Taurus TORRE Скачать руководство пользователя страница 19

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

• 

U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

• 

Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

• 

U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

• 

Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied 

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Содержание TORRE

Страница 1: ...Model 947245 45W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE VENTILADOR TORRE ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE ...

Страница 2: ...rogrammer timer or other device that automatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 2 11 Connect the appliance to the mains power supply with an earth socket withstanding a minimum of 10 amperes 2 1 12 The appliance s pl...

Страница 3: ... children 2 3 6 Do not store the appliance if it is still hot 2 3 7 Never leave the appliance unattended when in use and keep out of the reach of children 2 3 8 If for some reason the appliance were to catch fire disconnect the appliance from the mains power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE FIRE OUT 2 4 Service 2 4 1 Make sure that the appliance is serviced only by suitably qualified technic...

Страница 4: ...ction This symbol is displayed on the LED panel FIGURE 4 3 4 Once you have finished using the appliance 3 4 1 Unplug the appliance from the mains power supply 3 4 2 Clean the appliance as described in the clean ing section 4 Cleaning 4 1 Disconnect the appliance from the mains power supply and allow it to cool completely before under taking any cleaning task 4 2 Clean the outer parts of the applia...

Страница 5: ... die stroomto evoer met n oortekking wat ten minste 10 ampère behels 2 1 12 die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie die prop verander 2 1 13 As n multi prop gebruik word moet die graderings noukeurig nagegaan word aangesien die stroom wat deur verskeie toestelle gebruik word maklik die aanslag van die multiplug kan oorskry 2 1 14 Moenie die toestel gebruik as die prop of koord beskadi...

Страница 6: ...iensagent of n gekwalifiseerde person vervang word om brandgevaar te verhoed 2 4 3 Enige misbruik en mislukking om instruksies te volg lewer die waarborg nul en van gener waarde 3 Instruksies vir gebruik 3 1 Voor gebruik 3 1 1 Verwyder alle verpakking material voor gebruik 3 1 2 Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak alle parte skoon wat met kos in aanrak ing kom soos voorgeskryf i...

Страница 7: ...rlem toe om heeltemal te stop 3 4 2 ontkoppel die toestel van die kragtoevoer 3 4 3 Maak die apparaat skoon soos beskryf in die skoonmaakafdeling 4 Skoonmaak 4 1 Ontkoppel van muurprop en laat toe om heelte mal aftekoel 4 2 Maak die buitekant van die toestel skoon met n klam lap met n paar druppels opwasmiddel en droog dan VERSIGTIG Moet nie elektriese dele van die toestel in enige vloeistof dompe...

Страница 8: ...s como textiles cortinas cartón o papel etc 2 1 7 No coloque material inflamable cerca del aparato 2 1 8 No utilice el aparato en combinación con un programador temporizador u otro dispositivo que lo encienda automáticamente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe están dañados 2 1 10 Asegúrese de que la tensión indicada en la etiqueta de características coincide con la tensión de red...

Страница 9: ...ato mientras esté en uso O conectado a la red eléctrica 2 3 4 Desconecte el aparato de la red eléctrica cuando no esté en uso y antes de realizar cualquier tarea de limpieza 2 3 5 Este aparato debe guardarse fuera de su alcance de niños 2 3 6 No almacene el aparato si todavía está caliente 2 3 7 Nunca deje el aparato desatendido Usar y mantener fuera del alcance de los niños 2 3 8 Si por alguna ra...

Страница 10: ...m porizador que le permite ajustar su duración de operación de 0 5 hora a 7 5 horas OSC Presionando el botón OSC se iniciará o se detendrá la función de oscilación Este símbolo se visualiza en el panel LED Figura 4 3 5 Una vez que haya terminado de utilizar el aparato 3 5 1 Desconecte el aparato de la red eléctrica 3 5 2 Limpie el aparato como se describe en la sec ción de limpieza 4 Limpieza 4 1 ...

Страница 11: ... 2 1 6 Gardez l appareil à l écart des matériaux inflammables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papier etc 2 1 7 Ne placez pas de matière inflammable près de l appareil 2 1 8 N utilisez pas l appareil en association avec un programmeur une minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le câble ou la fiche est endommagé 2 1 10 Assurez...

Страница 12: ...s ou les accessoires ne sont pas correctement installés 2 3 3 Ne rallumez pas l appareil lorsqu il est utilisé Ou connecté à l alimentation secteur 2 3 4 Débranchez l appareil de l alimentation secteur lorsqu il n est pas utilisé et avant toute tâche de nettoyage 2 3 5 Cet appareil doit être stocké hors de portée des enfants 2 3 6 Ne rangez pas l appareil s il est encore chaud 2 3 7 Ne laissez jam...

Страница 13: ...ent de 0 5 heure à 7 5 heures OSC en appuyant sur le bouton OSC on démarre ou arrête la fonction d oscillation Ce symbole est affiché sur le panneau LED Figure 4 3 4 Une fois que vous avez terminé l utilisation de l appareil 3 4 1 Débranchez l appareil de l alimentation secteur 3 4 2 Nettoyez l appareil comme décrit dans la sec tion de nettoyage 4 Nettoyage 4 1 Débranchez l appareil de l alimentat...

Страница 14: ...el etc 2 1 7 Não coloque material inflamável perto do aparelho 2 1 8 Não use o aparelho em associação com um programador temporizador ou outro dispositivo que o liga automaticamente 2 1 9 Não use o aparelho se o cabo ou a ficha estiverem danificados 2 1 10 Certifique se de que a tensão indicada na etiqueta de classificação corresponda à tensão de alimentação da rede antes de conectar o aparelho 2 ...

Страница 15: ...quanto estiver em uso Ou conectado à rede elétrica 2 3 4 Desconecte o aparelho da fonte de alimenta ção quando não estiver em uso e antes de realizar qualquer tarefa de limpeza 2 3 5 Este aparelho deve ser armazenado fora do alcance De crianças 2 3 6 Não guarde o aparelho se ainda estiver quente 2 3 7 Nunca deixe o aparelho sem vigilância quando Use e mantenha se fora do alcance das crianças 2 3 8...

Страница 16: ... que permite configurar o tempo de operação de 0 5 horas a 7 5 horas OSC pressionando o botão OSC irá iniciar ou parar a função de oscilação Este símbolo é exibido no painel LED Figura 4 3 4 Depois de terminar o uso do aparelho 3 4 1 Desconecte o aparelho da fonte de alimenta ção 3 4 2 Limpe o aparelho conforme descrito na seção de limpeza 4 Limpeza 4 1 Desconecte o aparelho da fonte de alimentaçã...

Страница 17: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Страница 18: ...check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line w...

Страница 19: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Страница 20: ...moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregistr...

Страница 21: ......

Отзывы: