LED skerm vertoon.

4.  METODE:  Druk die “MODE” knoppie om die 

waaier op Normaal , Natuurlik of Slaap in te 

stel.  Die instelling word op die  

LED skerm vertoon.

5.  OSC: Druk die “OSC” knoppie om die 

waaier heen en weer te beweeg.  Om hierdie 

beweging stop te sit druk die knoppie weer

6.  TYDHOUER:  Druk die tydhouer knoppie om 

die verlangde outomatiese krag in te stel.  Daar 

is twaalf tyd intervalle, van 1 uur tot 12 uur.

7.  KRAG SPAARMETODE:   As die slaap mode 

of die tydhouer aan is sal die hoofvertoon af 

wees na 30 sekondes, en jy kan enige sleutel 

druk om die vertooning weer aan te sit.

Afstandsbeheer:

1.  Battery vervanging: Installeer 13V Lithium 

battery (Model CR2025)

 

 

           

WAARSKUWING: 

Ontkoppel altyd die kragkoord as die waaier nie 

in gebruik is nie.  Moet nooit die waaier in enige 

vloeistof dompel nie. 

SKOONMAAK:

Maak die hoofdeel van die waaier met ‘n sagte 

doek skoon.

PAS OP:

Moet geen petrol, benzien, verdunner of ‘n sterk 

skoonmaakmiddel gebruik nie omdat hulle die 

waaier sal beskadig.

STORING:

Stoor die waaier met hierdie instruksies in die 

oorspronklike boks in ‘n koel droe plek.  

Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik deur 

persone,( kinders ingesluit) met verminderde 

fisiese, sensoriese of verstandelike vermoens 

nie, of tekort aan ervaring en kennis, tensy hulle 

onderrig gegee is onder toesig in die gerbruik van 

die toestel deur ‘n persoon verantwoordelik vir 

hulle veiligheid.

Kinders moet onder toesig wees om te verseker 

dat hulle nie met die toestel speel nie.

Summary of Contents for 944845

Page 1: ...Model 944845 45W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE VENTILADOE AMB ESTIL ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGESE...

Page 2: ...y objects into the Fan as it may cause an electric shock or damage to the Fan Do not block or tamper with the Fan in any manner while it is in operation 11 This Fan is intended for household use ONLY...

Page 3: ...Install one 3V Lithium battery Model CR2025 Warning Always unplug the power cord when the Fan is not in use Do not immerse the fan in any liquid Cleaning Clean the body of Fan with a soft cloth Cautio...

Page 4: ...Moenie die kragkoord trek om die toestel van die kragbron te diskonnekteer nie Vat die prop vas om dit uit te trek 10 Vermy die insit van enige voorwerpe in die waaier omdat dit elektriese skok of sk...

Page 5: ...al die hoofvertoon af wees na 30 sekondes en jy kan enige sleutel druk om die vertooning weer aan te sit Afstandsbeheer 1 Battery vervanging Installeer 13V Lithium battery Model CR2025 WAARSKUWING Ont...

Page 6: ...taci n para desconectarlo de la fuente de alimentaci n Siempre agarre el enchufe Sacar 10 Evite insertar cualquier objeto en el Ventilador ya que puede provocar una descarga el ctrica o da ar el Venti...

Page 7: ...uando est activado el modo reposo o el temporizador la pantalla principal se apagar despu s de 30 segundos y puede presionar cualquier tecla para volver a encender la pantalla Control remoto 1 Reempla...

Page 8: ...d utiliser une rallonge car elle pourrait surchauffer et provoquer un incendie 9 Ne tirez pas sur le cordon d alimentation pour le d connecter de la source d alimentation Toujours saisir la prise tir...

Page 9: ...ait e Il y a 12 intervalles de temps De 1 heure 12 heures 7 Mode d conomie d nergie lorsque le mode veille ou la minuterie est activ e l affichage principal s teint apr s 30 secondes et vous pouvez ap...

Page 10: ...cer e causar fogo 9 N o puxe o cabo de alimenta o para desconectar da fonte de alimenta o Sempre segure o plugue para retirar 10 Evite inserir objetos no ventilador pois isso pode causar choque el tri...

Page 11: ...ndo o modo sleep ou o timer est ativado o visor principal fica desligado ap s 30 segundos e voc pode pressionar qualquer tecla para ligar o monitor novamente Controle remoto 1 Substitui o da bateria I...

Page 12: ...ith all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the s...

Page 13: ...heck that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehous...

Page 14: ...Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na d...

Page 15: ...seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative h...

Page 16: ......

Reviews: