Mellerware LIAUAFRESH III Manual Download Page 22

Dankie vir die aankoop van ‘n Mellerware produk. Mellerware waarborg 

dat u produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend 

word en is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die 

toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Mellerware produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Mellerware is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien de-

fekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmanskap 

ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, na 

die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf die 

oorspronklike datum van aankoop, stuur die produk 

terug met posgeld betaal na Mellerware vir herstel. 

Mellerware sal die produk gratis herstel en dit direk 

aan u terugstuur. Mellerware sal die produk vervang 

met 'n soortgelyke produk in dieselfde of beter toes-

tand, as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter 

rede ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.mellerware.co.za binne die eerste 

jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• 

U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• 

Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• 

U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• 

Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat jou oorspronklike kwitansie behoue is, dit 

moet aangebied word wanneer 'n eis gemaak word onder 

die voorwaardes van die waarborg. Dit is onmoontlik om 

die waarborg tydperk te bepaal sonder die bewys van 

aankoop, so hou dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. Jou 

oorspronklike waarborg kan opgeskandeer word na die 

Mellerware webtuiste vir veilige bewaring - sien keersy vir 

meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Mellerware sal probeer om die herstelwerk te doen 

binne 'n redelike tyd in lyn met die industrie stan-

daarde, maar kan nie verantwoordelik gehou word of 

aanspreeklik wees vir enige omstandighede nie onder 

ons beheer nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waar-

borg tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar 

is alle vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op 

die kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal 

skriftelike aanvaarding van die kwotasie vereis van die 

kliënt. Sodra Mellerware die groen lig ontvang sal ons 

onderneem om die herstel binne 'n redelike tyd en in die-

selfde toestand te hou as wat die produk ontvang is. Alle 

herstelwerk is gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum 

van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help

@

chwsa.co.za vanaf 08h00 

tot 15h00, Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae 

uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Summary of Contents for LIAUAFRESH III

Page 1: ...Model 26300B complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 600W LIAUAFRESH III 600W Juice extractor ...

Page 2: ...liance on hot surfac es such as cooking plates gas burners ovens or similar items 2 1 4 Keep children and bystanders away when using this appliance 2 1 5 Place the appliance on a horizontal flat stable surface suitable for withstanding high temperatures and away from other heat sources and contact with water 2 1 6 Keep the appliance away from flammable material such as textiles curtains cardboard ...

Page 3: ...ng children with reduced physi cal sensory or mental capabilities or lack of experience and knowledge unless they have been given supervision or instruction concerning use of the appliance by a person responsible for their safety 2 2 5 This appliance is not a toy Children should be supervised to ensure that they do not play with the appliance 2 3 Use and care 2 3 1 Fully unroll the appliance s pow...

Page 4: ... will be seperated automatically the juice will go towards the juice receptacle and the residue will go to the pulp container ATTENTION If the locking handle is not properly fitted the applaince will not start N B If you process a large quantity of fruit you must periodically clean the filter and remove the remains of the pulp 3 2 2 Operation time After operating for 30 seconds stop for 1 minute t...

Page 5: ... immerse electrical parts of the appliance in any liquid 4 4 Do not use solvents or products with an acid or base pH such as bleach or abrasive products for cleaning the appliance 4 5 Never submerge the appliance in water or any other liquid or place it under running water 4 6 The following pieces may be washed in a dishwasher but should only be placed in the top rack and should not be squeezed in...

Page 6: ...2 1 4 Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur kinders gebruik word 2 1 5 Plaas toestel op n stabiele area en weg van water 2 1 6 n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of aan vlambare material raak insluitende gordyne as dit in werking is 2 1 7 Die koord mag nie om die toestel gedraai word nie 2 1 8 Die toestel is nie geskik om op aan n tydsbeheer toestel te Koppel nie 2 1 9 Moeni...

Page 7: ...ord me foelie of soortgelyke materiaal 2 3 6 Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat dit skoongemaak word As dele afgehaal word of toegevoeg word moet die toestel nie in werking wees nie 2 3 7 Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor word 2 3 8 Moenie die toestel stoor as dit nog warm is nie 2 4 Diens 2 4 1 Die toestel mo...

Page 8: ... 2 Maak die handvatsel oop 4 2 3 Verwyder die drukker en die beskerm deksel 4 2 4 Verwyder die filter en die filter houer 4 2 5 Hak die pulp houer af 4 3Maak die toestel skoon met n klam doek met n paar druppels opwasmiddel op WAARSKUWING Die toestel mag nie in water gedruk word nie 4 4 Geen oplosmiddels soos bleikmiddels skuur produkte mag gebruik word nie 4 5 Die toestel mag nie onder lopende wa...

