![Mellerware LIAUAFRESH III Manual Download Page 7](http://html1.mh-extra.com/html/mellerware/liauafresh-iii/liauafresh-iii_manual_1768777007.webp)
draai word nie.
2.1.18.moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die
tafel of toonbank hang of aan warm oppervlaktes
raak nie.
2.1.20.Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.21 Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hanteer
nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1.
LET WEL
: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele ge-
bruik soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens
of gebrek aan ervaring of kennis tensy hulle
opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met
die toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word
voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die
parte of bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word
nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl
dit in werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit toege-
maak word me foelie of soortgelyke materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer
as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal
afkoel voordat dit skoongemaak word. As dele
afgehaal word of toegevoeg word,moet die toestel
nie in werking wees nie.
2.3.7. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word
2.3.8. Moenie die toestel stoor as dit nog warm
is nie
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde
tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur
die diensagent of `n gekwalifiseerde person
vervang word om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruks-
ies te volg lewer die waarborg nul en leemte
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor
gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik
word maak alle parte skoon wat met kos in
aanraking kom soos voorgeskryf in skoonmaak
artikel
3.2. Gebruik:
3.2.1. Hoe om te gebruik:
3.2.1.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word
voor gebruik
3.2.1.2. Koppel prop aan muursok.
3.2.1.3. Plaas die sap houer by uitlaat
3.2.1.4. Sit toestel aan en draai na gewenste
spoed
3.2.1.5. Voeg vrugte of groente in die buis
3.2.1.6. Gebruik drukker om af te druk
3.2.1.7. Die oorblyfsels sal outomaties in pulp
houer val
AANDAG:
As die handvatsel nie in die sluit po-
sisie is nie , sal die toestel nie werk nie.
N.B.
As groot hoeveelhede vrugte of groente
verwerk word moet die filter gereeld skoonge-
maak word