background image

AFRIKAANS HANDLEIDING
Geagte kliënt,

Baie dankie vir u keuse om ‘n Mellerware handelsmerk 
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en 
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste 
gehalte standaarde, is u verseker van ‘n volle 
bevredigende gebruik en lang produklewe.

1. Parte Beskrywing

1. Silikon stopprop
2. Watertenk
3. Kompressor
4. Prop en kragkoord
5. Voorste deksel
6. Kykvenster
7. Agterste voor bedekkingr
8. Beheerpaneel
9. Verdamping
10. Evaporation
11. Ysgraaf
12. Ysmandjie
13. “ICE FULL” aanwysingslig
14. “ICE” aanwysingslig
15. “ADD WATER” aanwyserlig
16. “ON/OFF” skakelaar

2. Viligheid raad en waarskuwings:

Wanneer elektriese toestelle gebruik word, moet die 
basiese veiligheidsmaatreels altyd gevolg word om 
te verhoed dat `n ongeluk plaasvind.Maak alle parte 
skoon voor gebruik.
Lees die handleiding deeglik en stoor vir verdure 
gebruik

2.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.2 Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese 
brander of qn warm oond plaas nie.
2.3. Plaas toestel op `n stabiele area .
2.4. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop 
beskadig is.
2.5. Maak seker die spanning soos aangedui op die 
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.6. die toestel prop moet in die hoof prop pas en 
Moenie die prop verander.
2.7. Die toestel mag nie buite gestoor word nie
2.8. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord 
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel 
is nie.
2.9. . Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer 
geval het en daar is sigbare skade of lek
2.10. Moenie die toestel gebruik met klam hande of 
sonder skoene
2.11 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op 
te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.12. Maak seker die koord is nie verstrengel nie
2.13. Gaan altyd die koord se kondisie na want dit kan 
na `n elektriese skok lei indien beskadig
2.14. Moenie die muurprop met nat hande hanteer nie.
2.15. Die kabel moet ten volle ontwikkel word voor 
gebruik.
2.16 Moenie die toestel gebruik sonder water nie.
2.17. Moenie die toestel gebruik as die aan/af skakelaar 
nie werk nie.
2.18. Moenie die toestel skuif terwyl in gebruik.
2.19. Ontkoppel van muurprop voor die toestel 
skoongemaak word
2.20. Neem die MAX en MIN vlakke in ag
2.21. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur 
vermindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek 
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het. 
Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos 
kantore,hotelle motelle en gastehuise
Die toestel is nie `n speelding and kinders moet altyd 
toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel
2.22. Gebruik net water in die toestel.
2.23. Mineraal water word aanbeveel.
2.24Moenie die teostel gekoppel los wanneer nie in 
gebruik dit saar krag en energie.

3. Instruksies vir gebruik.

3.1. Voordat jy jou ysmaker vir die eerste keer 
gebruik:

3.1.1. Met die vervoer van die ysmaker , moet die hoek 
waarop die ysmaker cabinet staan nie meer wees as 
45° nie. Moenie die toestel onderstebo hou nie. Dit sal 
die kompressor en geseëlde stelsels beskadig
3.1.2. Verwyder alle verpakkingsmateriaal versigtig en 
gaan jou ysmaker deeglik na om te verseker dat dit in 

13
14
15

16

ICE FULL

ICE

ADD WATER

ON/OFF

Summary of Contents for ICE MASTER

Page 1: ...Model ICM001BKA complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 150W ICE MASTER 150W Ice maker...

Page 2: ...er etc 2 1 7 Do not place flammable material near the appliance 2 1 8 Do not use the appliance in association with a programmer timer or other device that automatically switches it on 2 1 9 Do not use...

Page 3: ...parts or accessories are used to replace existing parts accessories 2 4 2 If the power cord is damaged the manufacturer or its service agent or a similarly qualified person must replace it in order to...

Page 4: ...initial installation or after a long shut off period 5 Anomalies and repair 5 1 Take the appliance to an authorised support centre if product is damaged or other problems arise 5 2 If the connection...

Page 5: ...es stick together Water temperature in inner tank is too low Stop the ice maker and restart it when the ice blocks melt Select the small size ice cube selection Room or water temperature in inner tank...

Page 6: ...die vloer geval het en daar is sigbare skade of lek 2 10 Moenie die toestel gebruik met klam hande of sonder skoene 2 11 Moenie die koord gebruik om die toestel te dra op te tel of van diemuurprop te...

Page 7: ...pels water uitloop Stap 5 As die wysliggie rooi is en YS VOL aandui met n DI DI geluid haal die ys uit met die grafie Let wel As die ysbak vol ys is verwyder die ys dadelik Moenie dat die ysbak oorvol...

Page 8: ...ersoon vervang word om gevaar te vermy Vul slegs met drinkwater Dit is normaal dat die kompressor en kondensor oppervlaktes om temperature tussen 700C en 900C bereik en omliggende areas kan baie warm...

Page 9: ...en hulle sit aanmekaar vas 1 Ys van vorige siklusse nog in die waterbak 2 Die verdamper is t laag 3 Waaier is af 1 Stop die eenheid dadelik Skakel weer aan tot die ys in die waterbak smelt 2 Beweeg d...

Page 10: ...ras fuentes de calor y en contacto con el agua 2 1 6 Mantenga el aparato alejado de materiales inflamables tales como textiles cortinas cart n o papel etc 2 1 7 No coloque material inflamable cerca de...

Page 11: ...lificado y que s lo se utilicen piezas de repuesto o accesorios originales para sustituir las piezas accesorios existentes 2 4 2 Si el cable de alimentaci n est da ado el fabricante o su agente de ser...

Page 12: ...uctos con un pH cido o base tales como lej a o productos abrasivos para limpiar el aparato 4 1 6 Para asegurar la limpieza de los cubitos de hielo el agua en el dep sito debe ser reemplazada cada 24 h...

Page 13: ...erritan Seleccione la selecci n de cubitos de hielo de tama o peque o La temperatura del agua en el tanque interno es demasiado baja Reemplace el agua Temperatura del agua recomendada a 8 22 C El cicl...

Page 14: ...t au contact de l eau 2 1 6 Gardez l appareil l cart des mat riaux inflammables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papier etc 2 1 7 Ne placez pas de mati re inflammable pr s de l appare...

Page 15: ...3 9 Si pour une raison ou pour une autre l appareil devait prendre feu d brancher l appareil de l alimentation secteur et NE PAS UTILISER D EAU POUR ETEINDRE LE FEU 2 4 Entretien 2 4 1 Assurez vous q...

Page 16: ...et de vinaigre pour nettoyer l int rieur et la surface ext rieure de la machine gla ons Ne pas vaporiser avec des produits chimiques ou dilu s tels que des acides de l essence ou de l huile Rincer soi...

Page 17: ...rez la lorsque les blocs de glace fondent S lectionnez la s lection de gla ons de petite taille La temp rature de l eau dans le r servoir interne est trop faible Remplacer l eau Temp rature de l eau r...

Page 18: ...a o aparelho longe de material inflam vel como t xteis cortinas papel o ou papel etc 2 1 7 N o coloque material inflam vel perto do aparelho 2 1 8 N o use o aparelho em associa o com um programador te...

Page 19: ...bstituir pe as acess rios existentes 2 4 2 Se o cabo de alimenta o estiver danificado o fabricante ou o seu agente de servi o ou uma pessoa qualificada de forma similar devem substitu lo para evitar u...

Page 20: ...r 4 1 5 N o use solventes nem produtos com um pH cido ou de base como alvejantes ou produtos abrasivos para limpar o aparelho 4 1 6 Para garantir a limpeza dos cubos de gelo a gua no reservat rio de g...

Page 21: ...e recome a quando os blocos de gelo se derretem Selecione os cubos de gelo de tamanho pequeno A temperatura da gua no tanque interno muito baixa Substitua a gua Temperatura de gua recomendada 8 22 C O...

Page 22: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Page 23: ...rofile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration...

Page 24: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Page 25: ...5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseb...

Page 26: ...an 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Reviews: