manualshive.com logo in svg
background image

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u

produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en 

is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike

veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar

waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien 

defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-

kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, 

na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf 

die oorspronklike datum van aankoop, stuur die 

produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel. 

Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan 

u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n 

soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand, 

as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede 

ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die 

eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied 

word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes 

van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg 

tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou 

dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-

kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring 

- sien keersy vir meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n 

redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar 

kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik 

wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer 

nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg 

tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle 

vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die 

kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-

like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-

dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om 

die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand 

te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is 

gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.

co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-

bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Содержание SYNCRO

Страница 1: ...Model 990550 3V complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE SYNCRO GLASS SCALE 180kg...

Страница 2: ...recent physical activity can all adversely affect the results of body fat scales To achieve accurate consistent results you must standardize the way you perform each test That simply means making eac...

Страница 3: ...he cover of the battery compartment 2 4 3 Check that the plastic covering that protects the battery has been removed some batteries are sold with a protective covering 2 4 4 Put the battery in its com...

Страница 4: ...3 5 Calculate percentage body fat 3 5 1 This appliance has the built in option to calculate the percentage of your body fat by using bioelectrical impedance techniques 3 5 2 This analysis measures th...

Страница 5: ...vice 4 Recycling 4 1 These electrical products cables batteries packaging and the manual should not be mixed with general household waste For proper recycling please take these products to your neares...

Страница 6: ...jou liggaam jou voedselinname veltemperatuur en onlangse fisiese aktiwiteit kan almal die resultate van liggaamsvetskale nadelig be nvloed Om akkurate konsekwente resultate te bereik moet u die manie...

Страница 7: ...oed 2 4 2 Verwyder die deksel van die battery komparte ment 2 4 3 Kontroleer of die plastiekbedekking wat die battery beskerm verwyder is sommige batterye word met n beskermende omhulsel verkoop 2 4 4...

Страница 8: ...e skaal af 3 5 Bereken die persentasie liggaamsvet 3 5 1 Hierdie toestel het die ingeboude opsie om die persentasie van u liggaamsvet te bereken deur gebruik te maak van bio elektriese impedansietegni...

Страница 9: ...gevaarlik 4 Herwinning 4 1 Hierdie elektriese produkte kabels batterye verpakking en die handleiding moet nie met algemene huishoudelike afval gemeng word nie Vir behoorlike herwinning neem hierdie pr...

Страница 10: ...orporal y nivel de condici n f sica tienen un efecto significativo en los resultados siempre que puedan monitorear con precisi n los cambios en la composici n corporal a lo largo del tiempo eso es tod...

Страница 11: ...acitados 2 3 8 No guarde el aparato en posici n vertical 2 3 9 PRECAUCI N No utilice el aparato si el vidrio est rajado o roto 2 3 10 Cualquier mal uso o incumplimiento de las instrucciones de uso anu...

Страница 12: ...oque la b scula y coloque su cuerpo en el cen tro sobre los sensores de metal Recuerde estar descalzo 3 4 4 Permanezca quieto en la b scula mientras la b scula est calculando La b scula mostrar 000 pa...

Страница 13: ...ts lectriques c bles batteries emballages et le manuel ne doivent pas tre m lang s avec les d chets m nagers g n raux Pour un recy clage correct veuillez apporter ces produits au bureau Creative House...

Страница 14: ...cision la graisse corporelle pour l ensemble de la population Les diff rences d ge de sexe d ethnie de taille corporelle et de niveau de forme physique ont toutes un effet significatif sur les r sult...

Страница 15: ...chaque fois que vous tester 1 S curit des conseils et mises en garde Lisez ces instructions attentivement avant de passer sur l appareil et garder les pour l avenir de r f rence Le non suivre et obse...

Страница 16: ...ce avec votre pied pour l allumer 3 4 2 Appuyez sur le bouton Set et utilisez le bouton Haut Bas pour trouver le num ro de m moire sous lequel vous souhaitez sauvegarder vos donn es personnelles 9 m m...

Страница 17: ...ppareil dans l eau ou tout autre liquide et ne le placez jamais sous l eau courante Fournitures Seuls les types de fournitures suivants doivent tre utilis s avec l appareil Fig 4 Type de batterie 2 x...

Страница 18: ...ificativo nos resultados desde que possam monitorar com precis o as mudan as na composi o corporal ao longo do tempo isso tudo que voc precisa A posi o do corpo a quantidade de gua no corpo a ingest o...

Страница 19: ...stiver rachado ou quebrado 2 3 10 Qualquer uso indevido ou n o cumprimento das instru es de uso anula a garantia e a responsabi lidade do fabricante 2 4 Montagem da s bateria s Cuidado 2 4 1 Durante o...

Страница 20: ...posicione seu corpo no centro em cima dos sensores de metal Lembre se de estar descal o 3 4 4 Permane a im vel na balan a enquanto a balan a est calculando A escala mostrar 000 piscando enquanto voc e...

Страница 21: ...ho a um servi o de assist ncia t cnica autorizada se o produto estiver danificado ou surgirem outros problemas N o tente desmontar ou reparar pois isso pode ser perigoso Se a liga o rede estiver danif...

Страница 22: ...ith all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the s...

Страница 23: ...pload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctl...

Страница 24: ...en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moont...

Страница 25: ...Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig h om of te skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let d...

Страница 26: ...Johannesburg Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 Durban 243 Percy Osborn Road Morningside Durban South Africa Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259...

Отзывы: