
7. Stoor
7.1. Maak seker dat die braaier koel, skoon en droog
is voordat jy dit stoor. Moet nooit die warm lug
braaier stoor terwyl dit nat is nie.
7.2. Moet nooit die kragkoord styf om die warm lug
braaier draai nie, draai dit los om skade te voorkom.
Berg in 'n koel, droë plek.
8. Spesifikasies
Produk kode: 973950
Input: 220-240V~ 50/60Hz
Output: 1400W