background image

Hoekom moet u die waarborg moet registreer?

Ons by Mellerware is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak 

van gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Klein 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor 

dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te 

trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar 

van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te 

bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet. 

Bygevoegde Voordele

Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-

voegde waarde voordele:

• aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers

• nuwe resepte of idees vir u produkte

• nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry

• spesiale aanbiedings op promosie-items

Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?

STAP 1

 Skep u gebruikersprofiel:

REKENAAR/

SKOOTREK-

ENAAR

SMART-

FOON / 

TABLET

FAKS

STAP 2

 Kies 'n registrasie metode:

AANLYN WAARBORG REGISTRASIE

Notas:

1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u 

strokies.

2. U sal gevra word om op die Mellerware webtuiste te regis-

treer. U sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u 

toegang gee tot u profiel. 

3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u

gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig 

hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.

4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar 

binne in u profiel.

5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op-

gelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou 

word vir fakse of lêers nie ontvang nie.

6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing

@

chwsa.

co.za

NB: 

U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u 

produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die 

aankoop van u Mellerware produk. Indien  u produk nie aanlyn 

geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde 

waarborg nietig maak.

  

• Faks die volgende na 021 931 4058 

• Naam en Van

• Kontak telefoon en faksnommer.

• Produk model nommer en tipe.

• Traceability Code (wat op die

• Waarborgkaart of op 'n etiket op die 

produk gevind kan word)

• 'n Duidelike en leesbare afskrif van 

u ontvangs.

• Skandeer die QR-kode bo of besoek 

www.mellerware.co.za

• Klik op die "Registration" skakel en 

teken aan met u verbruikersnaam en 

wagwoord.

• Klik op "Register your products” en 

laai u kwitansie en volg die maklike 

instruksies.

• Skandeer of neem 'n foto en laai u 

strokie.

• Maak u internet snuffelgids oop en 

besoek  

www.mellerware.co.za

• Klik op die "Registrasie" skakel en 

teken in met u gebruikersnaam en 

wagwoord.

• Klik op "Register your products” en 

laai kwitansies en volg die maklike 

instruksies.

• Skandeer en laai u strokie 

As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.mellerware.co.za, kliek op

die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-

kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u 

profiel gee. 

Cape Town 

20 Tekstiel Street, Parow, Cape Town, 7493, 

South Africa 

 P.O. Box 6156 Parow East, 7501, 

South Africa Tel: +27 21 931 8117   

Fax: +27 21 931 4058

Durban 

35 Adrian Road, Windermere, 

Durban, South Africa, 4001

Tel: +27 31 303 3465 

Fax: +27 31 303 8259

Johannesburg 

Unit 25 & 26 San Croy Office park

Die Agora Road, Croydon, 1619

Tel: +27 11 392 5652

Fax: +27 11 392 1694

National Service Centre: 086 111 5006

e-mail: [email protected]

ativehousewares.co.za

Summary of Contents for ODISEO 27700D

Page 1: ...Model 27700D complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 1600W ODISEO 1600W Electric frying pan...

Page 2: ...switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains voltage before plugging in the appliance 2...

Page 3: ...some reason the oil were to catch fire disconnect the appliance from the mains and smother the fire using the lid a cover or a large kitchen cloth CAUTION NEVER USE WATER 2 3 15 Turn the adjustable t...

Page 4: ...N Do not immerse electrical parts of the pan in any liquid 4 4 Do not use solvents or products with an acid or base pH such as bleach or abrasive products for cleaning the appliance 4 5 Never submerge...

Page 5: ...of ander toestel gebruik wat dit outomaties aanskakel nie 2 1 9 Moenie die toestel gebruik as die kabel of stek ker beskadig is nie 2 1 10 Maak seker dat die spanning wat op die grader ingsetiket aan...

Page 6: ...aangesien dit n elektriese toestel is wat ho temperature bereik en ernstige brandwonde kan veroorsaak 2 3 13 Wees versigtig met die hantering van ontvan gers wat vloeistowwe bevat wat in hierdie toes...

Page 7: ...ie apparaat skoon met n klam lap met n paar druppels opwasmiddel en droog dan VERSIGTIG Moet nie elektriese dele van die pan in enige vloeistof dompel nie 4 4 Moet nie oplosmiddels of produkte met n s...

Page 8: ...e el dispositivo en asociaci n con un programador temporizador u otro dispositivo que lo encienda autom ticamente 2 1 9 No use el aparato si el cable o el enchufe est n da ados 2 1 10 Aseg rese de que...

Page 9: ...el aparato desatendido cuando est en uso y mant ngalo fuera del alcance de los ni os ya que este es un aparato el ctrico que alcanza altas temperaturas y puede causar quemaduras graves 2 3 13 Tenga c...

Page 10: ...emperatura ex tra ble con un pa o h medo y seque NO SUMERJA EN EL AGUA NI EN NING N OTRO L QUIDO 4 3 Limpie el aparato con un pa o h medo con unas gotas de detergente y luego s quelo PRECAUCI N No sum...

Page 11: ...etc 2 1 7 Ne placez pas de mat riaux inflammables proximit de l appareil 2 1 8 N utilisez pas l appareil en association avec un programmateur une minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiq...

Page 12: ...eil du secteur lorsqu il n est pas utilis et avant d entreprendre toute t che de net toyage 2 3 10 Cet appareil doit tre rang hors de port e des enfants 2 3 11 Ne stockez pas l appareil s il est encor...

Page 13: ...hez l appareil du secteur et laissez le refroidir compl tement avant d entreprendre toute t che de nettoyage 4 2 Nettoyez l unit de contr le de la temp rature amovible avec un chiffon humide et s chez...

Page 14: ...m programador timer ou outro dispositivo que o liga automaticamente 2 1 9 N o utilize o aparelho se o cabo ou a ficha estiverem danificados 2 1 10 Certifique se de que a voltagem indicada na etiqueta...

Page 15: ...arelho el trico que atinge altas temperatu ras e pode causar queimaduras graves 2 3 13 Tome cuidado ao manipular recipientes contendo l quidos aquecidos neste aparelho pois eles podem ferver ferozment...

Page 16: ...TRO L QUIDO 4 3 Limpe o aparelho com um pano h mido com al gumas gotas de detergente e depois seque CUIDADO N o mergulhe partes el tricas da panela em qualquer l quido 4 4 N o use solventes ou produto...

Page 17: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Page 18: ...rofile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration...

Page 19: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Page 20: ...5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseb...

Page 21: ...an 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Reviews:

Related manuals for ODISEO 27700D