Mellerware TEMPO 27560A Manual Download Page 5

1

2

3

4
5
6

Geagte Klient

 

 

 

                 

Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk 
produk te koop

Danksy die tegnologie,ontwerp en werking en die feit dat 

dit voldoen aan die strengste gehalte standaarde, is 
u verseker van `n volle bevredigende gebruik en lang 
produklewe

1. Parte beskrywing

1 Glas deksel handvatsel
2 Glas deksel
3 Koue handvatsels
4 Vlekvrye staal behuising
5 Krag indikasie lig
6 Funksie kontrole

2. Belangrike veiligheids voorsorg:

Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak alle 

parte skoon wat met kos in aanraking kom soos 
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die instruksies 
deeglik en bewaar

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.Onge-

lukke gebeur in donker areas

2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese 

brander of qn warm oond plaas nie.

2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur 

kinders gebruik word

2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg van water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of aan 

vlambare material raak, insluitende gordyne as dit in 
werking is 2.1.7 .

2.1.8.Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer 

toestel te Koppel nie

2.1.9.Moenie die toestel gebruik as die koord of prop beskadig
is
2.1.10.Maak seker die spanning soos aangedui op die grader-

ing etiket kom ooreen met die hoofspanning

2.2.11.prop in elektriese uitlaat
2.1.12.die toestel  prop moet in die hoof prop pas en Moenie 

die prop verander

2.1.13 Indien `n multi prop gebruik word maak seker die 

toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi 
prop

2.1.14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beska-

dig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie

2.1.15.Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval het 

en daar is sigbare skade.

2.1.16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op te 

tel of van diemuurprop te ontkoppel nie

2.1.17.Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of toon-

bank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.

2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of verstrengel 

nie.

2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie 
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.

2.2. Persoonlike veiligheid:

2.2.1. 

LET WEL

: Moenie die toestel sonder toesig laat nie

2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik 

handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige 
brandwonde

2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos 

kantore,hotelle motelle en gastehuise

2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered 

fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of 
kennis tensy hulle opleiding gehad het 

2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet altyd 

toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of 

bykomstighede nie behoorlik pas

2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.

2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in werk-

ing is of in die muurprop gekoppel is

2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toegemaak word me 

foelie of soortgelyke materiaal.

2. 3. 8. As vloeistof gekook word mag dit oor die bak oorkook 

as dit te vol is

2. 3. 9. Ontkoppel van muurprop voor skoonmaak begin
2. 3. 11.Stoor buite bereik van kinders
2. 3. 13.Moenie stoor as dit nog warm is nie
2. 3. 14.Moet nooit die toestel sonder toesig laat terwyl in ge-

bruik en hou buite bereik van kinders.  Die toestel word 
baie warm en kan ernstige brandwonde tot gevold he

2.3.15.Wees versigting vir resepte met baie vloeistof want dit 

word baie warm 

2. 3. 16. As die toestel aan die brand slaan       , ontkoppel 

onmiddelik van die hoofprop en gebruik die deksel om 
vuur te smoor of gooi toe met `n groot doek. MOET 
NOOIT WATER GEBRUIK NIE

Summary of Contents for TEMPO 27560A

Page 1: ...Model 27560A complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 320W TEMPO 320W Slow cooker...

Page 2: ...f the appliance casings breaks immediately disconnect the appliance from the mains to prevent the possibility of an electric shock 2 1 15 Do not use the appliance if it has fallen on the floor or if t...

Page 3: ...lug the slow cooker 3 2 7 After cooking remove the slow cooker pot using oven gloves 3 3 Warm Defrost Setting 3 3 1 The WARM DEFROST setting allows the user to set the slow cooker to cook frozen food...

Page 4: ...quicker A degree of trial and error will be required to fully optimize the potential of your slow cooker 3 6 7 Vegetables usually take longer to cook than meat so try and arrange vegetables in the lo...

Page 5: ...skade 2 1 16 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie 2 1 17 Die koord mag nooit om die toestel gedraai word nie 2 1 18 moenie die koord plooi nie...

Page 6: ...rd verminder altyd die vloeistof Vloeistof verdamp nie in n prutpot nie soos in gewone kook 3 5 4 Moet nooit oorblywende kos in die prutpot los nie 3 5 5 Die prutpot kan nie gebruik word om voedsel te...

Page 7: ...toevoer en laat heeltemal afkoel voor skoonmaak begin 4 2 Die keramiek pot kan met warm seep water gewas word Dit kan ook geweek word met water binne in maar die pot mag nie water staan nie 4 3 Die bu...

Page 8: ...nte No altere el enchufe 2 1 13 Si se utiliza un multi enchufe comprobar las califi caciones con cuidado como la corriente utilizada por varios aparatos podr a f cilmente exceder la clasifi caci n de...

Page 9: ...e cocinar y retire la olla de cocci n lenta usando guantes de horno 3 3 Ajuste autom tico descongelaci n 3 3 1 El ajuste AUTO DEFROST permite al usuario configu rar la cocci n lenta para cocinar alime...

Page 10: ...innecesari amente ya que el calor acumulado escapar Cada vez que retire la tapa deje unos 10 minutos adicionales para el tiempo de cocci n Si cocina sopas deje un espacio de 5 cm entre la parte super...

Page 11: ...de l appareil doit s adapter correctement la prise secteur Ne modifiez pas la fiche 2 1 13 Si vous utilisez une prise multiple v rifiez bien les notes car le courant utilis par plusieurs appareils po...

Page 12: ...pour la premi re fois nettoyez les pi ces qui entreront en contact avec les aliments de la mani re d crite dans la section de nettoyage 3 2 Utilisation et soin 3 2 1 Placez la base sur une surface s...

Page 13: ...as ou moyen et laisser mijoter pendant 30 45 minutes 3 6 3 Le couvercle n est pas tanche Ne pas enlever inutilement lorsque la chaleur accumul e s chappera Chaque fois que vous retirez le couvercle pe...

Page 14: ...un chiffon humide avec quelques gouttes de liquide vaisselle puis s chez MISE EN GARDE Ne pas plonger les parties lectriques de la casserole dans un liquide quelconque 4 4 N utilisez pas de solvants o...

Page 15: ...a ficha 2 1 13 Se estiver usando um multi plug verificar avalia es cuidadosamente como a corrente utilizada por v rios aparelhos poderia facilmente exceder a classifica o do multi plug 2 1 14 Se qualq...

Page 16: ...autom tico descongela o 3 3 1 A configura o AUTO DEFROST permite que o usu rio ajuste o fog o lento para cozinhar alimentos congelados para o dia e esteja pronto para o servidor 8 10 horas mais tarde...

Page 17: ...har gua e teor de gordura temperatura inicial do alimento eo tamanho do alimento 3 6 6 Alimentos cortados em peda os pequenos v o cozinhar mais r pido Um grau de tentativa e erro ser necess rio para o...

Page 18: ...m Roast Lamb 27 Stuffed Roast Lamb 28 Mediteranean Lamb 29 Rosemary And Mushroom Lamb Shanks 30 Lamb Chops 31 Lamb Chops In Apricot Curry 32 Fruity Lamb Shanks 33 Lamb Roast Beef 34 Chile And Corn Chi...

Page 19: ...etable oil 1 cup grated old Cheddar cheese 1 pkg 280g frozen spinach thawed and drained 2 slices cubed crustless white bread 1 cup sliced fresh mush rooms 1 2 cup chopped green onions 30g diced red be...

Page 20: ...are generally cooked enough to eat in 3 to 4 hours but they can be cooked as long as 12 hours with no harm to them Of course they will taste better if given time to flavor through If you want to give...

Page 21: ...iced Sweet Potatoes VEGETARIAN Ingredients 1kg sweet potatoes peeled and diced 1 2 cup packed brown sugar 1 tsp cinnamon 1 2 tsp ground nutmeg 1 2 tsp grated orange peel Juice of 1 medium orange 1 4 t...

Page 22: ...d next 4 ingredients through to parsley Stir in 1 4 teaspoon salt and 1 8 teaspoon pepper Place cabbage leaves on a flat surface spoon about 1 3 cup barley mixture into cen ter of each cabbage leaf Fo...

Page 23: ...ed 2 tins canned tomatoes in thick puree 820g 1 tin tomato paste 1 4 cup dry wine or ver mouth 2 tablespoons chopped parsley 1 teaspoon dried oregano 1 4 teaspoon freshly ground black pepper 700g medi...

Page 24: ...Drain well Combine sausage and re maining ingredients in the slow cooker Cover and cook on LOW heat setting for 4 to 5 hours or until peas are tender T urn off heat Remove and discard bay leaf Cover...

Page 25: ...ic powder 1 1 2 cups sliced mush rooms Fresh thyme sprigs op tional Method T rim fat from chops In a large skillet heat oil over medium heat Add chops saut until browned turning to brown evenly Drain...

Page 26: ...ooker Continue cooking on low until sauce is smooth and thick ened Serves 4 to 6 Plum Roast Lamb MEAT LAMB Ingredients 1 piece roasting lamb 1 cup plum jam 1 tbls tomato sauce Peel of 1 lemon peeled i...

Page 27: ...iced tomatoes Method Place sliced potatoes in the bottom of the slow cooker Layer remaining ingredients on top Pour 2 cups of wa ter or broth over all Cover and cook on low 8 to 10 hours Lamb Chops ME...

Page 28: ...ty of chopped parsley Serves 4 Fruity Lamb Shanks MEAT LAMB Ingredients 4 6 Lamb Shanks 1 cup dried Apricots 1 cup prunes de stoned 1 cup water 2 tblsp white vinegar cup castor sugar tsp ground allspi...

Page 29: ...violi Casse role MEAT BEEF Ingredients 700g ground beef 1 medium onion chopped 1 clove garlic minced or 1 8 tsp garlic powder 2 tins 820g tomato pu ree 1 tin 410g whole stewed tomatoes 1 tsp each drie...

Page 30: ...e slow cooker cut meat in half if needed Stir to mix Cook 4 5 hours on high or 8 10 on low Remove meat and vegetables and some of the cooking liquid Slice meat thinly across the grain Serve with veget...

Page 31: ...mushrooms halved 1 2 cup buttermilk 300g fettuccine cooked and drained or pasta of your choice Pine nuts garnish op tiona Method T rim fat from beef Cut meat into 2cm pieces Preheat skil let over med...

Page 32: ...q uid Slice meat thinly across the grain Serve with the vegetables and some of the liquid T exan Roast MEAT BEEF Ingredients 1 5kg brisket shoulder or chuck roast 1 teaspoon salt 300g carrots peeled t...

Page 33: ...re sauce pour over beef Cover and cook on LOW heat setting for 8 to 9 hours or until beef and vegetables are tender Remove beef and vegetables from slow cooker cover to keep warm Pour juices into a sa...

Page 34: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Page 35: ...rofile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration...

Page 36: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Page 37: ...5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseb...

Page 38: ...an 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Reviews: