
Hoe om die snyskyfies te gebruik
1. Pas die dryfas en bak op die krag-eenheid in.
2. Hou die middelgreep en plaas die skyf op die dryfas met
die toepaslike kant na bo.
3. Pas die deksel daarop.
4. Kies watter grootte voerbuis jy wil gebruik. Die stoter
bevat 'n kleiner voerbuis vir die verwerking van indivi-
duele items of dun bestanddele. Om die klein voerbuis
te gebruik – sit eers die groot stoter binne die voerbuis.
Om die groot voerbuis te gebruik - gebruik beide stoters
saam.
5. Sit die kos in die voerbuis.
6. Skakel aan en stoot eweredig met die stoter- moet nooit
jou vingers in die voerbuis laat kom nie.
Wenke:
Gebruik vars bestanddele.
Moenie die kos te klein sny nie. Vul die breedte van die groot
voerbuis redelik vol. Dit verhoed dat die kos sywaarts gly
tydens die verwerking. Alternatiewelik gebruik die klein
voerbuis.
Wanneer sny of snipper: kos wat regop geplaas word kom
uit korter uit as die kos wat horisontaal geplaas word.
Daar sal altyd 'n klein hoeveelheid afval op die bord of in die
bak na verwerking wees.
Versorging & skoonmaak:
1. Skakel altyd die toestel a fen ontkoppel voor skoonmaak.
2. Hanteer die lemme en snyskyfies met sorg - hulle is baie
skerp.
3. Sommige voedsel kan die plastiek verkleur. Dit is
heeltemal normaal en sal nie die plastiek benadeel of die
geur van jou kos beinvloed nie. Vryf met 'n lap gedoop in
groente-olie om die verkleuring te verwyder.
Krageenheid:
Vee af met 'n klam lap, maak dan droog. Maak seker dat die
grendeling gebied vry is van voedsel oorskot.
Menger:
1. Maak die beker/fles leeg coordat dit van die lemeenheid
verwyder word.
2. Was die beker / fles met die hand.
3. Verwyder en was die seëls.
4. Moenie aan die skerp lemme raak nie. Borsel hulle met
warm seperige water om hulle skoon te maak en spoel
deeglik onder die kraan af. Moet nooit die lemeenheid
onder water dompel nie.
5. Laat onderstebo droog.
Alle ander dele
Was met die hand, droog dan af.
Kliëntediens
As die koord beskadig is, moet dit vervang word deur die
vervaardiger, sy diensagent of soortgelyke gekwalifiseerde
persone om gevaar te vermy.
Elektriese Spesifikasie
Maks Spanning
Frekwensie
Maks Watts
220-240V AC
50/60 Hz
500W
Summary of Contents for 912500
Page 11: ......