background image

A   Botteldop

B   Voedingstiet

C   Skroefring

D   Lugvloeiwiel

E   Lugvloeibuis met hitte-aanvoeling

F   Klep 

G   Bottel se onderkant

stadige

vloei

medium

vloei

vinnige

vloei

SKOONMAAK EN STERILISERING

Maak die produk skoon voor eerste gebruik. Maak skoon voor elke gebruik. Was die produk altyd onmiddellik ná gebruik. Plaas in kokende 

water vir 5 minute voor eerste gebruik om higiëne te verseker. Was in warm seepwater en spoel in skoon water af of gebruik skottelgoed-

wasser (slegs op boonste rak). Verseker dat jy die lugvloeiwiel (D) en lugvloeibuis (E) uitmekaarhaal en dit deeglik skoonmaak met die 

borsel wat verskaf word. Gebruik ’n tommee tippee closer to nature® -tepel- en spuitborsel om die ander dele van die bottel skoon te maak. 

Sodra jy jou bottels skoongemaak het, is dit gereed om gesteriliseer te word. Alle bottelkomponente moet gesteriliseer word. Alle bottelkom-

ponente is geskik om met stoom gesteriliseer te word (elektries of mikrogolf), deur dit te kook, of met ’n kouewatertablet- of –vloeistofoploss-

ing. Moenie met oplosmiddels of hardnekkige chemikalieë skoonmaak nie. Do not allow product to come into contacts with oil based foods 

(e.g. oil / tomato based sauces) as staining will occur. Moet nie toelaat dat die produk in aanraking kom met oliegebaseerde voedselsoorte 

nie (bv. olie- of tamatiegebaseerde souse), want dit sal vlek. Moet nie die voedingstiet se binnekant na buite omkeer om dit skoon te maak 

nie. Dit kan skade veroorsaak. Gebruik ’n voedingstietborsel. Moenie ’n voedingstietborsel of enige ander implement gebruik om die 

klep/voedingsgate mee skoon te maak nie, omdat dit kan bars of skeur.

BERGING EN GEBRUIK

Ondersoek dit vóór elke gebruik, en trek die voedingstiet/-tuit in alle rigtings. Gooi dit weg met die eerste tekens van skade of swakheid. Hou 

alle komponente buite bereik van kinders. Om veiligheids- en higiëniese redes word dit aanbeveel dat die voedingstietl elke 2 maande 

vervang word. Moenie ’n voedingstiet of -tuit in direkte sonlig of hitte los of dit vir langer as aanbeveel in ontsmettingsmiddel (“sterilisering-

soplossing”) laat lê nie, aangesien dit die tiet of tuit kan verswak. Moet dit nie saam met oplosmiddels of sterk chemikalieë berg nie en moet 

ook nie toelaat dat dit in aanraking daarmee kom nie. Nie geskik vir gebruik in ’n konvensionele oond of ’n kombinasie-mikrogolfoond met 

die braaikenmerk aangeskakel nie. Moet dit nie in ’n mikrogolf verhit terwyl die bottel verseël nie. Verwyder die voedingstiet, skroefring en 

botteldop.

VIR JOU KIND SE VEILIGHEID EN GESONDHEID

WAARSKUWING!

Gebruik altyd hierdie produk onder toesig van ’n volwassene. Ongelukke het al gebeur wanneer babas alleen gelos word met drinkapparaat 

omdat die baba geval of die produk uitmekaar geraak het. Gaan altyd voor voeding die temperatuur van voedsel na. Verhitting in ’n 

mikrogolfoond mag dalk plek-plek hoë temperature veroorsaak. Wees ekstra versigtig met mikrogolfverhitting. Roer altyd verhitte voedsel 

om egalige hitteverspreiding te verseker en toets die temperatuur voor opdiening. Volg die melkvervaardiger se instruksies wanneer ’n 

voeding voorberei word en laat die varsgekookte water toe om af te koel voordat dit in die bottel gegooi word. Moet nooit voedingstiete of 

-tuite as ’n fopspeen gebruik nie. Voortdurende en langdurige gesuig aan vloeistowwe sal tandbederf veroorsaak. Tandbederf kan onder 

jong kinders voorkom selfs wanneer onversoete vloeistowwe gebruik word. Dit kan voorkom wanneer die baba toegelaat word om die beker 

vir lang tydperke deur die dag te gebruik, en veral deur die nag wanneer speekselvloei minder is, of as dit gebruik word as ’n fopspeen.

A

B

C

D

E

F

G

KITSBEGIN:

•   Was alle dele in warm seepwater, spoel in skoon water af en steriliseer voor gebruik.

•    Sit jou bottel volgens die diagram aanmekaar.

•    Wanneer jy jou bottel aanmekaarsit, is dit belangrik dat jy die klep (F) nagaan deur dit teen die lig te hou om seker te maak die gleuf in   

 

die silikoon is nie verseël nie. Indien dit wel verseël is, knyp dit liggies tussen jou vingers om dit weer te open. Indien die klep verseël is,  

 

sal lugvloei in jou bottel nie voldoende wees nie.

Hou voor elke gebruik teen 

die lig om die gleuf te sien en 

knyp dit oop om voldoende 

lugvloei te verseker.

•   Berei jou voeding voor.

•   Dien toe.

Baie gesondheidsorgberoepslui beveel aan dat melk teen 

liggaamstemperatuur (37 ºC of 98,6 ºF) toegedien word. Die 

hittesensitiewe strook verander van blou tot pienk teen 41 ºC of 

105,8 ºF). Indien die hittesensitiewe buis ná 5 sekondes van 

blou na pienk verander, beteken dit die melk is te warm om toe 

te dien. Dit is vir jou gemoedsrus, maar dit is belangrik dat jy 

altyd die temperatuur van die bottel voor toediening nagaan.

•   Was alle dele in warm seepwater en spoel in skoon water    

 

af ná gebruik, sodat dit gereed is om weer gesteriliseer te word.

www.tommeetippee.com

AF

Summary of Contents for advanced anti-colic

Page 1: ...t heat in a microwave with bottle sealed Remove teat screw ring and bottle hood FOR YOUR CHILDS SAFETY AND HEALTH WARNING Always use this product with adult supervision Accidents have occurred when babies have been left alone with drinking equipment due to the baby falling or if the product has disassembled Always check food temperatures before feeding Heating in a microwave oven may produce local...

Page 2: ...nasie mikrogolfoond met die braaikenmerk aangeskakel nie Moet dit nie in n mikrogolf verhit terwyl die bottel verseël nie Verwyder die voedingstiet skroefring en botteldop VIR JOU KIND SE VEILIGHEID EN GESONDHEID WAARSKUWING Gebruik altyd hierdie produk onder toesig van n volwassene Ongelukke het al gebeur wanneer babas alleen gelos word met drinkapparaat omdat die baba geval of die produk uitmeka...

Page 3: ...iwile Susa damu xingwavila xo kurufela na xipfalo xa bodhlela EKA VUHLAYISEKI NA RIHANYU RA N WANA WA WENA XITSUNDZUXO Mikarhi hinkwayo tirhisa xikumiwa lexi ku ri na vulanguteri bya munhu lonkulu Tinghozi ti endlekile loko tincece ti tshikiwa ti ri toxe na xitirhisiwa xo nwa hi xona hikwalaho ka ku va ricece ri wa kumbe loko xikumiwa xi tlhantlheka Mikarhi hinkwayo kambisisa mahiselo ya swakudya ...

Page 4: ...nelanga ukusetyenziswa kwioveni eqhelekileyo okanye idityaniswe kwi microwave egcadayo evulekileyo Musa ukuyifaka kwi microwave ibhotile ivaliwe Yisuse indawo yokuncaca indawo ejikelezayo okanye isiciko sebhotile UKWENZELA UKHUSELEKO NEMPILO YOMNTWANA WAKHO ISILUMKISO Maxa onke sebenzisa le mveliso kukho umntu omdala oliliso Kuye kwenzeka iingozi xa umntwana eshiywe yedwa xa encanca kwesi sixhobo ...

Page 5: ...mezi kuyi microwave ibhodlela livaliwe Susaumlomo webhodlela iringi yokuvala nesivalo sebhodlela NGENXA YOKUPHEPHA NEMPILO YENGANE YAKHO ISIXWAYISO Njalo sebenzisa lo mkhiqizo uma kubheke abantu abadala Kuye kwaba nezingozi lapho abantwana beye bashiywa bodwa nebhodlela lokuphuza ngenxa yokuwa komntwana noma umkhiqizo uvulekile Njalo hlola izinga lokushisa kokudla ngaphambi kokunika umntwana Ukufu...

Page 6: ...ng le sekwahelo sa botlolo FOR YOUR CHILDS SAFETYAND HEALTH TEMOSO Kamehla sebedisa sehlahiswa sena tlasa bodisa ba motho e moholo Dikotsi di hlahile ha masea a ne a siuwe a le mang le thepa ya ho nwa ha ngwana a wela kapa haeba sehlahiswa se qhaqhollwa Kamehla hlahloba metjheso ya dijo pele o fepa Ho futhumatsa ontong ya maekroweife ho ka nna ha baka metjheso e phahameng sebakeng se itseng E ba s...

Reviews: