background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Mellerware produk. Mellerware waarborg 

dat u produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend 

word en is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die 

toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Mellerware produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Mellerware is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien de-

fekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmanskap 

ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, na 

die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf die 

oorspronklike datum van aankoop, stuur die produk 

terug met posgeld betaal na Mellerware vir herstel. 

Mellerware sal die produk gratis herstel en dit direk 

aan u terugstuur. Mellerware sal die produk vervang 

met 'n soortgelyke produk in dieselfde of beter toes-

tand, as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter 

rede ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.mellerware.co.za binne die eerste 

jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

 U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

 Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

 U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

 Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat jou oorspronklike kwitansie behoue is, dit 

moet aangebied word wanneer 'n eis gemaak word onder 

die voorwaardes van die waarborg. Dit is onmoontlik om 

die waarborg tydperk te bepaal sonder die bewys van 

aankoop, so hou dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. Jou 

oorspronklike waarborg kan opgeskandeer word na die 

Mellerware webtuiste vir veilige bewaring - sien keersy vir 

meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Mellerware sal probeer om die herstelwerk te doen 

binne 'n redelike tyd in lyn met die industrie stan-

daarde, maar kan nie verantwoordelik gehou word of 

aanspreeklik wees vir enige omstandighede nie onder 

ons beheer nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waar-

borg tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar 

is alle vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op 

die kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal 

skriftelike aanvaarding van die kwotasie vereis van die 

kliënt. Sodra Mellerware die groen lig ontvang sal ons 

onderneem om die herstel binne 'n redelike tyd en in die-

selfde toestand te hou as wat die produk ontvang is. Alle 

herstelwerk is gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum 

van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help

@

chwsa.co.za vanaf 08h00 

tot 15h00, Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae 

uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Summary of Contents for VESTA 24250A

Page 1: ...Model 24250A complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 800W VESTA 800W 2 Slice toaster ...

Page 2: ...l matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 2 11 Connect the appliance to the mains power sup ply with an earth socket withstanding a minimum of 10 amperes 2 1 12 The appliance s plug must fit into the mains power supply socket properly Do not alter the plug 2 1 13 If using a multi plug check ratings carefully as the current used by several appliances could easily e...

Page 3: ...e or failure to follow the instructions for use renders the guarantee and the manufacturer s liability null and void 3 Instructions for use 3 1 Before use 3 1 1 Remove the appliance s protective film if ap plicable 3 1 2 Before using the product for the first time clean the parts that will come into contact with food in the manner described in the cleaning section 3 2 Use and care 3 2 1 Unroll the...

Page 4: ... Take the appliance to an authorised support centre if product is damaged or other problems arise 5 2 If the connection to the mains has been damaged it must be replaced and you should proceed as you would in the case of damage ...

Page 5: ...e toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie die prop verander 2 1 13 Indien n multi prop gebruik word maak seker die toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi prop 2 1 14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie 2 1 15 Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het en daar is sigbare skade 2 1 16 ...

Page 6: ...arte skoon wat met kos in aanraking kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel 3 2 Gebruik Die toestel is slegs vir huishoudelike gebruik 3 2 1 Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor gebruik 3 2 2 Plaas die toestel op n plat droe stabiele op pervlakte 3 2 3 Koppel die toestel aan die muursok 3 2 4 Verstel die broodkleur selector na gewenste kleur 3 2 5 Plaas brood in gleuwe 3 2 6 Druk die ro...

Page 7: ...ilice el aparato en combinación con un programador temporizador u otro dispositivo que lo encienda automáticamente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe están dañados 2 1 10 Asegúrese de que la tensión indicada en la etiqueta de características coincide con la tensión de red antes de enchufar el aparato 2 2 11 Conecte el aparato a la red de alimentación con una toma de tierra soport...

Page 8: ...o fuera del alcance de los niños 2 3 10 Si por alguna razón el aparato se incendia desconectelo de la red eléctrica y NO USE AGUA PARA DESCONECTAR EL FUEGO 2 4 Servicio 2 4 1 Asegúrese de que el aparato sea reparado únicamente por un técnico cualificado y que sólo se utilicen piezas de repuesto o accesorios originales para sustituir las piezas accesorios existentes 2 4 2 Si el cable de alimentació...

Page 9: ... sumerja las partes eléctri cas del aparato en ningún líquido 4 4 No utilice disolventes ni productos con un pH ácido o base tales como lejía o productos abrasivos para limpiar el aparato 4 5 Nunca sumerja el aparato en agua o cualquier otro líquido o colóquelo bajo agua corriente 5 Anomalías y reparación 5 1 Lleve el aparato a un centro de asistencia autor izado si el producto está dañado o si su...

Page 10: ... l appareil 2 1 8 N utilisez pas l appareil en association avec un programmeur une minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le câble ou la fiche est endommagé 2 1 10 Assurez vous que la tension indiquée sur l étiquette d évaluation correspond à la tension d alimentation secteur avant de brancher l appareil 2 2 11 Connectez l appareil à l alimen...

Page 11: ...ance lorsqu il est utilisé et gardez le hors de portée des enfants 2 3 10 Si pour une raison ou pour une autre l appareil devait prendre feu débrancher l appareil de l alimentation secteur et NE PAS UTILISER D EAU POUR ETEINDRE LE FEU 2 4 Entretien 2 4 1 Assurez vous que l appareil n est entretenu que par un technicien qualifié et que seules les pièces de rechange d origine ou les accessoires sont...

Page 12: ...ces électriques de l appareil dans un liquide quelconque 4 4 N utilisez pas de solvants ou de produits avec ou à base d un acide pH tel que l eau de javel ou des produits abrasifs pour nettoyer l appareil 4 5 Ne jamais immerger l appareil dans de l eau ou tout autre liquide ou le placer sous l eau courante 5 Anomalies et réparation 5 1 Amenez l appareil dans un centre d assistance autorisé si le p...

Page 13: ...iga automaticamente 2 1 9 Não use o aparelho se o cabo ou a ficha esti verem danificados 2 1 10 Certifique se de que a tensão indicada na etiqueta de classificação corresponda à tensão de alimentação da rede antes de conectar o aparelho 2 2 11 Ligue o aparelho à fonte de alimentação com uma tomada de terra com um mínimo de 10 amperes 2 1 12 A ficha do aparelho deve caber na tomada da rede elétrica...

Page 14: ...essalentes originais ou acessórios são usados para substituir peças acessórios existentes 2 4 2 Se o cabo de alimentação estiver danificado o fabricante ou o seu agente de serviço ou uma pessoa qualificada de forma similar devem substituí lo para evitar um perigo 2 4 3 Qualquer uso indevido ou falha em seguir as instruções de uso torna a garantia e a responsabilidade do fabricante nula e sem efeit...

Page 15: ... água corrente 5 Anomalias e reparos 5 1 Leve o aparelho a um centro de assistência autorizado caso o produto esteja danificado ou surjam outros problemas 5 2 Se a conexão à rede elétrica tiver sido danificada ela deve ser substituída e você deve proceder como faria em caso de danos ...

Page 16: ...or exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if dam aged The warranty is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4...

Page 17: ...ease note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing chwsa co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your product is registered online within the first year after purchasing your Mellerware product Failure to register your pro...

Page 18: ...stighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk ...

Page 19: ...op dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Mellerware produk Indien u produk nie aanlyn geregistre...

Page 20: ...ban 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 ...

Reviews: