background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• 

U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• 

Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• 

U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• 

Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied 

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

403900_IM.indd   22

2017/04/10   9:20:50 AM

Summary of Contents for 903400

Page 1: ...mplies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE DEPILADOR ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE Rechargeable 2 Speed 2 in 1 403900_IM indd 1 2017...

Page 2: ...ns socket properly Do not alter the plug 2 1 12 If using a multi plug check ratings carefully as the current used by several appliances could easily exceed the rating of the multi plug 2 1 13 If any o...

Page 3: ...rged from the adaptor Fig 2 it can be also charged from the adaptor putting on the charging base Fig 3 3 2 1 2 Charge the batteries at least 10 hours before you use the appliance for a cordless operat...

Page 4: ...nce itself into the water 4 2 Do not use any corrosive detergents scouring pads or cloths petrol acetone etc to clean the appliance Cleaning the epilating head and shaving head 4 3 Clean the epilating...

Page 5: ...authorised technical support service if product is damaged or other problems arise 5 2 If the connection to the mains has been damaged it must be replaced and you should proceed as you would in the ca...

Page 6: ...die gradering van die multi prop 2 1 14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beska dig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie 2 1 15 Moenie die toestel gebruik as dit op die v...

Page 7: ...ees nie Epileer lang hare Sny hare korter tot 10mm en begin dan epileer Onderarm en bikini lyn Die toestel kom met Sensitiewe area cap Fig 6 Skakel aan en gebruik spoed 2 Rek vel met vry hand Plaas di...

Page 8: ...4 6 Maak alle parte deeglik skoon en die onderkant van die kop en die disks Gebruik die borsel Fig 13 4 7 Die kop kan gespoel word maar nie die toestel en die skeerkop kan ook gespoel word Fig 14 4 8...

Page 9: ...de caracter sticas coincide con la tensi n de red antes de enchufar el aparato 2 2 11 Conecte el aparato a la red de alimentaci n con una toma de tierra soportando un m nimo de 10 amperios 2 1 12 El...

Page 10: ...limpie las piezas de la manera descrita en la secci n de limpieza 3 2 Uso y cuidado 3 2 1 Cargando 3 2 1 1 El aparato se puede cargar directamente desde el adaptador Fig 2 tambi n se puede cargar des...

Page 11: ...4 2 No utilice detergentes corrosivos tampones de fregar o pa os gasolina acetona etc para limpiar el aparato Limpieza de la cabeza depiladora y del cabezal de afeitado 4 3 Limpie la cabeza de depila...

Page 12: ...servicio de asistencia t cnica autor izado si el producto est da ado o si surgen otros problemas 5 2 Si la conexi n a la red ha sido da ada debe ser reem plazada y debe proceder como lo har a en caso...

Page 13: ...e minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le c ble ou la fiche est endommag 2 1 10 Assurez vous que la tension indiqu e sur l tiquette d valuatio...

Page 14: ...des instructions d utilisation rend la garantie et la responsabilit du fabricant nulles et non avenues 3 Instructions d utilisation 3 1 Avant utilisation 3 1 1 Retirez le film de protection de l appa...

Page 15: ...heveux 4 Nettoyage 4 1 Ne placez jamais l adaptateur ou l appareil dans l eau 4 2 N utilisez pas de d tergents corrosifs de tampons r curer ou de chiffons d essence d ac tone etc pour net toyer l appa...

Page 16: ...de support technique autoris si le produit est endommag ou d autres probl mes apparaissent 5 2 Si la connexion au secteur a t endommag e elle doit tre remplac e et vous devez proc der comme vous le f...

Page 17: ...que a tens o indicada na etiqueta de calibra o corresponde tens o da rede antes de ligar o aparelho 2 2 11 Ligue o aparelho rede el ctrica com uma tomada de terra com um m nimo de 10 amperes 2 1 12 A...

Page 18: ...maneira descrita na se o de limpeza 3 2 Uso e cuidados 3 2 1 Cobran a 3 2 1 1 O aparelho pode ser directamente carregado a partir do adaptador Fig 2 pode tamb m ser carregado a partir do adaptador co...

Page 19: ...da cabe a de corte 4 3 Limpe a cabe a de depila o ea cabe a de corte ap s cada utiliza o 4 4 Certifique se de que o aparelho est desligado e des ligado da rede el ctrica 4 5 Remova a cabe a de depila...

Page 20: ...parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as poss...

Page 21: ...pt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your...

Page 22: ...s sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die bes...

Page 23: ...kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za...

Page 24: ...ndermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 403900_IM indd...

Reviews: