- 14 -
luidspreker hoor. Druk die
【
PTT
】
om alarm te
kanselleer.
Die radio sal op kanaal 01 bly totdat u die
kanaal selekteerde knoppie draai. Die Groen
indikasie ligie sal flikker tot en met u die kanaal
verander.
Lae Battery Indikasie
1
.
Die radio funksioneer normaalweg wanneer die
battery spanning bokant 3.6V is;
2
.
Wanneer die battery spanning tussen 3.4V tot
3.5V is, sal die radio normaalweg funksioneer
maar u sal ‘n “dididi” klank hoor so elke
20sekondes, en die indikasie liggie flikker rooi.
3. Wanneer die battery spanning onder 3.3V is, sal
die radio outomaties afskakel.