Taurus 922450 Скачать руководство пользователя страница 6

deksel oop, sit die mengskag tot op die bodem 

van die fles. 

3.  Maak die fles vol melk (Om ‘n goeie resultaat te 

verseker, word aanbeveel dat die begin temper-

atuur net 10-150 is) en plaas die deksel weer op. 

LET WEL

:  Die maksimum hoeveelheid melk  wat 

bygevoeg kan word is 200ml, om te verhoed dat 

melk oorloop na die skuimproses. 

4.  Plaas die fles op die kragbasis  en sluit dit aan by 

die kragsok. Die flikkerlig  sal rooi skyn. 

5.  Druk die skakelaarknoppie twee keer binne 2 

sekondes en die flikkerlig sal blou word. Dan sal 

die toestel begin werk. Sodra die temperatuur 

van die melk 58 -780 bereik het, sal die verhitting-

selement ophou warm word en die mengspaan 

sal outomaties ophou draai; die flikkerlig sal weer 

rooi wees tot die toestel ontkoppel is  

van die kragtoevoer.  

LET WEL

: Die rotasie van die mengspaan is 

slegs om melk nie te laat vassit nie – nie vir skuim 

nie. Dit sal nie die melk laat skuim nie. 

6.  As die toestel ophou werk het, skink die warm 

melk uit en geniet dit. WAARSKUWING:’n 

Minimum van 3 minute se rus moet tussen twee 

aanhoudende siklusse gehandhaaf word of die 

toestel sal outomaties  in die selfbeskermingstaat 

gaan na dit vir 5 siklusse aaneen gewerk het en 

die flikkerlig blou flicker en die skakelaar sal nie 

werk nie, maar na 5 minute sal die toestel in die 

bystandstyd ingaan en jy kan verder werk.  

7.  Sluit altyd die toestel af en ontkoppel dit van die 

kragtoevoer as dit nie in gebruik is nie. 

SKOONMAAK EN ONDERHOUD:

 

1.  Ontkoppel altyd die toestel van die kragtoevoer 

en laat dit koud word voor jy dit skoonmaak. 

WAARSKUWING: Moet nooit die fles of basis 

onder water dompel of toelaat dat nattigheid 

naby dié dele kom nie. 

LET WEL

: Voor enige 

gebruik, was die fles deeglik uit. 

2.  Was die deksel met ‘n sagte reiniger . Die deksel 

is nie veilig vir ‘n skottelgoedwasser nie. 

3.  Spoel dit deeglik uit en droog dit af. Verwyder die 

skuim of mengerspaan en was hulle goed met 

warm water.

4.  Was die binneste fles met ‘n reiniger en water, en 

vee droog af met ‘n sagte  doek. 

5.  Vee die buitenste fles met ‘n sagte klam doek of 

reiniger uit, moenie ‘n bytende reiniger gebruik 

nie. 

LET WEL

: Moet nooit ‘n vretende chemiese, 

metaal of skuurmiddels gebruik om die buitekant 

van die toestel skoon te maak nie om  glans 

verlies te vermy.

Содержание 922450

Страница 1: ...Model 922450 450W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE LLET CELESTIAL ENGLISH AFRIKAANS NON STICK COATING ...

Страница 2: ...7 Do not place on or near a hot gas or electric burner or in a heated oven 8 Ensure that the appliance is used on a firm and flat surface out of reach of children this will prevent the appliance from overturning and prevent damage or injury 9 Keep hands and utensils out of container while blending to reduce the risk of severe injury to persons or damage to the blender 10 To protect against a fire ...

Страница 3: ... will light red 5 Press the switch button once the indicator will light blue Then the appliance will start to work Once the temperature of milk has achieved about 58 78 the heating element will stop heating and the frothing paddle will stop rotating automati cally the indicator will illuminate red again until unplugging the power outlet Note During operation you can stop operating by pressing the ...

Страница 4: ...keuse om n Taurus handelsmerk produk te koop Danksy die tegnologie ontwerp en werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte standaarde is u verseker van n volle bevredigende gebruik en lang produklewe 1 Deksel 2 Handvatsel 3 Skakelknoppie met aanwyser 4 Mengspaan 5 Skuimspaan BELANGRIKE VEILIGHEIDS INSTRUKSIES 1 Lees al die instruksies voor gebruik 2 Voor die toestel aan die kragto...

Страница 5: ...s met die verlangde hoeveelheid melk om n goeie resultaat te kry word aanbeveel dat die begin temperatuur van melk 10 150 sal wees en plaas die deksel weer op LET WEL Die maksimum hoeveelheid melk wat bygevoeg kan word is 100ml om te vermy dat melk oorloop na die skuimproses 4 Plaas die fles op die kragbasis en die prop in die kragtoevoer die wysliggie sal rooi gloei 5 Druk dan die skakelknoppie e...

Страница 6: ... moet tussen twee aanhoudende siklusse gehandhaaf word of die toestel sal outomaties in die selfbeskermingstaat gaan na dit vir 5 siklusse aaneen gewerk het en die flikkerlig blou flicker en die skakelaar sal nie werk nie maar na 5 minute sal die toestel in die bystandstyd ingaan en jy kan verder werk 7 Sluit altyd die toestel af en ontkoppel dit van die kragtoevoer as dit nie in gebruik is nie SK...

Страница 7: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Страница 8: ...t check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 year extended warranty is only valid if your prod uct is registered online within the first year after purchasing your Taurus product Failure to register your product on line...

Страница 9: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Страница 10: ...oet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die aankoop van u Taurus produk Indien u produk nie aanlyn geregistre...

Страница 11: ......

Отзывы: