Foutopsporings gids
BELANGRIK
1. Die toestel is net vir huishoudelike gebruik.
2. As die koord beskadig word moet dit deur die
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang
word om brandgevaar te verhoed.
Probleem
Rede
Aksie
Water lek uit glas
ketel
Die glass beker is
nie reg gelee.
Plaas die glas beker korek onder die brou
eenheid
Die vlak van die wa-
ter oorskrei die max
aanwyser
Verwyder van die water uit die tenk tot dit in lyn
is met die Max merk.
Espresso koffiedrip
te stadig deur
Die gemaalde kof-
fie is te fyn
Gebruik `n grower gemaalde koffie.
Water lek onder die
toestel
Daar is te veel wa-
ter in die lekbak.
Maak die lekbak skoon en leeg
Suur(asyn) smaak
in espresso koffie
Die toestel was nie
genoeg gespoel na
ontkalking
Herhaal stap 6 van ontkalking soos in
handleiding
Die toestel skakel
nie aan.
Die muurprop is nie
reg in die muursok
Sit die prop korrek in muursok As probleem
aanhour neem na diesnsentrum.
Die toestel
wil nie skuim
nie.
Die stoompyp is
geblok
Druk `n speld in die pyp. Volg stappe 5-6
onderr ontkalking (Vir die espresso coffee
kant).
Daar mag dalk `n
lugsak in die ketel
wees, wat veroor-
saak dat stoom
swak is (melk is nie
reg geskuim nie)
Terwyl die knop op stoom is draai kno stadig na
koffie simbooltoe. As die water vrylik loop draai
terug na die stoom simbool en maak die knop
aan die kant van toestel oop (stoom beheer
knop) Die stoom behoort normal te wees.
As die probleem aanhou neem na naaste
dienssentrum.
29003_UPDATED2017_IM.indd 10
09-Jun-17 11:10:12 AM