
dat die filter heeltemal tot by die plastiekstop in die
houer gedruk word) en sit die stofhouer weer in die
stofsuier
Die filter is wasbaar maar moet na `n tyd vervang
word. Vervangings filters is beskikbaar om te koop.
Sien asseblief besonderhede in die agterkant van
hierdie handleiding.
5. Sorg en instandhouding:
5.1. BELANGRIK: Ontkoppel van muurprop voor skoon-
maak en onderhoud. Gebruik nooit skerp instrumente
of skuurmiddels, seep, huishoudelike skoonmaker,
wasmiddel of waspolitoer vir die skoonmaak nie. Maak
die buitenste oppervlaktes slegs met ‘n klam sagte lap
skoon.
6. Anomalies and herstel:
6.1. Neem die toestel na `n gemagtigde tegniese sen-
trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
6.2. As konneksie na die muurprop beskadig is, moet
die toestel vervang word volgens waarborg.
7. Tegniese informasie:
AC: 220-240V ~ 25W 50/60Hz
DC: 4.8V
8. Probleem gids
Probleem
Rede
Aksie
Geen krag
Battery ge-
dreineer
-Laai battery
Lae of geen
suigkrag
Battery leeg
Laai die battery
Stof lek van houer Stoffhouer vol
-Maak stofhouer
leeg
Filter geblok
Maak filter skoon
Stof houer is vol
-Maak stofhouer
leeg
Stof houer is nie
reg geinstalleer
nei
Pas die stofhouer
korrek
31350_IM.indd 9
5/31/2017 10:04:03 AM