Mellerware OPTIMA 62600C Скачать руководство пользователя страница 20

Hoekom moet u die waarborg moet registreer?

Ons by Mellerware is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak 

van gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Klein 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor 

dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te 

trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar 

van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te 

bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet. 

Bygevoegde Voordele

Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-

voegde waarde voordele:

• 

aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers

• 

nuwe resepte of idees vir u produkte

• 

nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry

• 

spesiale aanbiedings op promosie-items

Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?

STAP 1

 Skep u gebruikersprofiel:

REKENAAR/

SKOOTREK-

ENAAR

SMART-

FOON / 

TABLET

FAKS

STAP 2

 Kies 'n registrasie metode:

AANLYN WAARBORG REGISTRASIE

Notas:

1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u 

strokies.

2. U sal gevra word om op die Mellerware webtuiste te regis-

treer. U sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u 

toegang gee tot u profiel. 

3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u

gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig 

hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.

4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar 

binne in u profiel.

5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op-

gelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou 

word vir fakse of lêers nie ontvang nie.

6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing

@

chwsa.

co.za

NB: 

U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u 

produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die 

aankoop van u Mellerware produk. Indien  u produk nie aanlyn 

geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde 

waarborg nietig maak.

  

• 

Faks die volgende na 021 931 4058 

• 

Naam en Van

• 

Kontak telefoon en faksnommer.

• 

Produk model nommer en tipe.

• 

Traceability Code (wat op die

• 

Waarborgkaart of op 'n etiket op die 

produk gevind kan word)

• 

'n Duidelike en leesbare afskrif van 

u ontvangs.

• 

Skandeer die QR-kode bo of besoek 

www.mellerware.co.za

• 

Klik op die "Registration" skakel en 

teken aan met u verbruikersnaam en 

wagwoord.

• 

Klik op "Register your products” en 

laai u kwitansie en volg die maklike 

instruksies.

• 

Skandeer of neem 'n foto en laai u 

strokie.

• 

Maak u internet snuffelgids oop en 

besoek  

www.mellerware.co.za

• 

Klik op die "Registrasie" skakel en 

teken in met u gebruikersnaam en 

wagwoord.

• 

Klik op "Register your products” en 

laai kwitansies en volg die maklike 

instruksies.

• 

Skandeer en laai u strokie 

As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.mellerware.co.za, kliek op

die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-

kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u 

profiel gee. 

Cape Town 

20 Tekstiel Street, Parow, Cape Town, 7493, 

South Africa 

 P.O. Box 6156 Parow East, 7501, 

South Africa Tel: +27 21 931 8117   

Fax: +27 21 931 4058

Durban 

35 Adrian Road, Windermere, 

Durban, South Africa, 4001

Tel: +27 31 303 3465 

Fax: +27 31 303 8259

Johannesburg 

Unit 25 & 26 San Croy Office park

Die Agora Road, Croydon, 1619

Tel: +27 11 392 5652

Fax: +27 11 392 1694

National Service Centre: 086 111 5006

e-mail: [email protected]

ativehousewares.co.za

62600C_IM..indd   20

2019-10-07   02:01:42 PM

Содержание OPTIMA 62600C

Страница 1: ...Model 62600C complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 550W OPTIMA 550W Jug blender with coffee mill 62600C_IM indd 1 2019 10 07 02 01 40 PM...

Страница 2: ...erial near the appli ance 2 1 8 Do not use the appliance in association with a programmer timer or other device that automatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is...

Страница 3: ...2 3 10 If for some reason the appliance were to catch fire disconnect the appliance from the mains power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE FIRE OUT 2 4 Service 2 4 1 Make sure that the appliance...

Страница 4: ...1 Allow appliance to cool down 3 3 2 Unplug the appliance from the mains power supply 3 3 3 Clean the appliance as described in the cleaning section 4 Cleaning 4 1 Disconnect the appliance from the ma...

Страница 5: ...it in werking is 2 1 7 Die toestel is nie geskik om op aan n tydsbe heer toestel te Koppel nie 2 1 8 Moenie die toestel gebruik as die koord of prop beskadig is 2 1 9 Maak seker die spanning soos aang...

Страница 6: ...os in aanraking kom soos voorgeskryf in skoonmaak artikel 3 2 Gebruik en sorg 3 2 1 Hoe om parte bymekaar te sit 3 2 1 1 Sit die lem bymekaar soos in illustrasie 3 en skroef aan die glas beker 3 2 1 2...

Страница 7: ...soliede bestanddele verwerk sny dit eers in klein stukkies 2 3cm Begin met n klein hoeveelheid vloeistof by die meng van vaste bestanddele Voeg die soliede bestanddele en dan meer vloeistof deur die...

Страница 8: ...r y en contacto con el agua 2 1 6 Mantenga el aparato alejado de materiales inflamables tales como textiles cortinas cart n o papel etc 2 1 7 No coloque material inflamable cerca del aparato 2 1 8 No...

Страница 9: ...er tarea de limpieza 2 3 7 Este aparato debe guardarse fuera del alcance de los ni os 2 3 8 No guarde el aparato si todav a est caliente 2 3 9 Nunca deje el aparato desatendido cuando est en uso y man...

Страница 10: ...s a trav s de la abertura en la tapa Siempre coloque la mano encima de la licuadora mientras est en uso 3 3 Una vez que haya terminado de utilizar el aparato 3 3 1 Permita que el aparato se enfr e 3 3...

Страница 11: ...stable apte supporter des temp ratures lev es et l cart des autres sources de chaleur et au contact de l eau 2 1 6 Gardez l appareil l cart des mat riaux inflam mables tels que les textiles les rideau...

Страница 12: ...ct l alimentation secteur 2 3 5 Ne couvrez pas la surface de cuisson ou les aliments avec du papier d aluminium et d autres mat ri aux similaires 2 3 6 D branchez l appareil de l alimentation secteur...

Страница 13: ...ingr dients solides commencez d abord avec une petite quantit de liquide Ajoutez graduellement les ingr dients solides puis plus de liquide dans l ouverture du couvercle Placez toujours votre main su...

Страница 14: ...contacto com a gua 2 1 6 Mantenha o aparelho afastado de materiais inflam veis como t xteis cortinas papel o ou papel etc 2 1 7 N o coloque material inflam vel perto do aparelho 2 1 8 N o utilize o ap...

Страница 15: ...guardado fora do alcance das crian as 2 3 8 N o guarde o aparelho se ainda estiver quente 2 3 9 Nunca deixe o aparelho sem vigil ncia quando estiver a ser utilizado e mantenha os fora do alcance das...

Страница 16: ...sobre o liquidificador en quanto estiver a ser utilizado 3 3 Depois de terminar de usar o aparelho 3 3 1 Deixe o aparelho arrefecer 3 3 2 Desligue o aparelho da rede el ctrica 3 3 3 Limpe o aparelho c...

Страница 17: ...ed the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is...

Страница 18: ...that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email market...

Страница 19: ...verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik...

Страница 20: ...oet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa...

Страница 21: ...dermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 62600C_IM indd 2...

Отзывы: