3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking material voor gebruik
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word
maak alle parte skoon wat met kos in aanraking kom
soos voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.1.3. Heg lekbak aan die toestel soos verwys in
diagram. Die lekbak sal al die vloeistof opvang wat deur
die stoom gegenereer word.
3.2. Gebruik en sorg:
3.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
3.2.2. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van
waterl.
3.2.3. prop in elektriese uitlaat.
3.3 Verbruining/Seel:
3.3.1. Voor kookproses begin is dit belangrik om vleis
te seel en te verbruin
3.2.2. Kook vleis effens in a braaipan of pot voor druk
kook begin
( Maak seker die vleis is effens verbruin aan die bui-
tekan en nog rou binne).
Gebruik:
3.4.1. Verwyder pot, voeg bestandelel by (maak seker
die vleis is eers verbruin) voeg water by en moet nooit
die pot meer as 80% van die kapasiteit vul nie
3.4.2. Plaas die pot terug in die toestel en verseker die
buitekant van pot is skoon en droog.
3.4.3. Draai pot effens om te verseker dit maak kontak
met plaat.
3.4.4. Plaas deksel op en seel soos volg:
a. Maak seker die seelring is reg in plek op die deksel
b. Plaas deksel in oop posisie en draai antikloksgewys
na toe posisie
3.4.5. As deksel stewig toe is gebruik die beheer
paneel.
3.4.6. Wanneer die kos tipe wat gekook word verskyn
druk die knop om proses te begin.
3.4.7. Die druk koker sal `n paar minute vat om druk
op te bou en wanneer die druk bereik is sal die tyd
begin aftel.
3.4.8. Die kooktyd word aangedui met `n “P” gevolg
deur die oorblywende kooktyd.
bv. “P.15” vir hoender.
3.4.9. Die kooktyd is verstelbaar in inkremente van 1
min tussen 3 – 60 min,na gelang van funksie wat is
gekies is.
NB: Neem asseblief kennis dat alle kook tye is net ‘n
riglyn.
NEEM KENNIS:
Tydens gebruik sal `n ligte reuk bespeur word wat net
die brand van vervaardigers oorskot is. Dit is normal en
het geen invloed op die voedsel en sal verdwyn na `n
paar gebruike.
BELANGRIK:
Verseker die stoomklep is in die “sealed” posisie voor
die kookproses begin anders sal die toestel nie druk
opbou nie
3.5 Vertraging tyd:
3.5.1. Voor kook funksie gekies word druk “time”
sleutel om vertraging kooktyd by te voeg. Die vertrag-
ing timer kan verstel word in inkremente van 30 min.
Maximum vertraagtyd is 24 uur. Druk aanhoudend tot
gewenste tyd bereik is. Die tyd tot kook proses gaan
begin word vertoon op die skerm.
3.5.2. wanneer vertraging gekies is gebruik knop
op panel om gewenste kook funksie te kies (bv.
Rys,hoender,sop ens) druk dan die knop op funksie te
selekteer. Die kook proses sal begin wanneer vertraag
tyd om is.
3.5.3. Neem kennis dat wanneer kooktyd begin kan die
tyd nie verstel word nie. Die kook proses moet gekan-
selleer word en die tyd meot herstel word na gewenste
tyd (PO8 verwys na 8 min kooktyd oor.
3.5.4. Tydens opstel of gedurende kooktyd kan die
Keep warm/cancel knoppie gedruk word om funksie te
kanselleer
3.5.5. No kook sal die toestel automaties na “keep
warm” funksie toe gaan en die letters “bb” sal op die
skerm verskyn. Die “Keep warm/Cancel” knoppie kan
gedruk word om keep warm te kanselleer.
3.5.6. Wanneer die toestel die kook siklus voltooi het of
die skerm is af draai die klep na “vent” soos aangedui
op die deksel om die druk uit te laat. Moenie naby die
toestel staan nie en hande en gesig moet weg wees
van die klep om te verseker dat jy nie brand. STOOM IS
Voorafbepaalde funksie
Voorafbepaalde kooktyd Verstelbaar
Min
Max
Sop
25min
10min
40min
Hoender
15min
12min
30min
Groente
8min
5min
15min
Boontjies
30min
10min
60min
Vleis
20min
10min
30min
Rys
12min
8min
18min