Page 9: ...calientes tales como placas de cocción quema dores de gas hornos o artículos similares 2 1 4 Mantenga alejados a los niños y tran seúntes cuando utilice este aparato 2 1 5 Coloque el aparato sobre una superficie horizontal plana y estable adecuada para sopor tar altas temperaturas y lejos de otras fuentes de calor y en contacto con el agua 2 1 6 Mantenga el aparato alejado de materiales inflamable...

Page 10: ...yendo niños con capa cidades físicas sensoriales o mentales reduci das o por falta de experiencia y conocimiento a menos que hayan recibido supervisión o instruc ciones sobre el uso del aparato por parte de una persona responsable de su seguridad 2 2 4 Este aparato no es un juguete Los niños deben ser supervisados para asegurarse de que no juegan con el aparato 2 3 Uso y cuidado 2 3 1 Desenrolle c...

Page 11: ...3 3 2 Detenga el aparato seleccionando el 0 en el selector de velocidad 3 3 3 Desconecte el aparato de la toma de cor riente 3 3 4 Limpie el aparato como se describe en la sección de limpieza 4 Limpieza 4 1 Desconecte el aparato de la red eléctrica y deje que se enfríe completamente antes de realizar cualquier tarea de limpieza 4 2 Desmonte el aparato de acuerdo con los siguientes pasos 4 2 1 Ante...

Page 12: ...ent des accidents 2 1 2 Utilisez l appareil dans un endroit bien ventilé 2 1 3 Ne placez pas l appareil sur des surfaces chaudes telles que des plaques de cuisson des brûleurs à gaz des fours ou des articles simi laires 2 1 4 Tenir à l écart des enfants et des per sonnes présentes lors de l utilisation de cet appareil 2 1 5 Placez l appareil sur une surface horizon tale plate et stable apte à supp...

Page 13: ...des environnements d hôtellerie tels que des chambres d hôtes des hôtels des motels et d autres types d environnements résidentiels même dans les maisons de ferme les domaines du personnel de cuisine dans les magasins les bureaux et autres environnements de travail 2 2 4 Cet appareil n est pas destiné à être utilisé par des personnes y compris des enfants avec des capacités physiques sensorielles ...

Page 14: ...odiquement nettoyer le filtre et retirer les restes de la pulpe 3 2 2 Temps de fonctionnement Après 30 secondes de fonctionnement arrêtez pendant 1 minute puis utilisez à nouveau Une fois que l opération ci dessus est effectuée trois fois arrêtez l utilisation pendant 15 minutes De cette façon la durée de vie de l appareil sera prolon gée 3 3 Une fois que vous avez terminé l utilisation de l appar...

Page 15: ...ner une déformation du plastique Poussette alimentaire Couvercle de protection Filtre amovible Porte filtre Poubelle 5 Anomalies et réparation 5 1 Amenez l appareil dans un centre d entretien autorisé si le produit est endommagé ou d autres problèmes apparaissent 5 2 Si la connexion au secteur a été endom magée elle doit être remplacée et vous devez procéder comme vous le feriez en cas de dom mage...

Page 16: ... venti lada 2 1 3 Não coloque o aparelho sobre superfícies quentes tais como placas de cozinhar queima dores a gás fornos ou artigos semelhantes 2 1 4 Mantenha as crianças e os espectadores afastados quando utilizar este aparelho 2 1 5 Coloque o aparelho numa superfície hori zontal plana e estável adequada para suportar altas temperaturas e longe de outras fontes de calor e contacto com a água 2 1...

Page 17: ...tórios e outros ambientes de trabalho 2 2 4 Este aparelho não deve ser utilizado por pessoas incluindo crianças com capacidades físicas sensoriais ou mentais reduzidas ou com falta de experiência e conhecimento a menos que tenham sido supervisionados ou instruídos sobre o uso do aparelho por uma pessoa respon sável pela sua segurança 2 2 5 Este aparelho não é um brinquedo As crianças devem ser sup...

Page 18: ...ma a vida útil do aparelho será prolongada 3 3 Depois de terminar de usar o aparelho 3 3 1 Deixe o motor ligado por alguns segun dos permitindo que o suco seja completamente espremido 3 3 2 Pare o aparelho selecionando o 0 no mostrador de seleção de velocidade 3 3 3 Desconecte o aparelho da tomada da parede 3 3 4 Limpe o aparelho conforme descrito na secção de limpeza 4 Limpeza 4 1 Desligue o apar...

Page 19: ...gue o aparelho para um centro de suporte autorizado se o produto estiver danificado ou surjam outros problemas 5 2 Se a ligação à rede elétrica tiver danificada deve ser substituída e você deve proceder como faria em caso de danos ...

Page 20: ...or exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if dam aged The warranty is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4...

Page 21: ...profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing chwsa co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your product is registered online within the first year after purchasing your Mellerware product Failure to regis...

Page 22: ...stighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk ...

Page 23: ...el 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Mellerware produk Indien u produk nie aanl...

Page 24: ...ban 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 ...

Reviews: