
omhulsel is nie
2.1.20. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer
geval het en daar is sigbare skade
2.1.21. Moenie die koord gebruik om toestel op te
tel of te sleep.
2.1.22. Die koord mag nooit om die toestel gedraai
word nie.
2.1.23. Moenie die koord plooi nie
2.1.24 Moenie die prop met nat hande hanteer nie.
2.1.25. Maak seker die kamer is goed geventileer
wanneer verwarmer gebruik word. Moenie in slaap-
kamer, karavane, bote en beperkte spasies gebruik
word nie.
2.1.26. Moenie die verwarmer naby die muur
,gordyne of meubels plaas nie. Die verwarmer moet
altyd na die binnekant van die kamer wys.
2.1.27 Moenie voorwerp op en teen die verwarmer
sit nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde.
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur ver-
mindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek
aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad
het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die
toestel speel.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor
gebruik.
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die par te
of bykomstighede nie behoorlik pas.
2.3.3. Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit
in werking is of in die muurprop gekoppel is.
2.3.4. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as
dit nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel
voordat dit skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel nie in
werking wees nie.
2.3.5. Die toestel moet buite bereik van kinders
gestoor word.
2.3.6. Die toestel moet altyd onder toesig wees
wanneer in gebruik en moet buite bereik van kinders
gehou word.
2.3.7. As die toestel aan die brand slaan, ontkoppel
van die muursok end gooi n kombuis vadoek oor.
MOET NOOT WATER GEBRUIK NIE!
2.3.11. Die toestel moet getoets word om sker te
maak die gas letk nie en wanneer die slider hervul
word. MOET NOOIT 'N VLAM GEBRUIK OM TE
TOETS VIR LEKASIES NIE!
NEEM KENNIS: Die verwarmer het verskeie
veiligheids toestelle wat die verwarmer sal afsit as
die kondisies onveilig is.
• (Suurstof uitputting stelsel) In geval van vlam mis-
lukking sal die gas verwarmer automaties afskakel
Die omslaan skakelaar sal afsit as die verwarmer
omval of nie op `n stewige oppervlakte staan nie.
As dit gebeur sit die verwarmer regop , maak seker
niks is beskadig nie en wag 10 – 15 min voor jy
die verwarmer aansit. Dit sal ook gebeur as die
verwarmer gestamp word
.
2.4. Diens:
2.4.1Die toestel mag net deur `n gemagtigde
tegnikus gediens word. Alle parte wat vervang word
moet die oorspronklike parte wees.
2.4.2. As die koord beskadig is an dit net deur
gemagtigde tegnikus vervang word.
2.4.3. Enige misbruik maak die waarborg nul en van
gener waarde.
Содержание HIBRIDO 947183
Страница 5: ......
Страница 10: ...Troubleshoot Guide...