Taurus 912500 Manual Download Page 5

werker te vermy. 'n Skraper mag gebruik word, maar slegs 

wanneer die voedselverwerker nie loop nie.

10. Die lemme is baie skerp. Hanteer versigtig.

11. Hierdie toestel is bedoel vir die verwerking van klein 

hoeveelhede voedsel vir onmiddellike gebruik. Dit toestel is 

nie bedoel om groot hoeveelhede kos op 'n slag om voor 

te berei nie.

12. Om die risiko van besering te verminder, moet nooit die 

snylem op ‘n basis plaas sonder om eers om ‘n bak 

behoorlik daaronder in te sit nie.

13. Maak seker die deksel is veilig in plek gesluit voordat die 

toestel gebruik word.

14. Moenie probeer om die deksel se ineensluiting meganisme 

te oorwin nie.

BEWAAR HIERDIE INSTRUKSIES

SPESIALE INSTRUKSIES:

'n Kort toevoerkoord word verskaf om die risiko van ver-

strengeling of struikeling oor 'n langer koord te verminder.

•   Dit toestel is nie bedoel vir gebruik deur persone (kinders 

ingesluit) met 'n verminderde fisiese, sensoriese of geeste-

like vermoëns, of 'n gebrek aan ervaring en kennis, tensy 

hulle onder toesig of geleer is aangaande die gebruik van 

die toestel deur 'n persoon wat verantwoordelik is vir hul 

veiligheid nie.

• 

: Kinders moet onder toesig gehou word om te verseker 

dat hulle nie met die toestel speel nie.

VERBRUIKERS VEILIGHEID INLIGTING

Dit toestel is slegs vir huishoudelike gebruik bedoel.

Voor die eerste gebruik:

Verwyder enige verpakkingsmateriaal of promosie etikette voor 

die eerste gebruik. Was die kapper se deksel en bak in warm, 

seperige water. Droog deeglik af. Sorg moet toegepas word 

wanneer die lemme skoongemaak word – die lemme is baie 

skerp.

Die keuse van ‘n spoed 

Gereed-

skap/toebe-

hore

Funksie

Spoed

Maksimum 

kapasiteite

Meslem

Kerf

2

  300g 

Skyfies/

kerf/ snip-

per

Kerf/ snipper/ 

kap kos en 

groente soos 

wortels, kaas

1-2

Beker en 

kruis lem

blender

2

1500ml

Hoe om jou voedselverwerker te gebruik:

1. 

Pas die dryfas op die krag-eenheid en sluit dit in plek :.

2.  Pas dan die deksel op die bak en draai tot dit sluit. 

Die bak: 

3.  Pas die bak oor die dryfas. Sluit dit in plek. 

Pas altyd die bak en toebehore op die masjien voordat 

bestanddele bygevoeg word.

4.  Skakel aan en kies 'n spoed. 

Die verwerker sal nie werk as die bak en deksel verkeerd 

gepas is nie.

5.  Gebruik die pols (p) vir kort sarsies. Die pols sal werk vir 

so lank as wat die beheer in posisie gehou word.

6.  Gebruik die bogenoemde prosedure omgekeerd om die 

deksel, aanhegsels en bak te verwyder. Skakel altyd af 

voor die verwydering van die deksel.

BELANGRIK

• 

: Jou verwerker is nie geskik vir die fynmaak of maal 

van koffiebone, of die verwerking van kristal suiker na 

strooisuiker nie.

• 

: Wanneer jy amandelgeursel of geurmengsels byvoeg 

vermy kontak met die plastiek, want dit kan lei tot perma-

nente verkleuring daaarvan.

Hoe om jou menger te gebruik:

1.  Pas die seëlring 13 in die lemeenheid 14 om te verseker 

dat die seël korrek geleë is. Lekkasie sal plaasvind indien 

die seël beskadig is of nie korrek ingepas is nie.

2.  Skroef die beker op die lemeenheid vas.

3.  Plaas jou bestanddele in die beker.

4.  Plaas die menger in die deksel, draai dan.

5.  Draai die deksel in 'n antikloksgewyse rigting om die beker 

te sluit.

6.  Plaas die menger op die krag-eenheid en draai om dit in 

posisie te sluit.

7.  Kies'n spoed of gebruik die polsbeheer. Laat alle vloeis-

towwe afkoel tot kamertemperatuur voordat hulle in die 

menger gesit word.

Hoe om die bybehore te gebruik:

Meslem (15)

Die meslem is die mees veelsydige van al die bybehore.

Die lengte van die verwerkingstyd sal die tekstuur bepaal.

Vir growwer teksture gebruik die polsbeheer.

Gebruik die meslem vir kap van rou en gaar vleis, groente, 

neute, patee, doopsous, sop en ook krummels uit beskuitjies 

en brood te maak.

Wenke: Meslem

Sny kos soos vleis, brood, groente in blokkies ongeveer 2 cm 

voor verwerkig.  Beskuitjies moet in stukke gebreek en by-

gevoeg word deur die voerbuis terwul die masjien loop.  Wan-

neer deeg gemaak word gebruik reguit uit die yskas en sny in 

2 cm-blokkies. Wees versigtig om nie te oorverwerk nie.

Omkeerbare Snipper / Kerwing skyfies (16)

1.  Gebruik die snipperkant vir kaas, wortels, aartappels en 

kos met 'n soortgelyke tekstuur.

2.  Gebruik die kerwingkant vir kaas, wortels, aartappels, 

kool, komkommer, courgette, beet en uie.

Veiligheid:

  Moet nooit die deksel verwyder voordat die snyskyf heelte-

mal opgehou draai het nie.

  Hanteer die snyskyfies versigtig - hulle is baie skerp.

Summary of Contents for 912500

Page 1: ...Model 912500 500W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE PROCESSADOR B SIC ENGLISH AFRIKAANS...

Page 2: ...9 Blender cap 10 Lid 11 Jug 12 Sealing ring 13 Blade unit 14 Knife blade 15 Thick slicing coarse shredding disc DELE 1 Krageenheid 2 Dryfas 3 Bak 4 Deksel 5 Voerbuis 6 Stoters 7 Veiligheidsgrendel 8...

Page 3: ...e unless they have been given supervision or instruction concerning use of the appliance by a person responsible for their safety Children should be supervised to ensure that they do not play with the...

Page 4: ...are extremely sharp 3 Some foods may discolour the plastic This is perfectly normal and won t harm the plastic or affect the flavouring of your food Rub with a cloth dipped in vegetable oil to remove...

Page 5: ...gevoeg word 4 Skakel aan en kies n spoed Die verwerker sal nie werk as die bak en deksel verkeerd gepas is nie 5 Gebruik die pols p vir kort sarsies Die pols sal werk vir so lank as wat die beheer in...

Page 6: ...eid afval op die bord of in die bak na verwerking wees Versorging skoonmaak 1 Skakel altyd die toestel a fen ontkoppel voor skoonmaak 2 Hanteer die lemme en snyskyfies met sorg hulle is baie skerp 3 S...

Page 7: ...ith all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the s...

Page 8: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativeho...

Page 9: ...Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na d...

Page 10: ...u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing cre...

Page 11: ......

Reviews: