gebruik soos kantore,hotelle motelle en
gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik
deur vermindered fisiese verstandelike
vermoens of gebrek aan ervaring of ken-
nis tensy hulle opleiding gehad het.
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and
kinders moet altyd toesig he om te ver-
hoed dat hulle met die toestel speel
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel
word voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word
as die parte of bykomstighede nie behoo-
rlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik
word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai
word terwyl dit in werking is of in die
muurprop gekoppel is
2. 3. 5. Die kook oppervlakte moet nooit
toegemaak word me foelie of soortgelyke
materiaal.
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die
hooftoevoer as dit nie in gebruik is nie
en laat dit heeltemal afkoel voordat dit
skoongemaak word. As dele afgehaal
word of toegevoeg word,moet die toestel
nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van
kinders gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel
voor dit gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig
wees wanneer in gebruik en moet buite
bereik van kinders gehou word.
2. 3. 10 As die toestel aan die brand slaan
ontkoppel van die muursok en gooi n
kombuis vadoek oor MOET NOOIT WA-
TER GEBRUIK!!!
2.4. Diens:
2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifi-
seerde tegnikus gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet
dit deur die diensagent of `n gekwalifi-
seerde person vervang word om brand-
gevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om
instruksies te volg lewer die waarborg nul
en leemte
3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik:
3.1.1. Verwyder alle verpakking matriaal
3.1.2. Voor die toestel vir die eerste keer
gebruik word maak alle parte skoon
wat met kos in aanraking kom soos
voorgeskryf in skoonmaak artikel
3.2 Gebruik en versorging:
3.2.1. Maak die deksel van die ketel oop
en vul met gelangde hoeveelheid water.
(Min. kapasiteit is 0.5L en max. kapasiteit
is 1.7L).in harde water gebiede gebruik
gesuiwerde of gefiltreerde water om die
opbou van kalk te verhoed. (let wel: Jy
kan die ketel volmaak deur die tuit maar
wees versigtig om nie oorvol te maak.
Gebruik die water indikasie om seker te
maak).
3.2.2. Maak die deksel toe tot dit in posi-
sie klip. Plaas die ketel op die basis en
prop in Elektries uitlaat.
3.2.3. Om die ketel aan te sit , druk die
aan/af knoppie na posisie 1. (BELAN-
GRIK: Moenie te veel druk op die knop-
pie plaas nie). Die ketel sal automaties
afskakel as die kooktyd verstryk het. Die
kooktyd kan enige tyd onderbreek word
deur die aan/af knoppie na posisie O te
druk.
3.2.4. Gooi die water stadig en versigtig.
As U die water weer wil kook laat die ketel
afkoel vir `n minuut.I
3.2.5 Waarskuwing: Na kook is die ketel
vol stoom wat sal uitkom as die deksel
opgelig word.
3.2.6 Belangrik: Moenie die deksel oop-
maak as stoom by die tuit uikom. Voordat
begin om water uit die ketel te gooi of om
vol te maak ontkoppel van die muurprop.
3.2.7 Let Wel: Die ketel sal automaties
afsit as daar nie water in is nie as gevolg
van `n droog kook funksie in die ketel.
Wag ±15minute vir die element om af
te koel, maak vol water en gebruik. Die