background image

hulle onder verantwoordelike toesig onderrig 

ontvang het in die gebruik van die toestel nie.

11. Vermy beserings deur die eiernaald. 

Hierdie toestel is bedoel vir gebruik in huiseen 

soortgelyke instellings soos:

• personeel kombuise in winkels,kantore en 

ander werksomgewings;

• plaahuise;

• 

deur kliënte in hotelle , motelle en ander 

residensiële tipes omgewings;

• bed en ontbyt tipe omgewings.

12. Kinders moet onder toesig wees sodat daar 

versker word dat hulle nie met die toestel speel 

nie.

Onderhoud en herstel

1.  Trek asseblief die prop uit die sok na gebruik 

van die toestel.

2.  Moet dit nie probeer skoonmaak voordat die 

krag afgeskakel is en die eierkoker heeltemal 

afgekoel het nie.

3.  Die kookrak en deksel kan met warm 

seepwater of spons skoongemaak word. Vermy 

beskadiging van die omhulsel om skoonmaak 

met ‘n harde staal skuurder te doen..

4.  Moet ook nie die hele eenheid in water dompel 

nie.Die toestel se oppervlak kan met ‘n nat 

lap afgevee word. Moet dit ook nie onder ‘n 

lopende kraan hou nie sodat elektriese lekkasie 

en kortsluitings vermy word.

5.  As die toestel gestoor moet word vir ‘n ruk, 

verpak dit skoon in die verpakking.Plaas dit 

in ’n geventileerde droë  plek om benatting te 

voorkom en wat probleme kan veroorsaak met 

gebruik.

Ontleding van vrae wat dikwels gevra word:

1.  1. 

Die wysliggie of skommelaar skakelaar 

werk nie.

a. Kragonderbreking?

b. Is die kragkoord ingeprop in die sok?

c. Is die sok se krag aan?

d. Is die skommel skakelaar al aangeskakel?

2.  Die eier is té hard gekook of nog rou.

a. Die water is te veel of te min.(Dit sal hard 

gekook wees met  té veel water en rou met 

te min water)?

Aanmerkings:

 As daardie probleme nog bestaan 

nadat jy die ontleding nagegaan het of nog 

enige foute bestaan,kontak ons onderhoud- en 

hersteldienste of die winkels. Persone wat nie 

gemagtig of gekwalifiseer is vir die dienste nie, 

mag nie die toestel uitmekaar haal of probeer 

herstel nie.

Содержание VAPOR D'OU

Страница 1: ...Model 987360 360W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE VAPOR D OU ENGLISH AFRIKAANS ...

Страница 2: ...w for specific water volume with the cup according to how you want your eggs done Put the eggs on the shelf and then put the top cover on The below table is for your reference only and you can make adjustments according your experience Egg preference Water Volume Time soft 20mL 6min Medium 30mL 9min Hard 50mL 12min 2 Connect the power press down the rocker switch and the indicator light goes on wh...

Страница 3: ...use Do not press too hard so as to avoid any damage of the power switch 5 The unit shall not be used on the surface or in the vicinity of a heat labile object such as carpet and plastics Do not put those which will be dampened by steam on the top of this unit 6 Do not add the water or pull out the plug when the water is dry boiled Please do not touch the heating plate so as to protect yourself fro...

Страница 4: ...ttingsplaat sit as jy eiers kook nie Moenie die bak gebruik totdat dit op die rak van die toestel is nie Kennisgewing voor gebruik 1 Verwyder al die verpakking 2 Maak seker dat die netspanning op die graderingsetiket van die toestel dieselfde is as wat jy by die huis gebruik 3 Maak seker dat jou kragsok geaard is 4 Vir die eerste gebruik kook water ten minste 2 keer in die toestel en gooi dit dan ...

Страница 5: ...afsit Dit dui daarop dat die watervlak leeg of te laag is Vul die plaat met die korrekte hoeveelheid van water Groente kook tye Broccoli Blomkool 13 15min Wortels opgesny 12 14min Aartappels opgesny 15 16min Soet peulertjies 12 13min Sneeu ertjie peule 12 13min Vleis kook tye Hoender ontbeende 16 18min Fish 12 13min Frikkadelle 11 12min Wors 14 15min Steak 16 18min Waarskuwings 1 Hou kinders weg v...

Страница 6: ...et ook nie die hele eenheid in water dompel nie Die toestel se oppervlak kan met n nat lap afgevee word Moet dit ook nie onder n lopende kraan hou nie sodat elektriese lekkasie en kortsluitings vermy word 5 As die toestel gestoor moet word vir n ruk verpak dit skoon in die verpakking Plaas dit in n geventileerde droë plek om benatting te voorkom en wat probleme kan veroorsaak met gebruik Ontleding...

Страница 7: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Страница 8: ...need to either scan and upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 y...

Страница 9: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Страница 10: ...al u nodig hê om of te skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1...

Страница 11: ......

Отзывы: