creative housewares mellerware 85550 Manual Download Page 6

AFRIKAANS HANDELING

Geagte Klient

Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk 
produk te koop. Danksy die tegnologie, ontwerp en werking 
en die feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte stan-
daarde, is u verseker van `n volle bevredigende gebruik en 
lang produklewe.

1. Parte beskrywing

1 - Stick blender motor behuising
2-vlekvrye staal blender steel
3- Krag / begin knoppie
4 - Meet beker
5 - Klitsbeslag
6 - Hopperbak

2. Belangrike veiligheids voorsorg:

Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak 
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos 
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die instruksies 
deeglik en bewaar.

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektriese 
brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur 
kinders gebruik word
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van water
2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is of 
aan vlambare material raak, insluitende gordyne as dit in 
werking is

2.1.7. Moenie vlambare materiaal naby die toestel sit nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbeheer 
toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop 
beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui op die 
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11. Prop in elektriese uitlaat
2.1.12. Die toestel  prop moet in die hoof prop pas en 
Moenie die prop verander
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak seker die 
toestel se strome oorskry nie die gradering van die multi 
prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord 
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is 
nie
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval 
het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, op 
te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie. 

2.1.17. Die 

koord mag nooit om die toestel gedraai word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19.  Die koord Moenie oor die kant van die tafel of 
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of verstrengel 
nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie 
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hanteer nie

2.2. Persoonlike veiligheid

2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik 
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige brand-
wonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik soos 
kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermindered 
fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan ervaring of 
kennis tensy hulle opleiding gehad het 
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet al-
tyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor 
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of 
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in 
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van  die hooftoevoer as dit 
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat dit 
skoongemaak word. As dele afgehaal word of toegevoeg 
word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor 
word

5

3

1

4

6

2

Untitled-1.indd   6

2018-11-13   08:06:40 AM

Summary of Contents for mellerware 85550

Page 1: ...lies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS ROBOT 500 INOX stick blender set 500W Motor Stainless steel whisk and blender shaft attachmnets 700ml mearusing beaker and 300ml chopping bowl Un...

Page 2: ...inimum of 10 amperes 2 1 12 The appliance s plug must fit into the mains power supply socket properly Do not alter the plug 2 1 13 If using a multi plug check ratings carefully as the current used by...

Page 3: ...4 To operate the hand held blender hold the power start button in 3 2 5 To stop the hand held blender release the power start button 3 3 Using the Whisk 3 3 1 To assemble the whisk with the adaptor fi...

Page 4: ...any water which may have gotten in can drain out 4 4 Wash the measuring beaker and chopping bowl in warm soapy water The bowl and the beater are not to be placed in a dishwashing machine as the plasti...

Page 5: ...le and whip with blender making vertical movements 2 min Mashed pota toes 400 g Potatoes can be blended while still in the saucepan 30 s Baby food 300 g Cut up 100g of apples 100g of banana 50g of bis...

Page 6: ...ng van die multi prop 2 1 14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel is nie 2 1 15 Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer geval h...

Page 7: ...die maksimum hoeveelheid bestanddele mag nie 350g oorskry nie 3 4 5 Heg die deksel op die verwerkerbak en draai dit tot dit in posisie is 3 4 6 Plaas die boonste deel van die blender in die gaatjie va...

Page 8: ...conectar el aparato 2 2 11 Conecte el aparato a la red el ctrica con una toma de tierra de un m nimo de 10 Amperios 2 1 12 El enchufe del aparato debe encajar correctamente en la toma de corriente No...

Page 9: ...do arranque 3 2 5 Para detener la licuadora manual suelte el bot n de encendido arranque 3 3 Uso del batidor 3 3 1 Para montar el batidor con la unidad de motor coloque el batidor en el motor asegur n...

Page 10: ...iarlo ya que puede producirse una descarga el ctrica 4 6 Seque completamente Precauci n Las cuchillas son muy afiladas manip elas con cuidado 5 Anomal as y reparaci n 5 1 Lleve el aparato a un centro...

Page 11: ...valuation correspond la tension d alimentation secteur avant de brancher le appareil 2 2 11 Connectez l appareil l alimentation secteur avec une prise de terre r sistant un minimum de 10 Amp res 2 1 1...

Page 12: ...n du m langeur stick Important Les lames sont tr s tranchantes manipuler avec pr caution 3 2 1 Pour assembler l arbre avec le moteur appuyez sur la fixation de l arbre dans le carter du moteur et tour...

Page 13: ...savonneuse Le bol et le batteur ne doivent pas tre plac s dans un lave vaisselle car les composants en plastique peuvent se d t riorer gr ce une utilisation prolong e du nettoyage du lave vaisselle 4...

Page 14: ...r avant de brancher le appareil 2 2 11 Connectez l appareil l alimentation secteur avec une prise de terre r sistant un minimum de 10 Amp res 2 1 12 La fiche de l appareil doit s adapter correctement...

Page 15: ...r l arbre avec le moteur appuyez sur la fixation de l arbre dans le carter du moteur et tournez le dans le sens inverse des aiguilles d une montre Assurez vous qu il soit correctement install 3 2 2 Br...

Page 16: ...s dans un lave vaisselle car les composants en plastique peuvent se d t riorer gr ce une utilisation prolong e du nettoyage du lave vaisselle 4 5 Essuyez l unit du moteur avec un chiffon humide Ne ja...

Page 17: ...e complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is safe for use Return...

Page 18: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativeho...

Page 19: ...sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die besk...

Page 20: ...ansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U...

Page 21: ...dermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 Untitled 1 indd...

Reviews: