![Taurus TROPICANO 2000 Скачать руководство пользователя страница 6](http://html.mh-extra.com/html/taurus/tropicano-2000/tropicano-2000_manual_822373006.webp)
in kontak kom met die toestel se warm
oppervlaktes nie.
• Hou die toestel ver weg van hitte bronne, olie,
skerp kante of bewegende dele.
• Gaan die toestand van die elektriese
verbindingskabel deeglik na. Beskadigde of
verstrengelde kabels verhoog die risiko van
elektriese skok.
• Hierdie toestel is geskik vir buitenshuise
gebruik.
• As die toestel buite gebruik word, gebruik ‘n
toepaslike verlengingskoord.
• Die Kragkabel moet gereeld ondersoek word
vir skade en wanneer dit beskadig is, moet die
toestel nie gebruik word nie.
• As ‘n addisionele beskerming vir elektriese
toevoer vereis word, word aanbeveel dat ‘n
differensiaal toevoertoestel vir maksimum
sensitiwiteit van 30mA gebruik word. Vra advies
van ‘n bevoegde installeeder.
• Moenie die toestel buite in die reen gebruik of
blootstel aan nattigheid nie. As water binne-
in die toestel beland, sal dit die gevaar van ‘n
elektriese skok verhoog.
• Moenie die prop met nat hande aanraak nie.
• Moenie die toestel naby mense gebruik wat
nie sensitief is vir hitte nie (die toestel het warm
oppervlaktes)
• Moenie die metaaloppervlaktes aanraak
wanneer die toestel in werking is nie, dit kan
ernstigebrandwonder veroorsaak.
Gebruik en versorging:
• Rol die toestel se kragkabel heeltemal af voor
elke gebruik.
• Moenie die toestel gebruik as die aan-of
afskakelaar nie werk nie.
• Moenie die toestel beweeg terwyl dit in gebruik
is nie.
• Gebruik die toestel se handvatsels om dit te
skuif of te vang.
• Moenie die toestel gebruik as dit is onderstebo
is nie, en moenie dit omkeer nie.
• Moenie die toestel onderstebo draai terwyl dit in
gebruik is of aan die hoofleiding verbind is nie.
• As u die toestel in 'n badkamer of soortgelyke
plek gebruik, ontkoppel die apparaat van die
hoofleiding wanneer dit nie in gebruik is nie,
selfs al is dit net vir 'n kort tydperk, die nabyheid
van water behels 'n risiko, selfs indien die
toestel ontkoppel is.
•
Ontkoppel die toestel uit die hoofleiding
wanneer dit nie in gebruik is nie en voordat
enige skoonmaak taak uitgevoer word.
• Hierdie toestel is vir huishoudelike gebruik, nie
professionele of industriële gebruik nie.
• Hierdie toestel moet buite bereik van kinders en/
of gestremdes gestoor word.
• Moenie die toestel stoor of vervoer as dit nog
warm is nie.
• Hou die toestel in 'n droë, stof-vrye plek, weg
van direkte sonlig .
• Maak seker dat stof, vuilheid of ander vreemde
voorwerpe nie die waaier van die toestel
blokkeer nie.
• Moet nooit die toestel gekoppel los en sonder
toesig as dit nie gebruik word nie. Dit bespaar
energie en verleng die lewe van die toestel.
• Moenie die toestel gebruik op enige deel van
die liggaam van 'n persoon of dier nie.
• Moet nie die toestel gebruik met troeteldiere en
diere nie.
• Moenie die toestel gebruik om tekstiele van
enige soort droog te maak nie.
• WAARSKUWING: Moenie slaap terwyl hierdie
toestel aan is nie, want daar is risiko dat u kan
beseer word.
• Draai die termostaat beheer tot die minimum
(MIN) stelling. Dit beteken nie dat die verwarmer
afgeskakel is nie.
Diens:
• Maak seker dat die toestel net gediens
word deur spesialis personeel, en dat slegs
oorspronklike onderdele of bykomstighede
gebruik word om die bestaande onderdele/
toebehore te vervang.
• WAARSKUWING: Daar is 'n risiko van brand as
die toestel nie skoongemaak word deur hierdie
instruksies te volg nie.
• Enige misbruik of versuim om die instruksies
vir gebruik van die toestel te volg maak
die waarborg en die vervaardiger se
aanspreeklikheid nietig.
Installasie
• Maak seker dat die toestel gelyk staan op die
vloer.
• Maak seker dat die lugtoegang of uitgang nie
bedek word in die geheel of gedeeltelik nie
deur laken, klere, ens omdat dit die risiko van
brandgevaar verhoog.
Instruksies vir die gebruik
Voor gebruik:
• Maak seker dat al die produk se verpakking
verwyder is.
• Berei die toestel voor volgens die funksie
waarvoor u dit wil bebruik.
Verbruik:
• Rol die kabel heeltemal af voordat dit ingeprop
word.
•
Konnekteer die apparaat met die hoofleiding.
• Stel die verspreider van die toestel om die vloei
van lug in die gewenste rigting te laat vloei.
• Skakel die toestel aan deur die werking van die
funksie en spoed selekteerder te draai.
• Die kraglig (C) sal aanskakel.
• Kies die funksie wat u wil hê dat die toestel
moet uitvoer.
• Kies die gewenste spoed.
• Draai die termostaat beheer na die gewenste
temperatuur posisie.
• Gedurende verbruik sal die krag lig (C) aan
en af flits, wat daarop dui dat die verwarming-
elemente in gebruik is volgens die gekose
temperatuur.
Verkoelingsfunksie:
• Kies die verkoelingposisie.
• Maak seker dat die termostaat rotasieskakelaar
tot die maksimum gestel is.
Verhittingsfunksie
:
• Kies die verhittingsfunksie posisie.