background image

Model:

987360

360W

complies with

INTERNATIONAL

IEC60335

SAFETY SPECIFICATIONS

PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE

VAPOR

 D'OU

ENGLISH / AFRIKAANS

Summary of Contents for VAPOR D'OU

Page 1: ...Model 987360 360W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE VAPOR D OU ENGLISH AFRIKAANS ...

Page 2: ...w for specific water volume with the cup according to how you want your eggs done Put the eggs on the shelf and then put the top cover on The below table is for your reference only and you can make adjustments according your experience Egg preference Water Volume Time soft 20mL 6min Medium 30mL 9min Hard 50mL 12min 2 Connect the power press down the rocker switch and the indicator light goes on wh...

Page 3: ...use Do not press too hard so as to avoid any damage of the power switch 5 The unit shall not be used on the surface or in the vicinity of a heat labile object such as carpet and plastics Do not put those which will be dampened by steam on the top of this unit 6 Do not add the water or pull out the plug when the water is dry boiled Please do not touch the heating plate so as to protect yourself fro...

Page 4: ...ttingsplaat sit as jy eiers kook nie Moenie die bak gebruik totdat dit op die rak van die toestel is nie Kennisgewing voor gebruik 1 Verwyder al die verpakking 2 Maak seker dat die netspanning op die graderingsetiket van die toestel dieselfde is as wat jy by die huis gebruik 3 Maak seker dat jou kragsok geaard is 4 Vir die eerste gebruik kook water ten minste 2 keer in die toestel en gooi dit dan ...

Page 5: ...afsit Dit dui daarop dat die watervlak leeg of te laag is Vul die plaat met die korrekte hoeveelheid van water Groente kook tye Broccoli Blomkool 13 15min Wortels opgesny 12 14min Aartappels opgesny 15 16min Soet peulertjies 12 13min Sneeu ertjie peule 12 13min Vleis kook tye Hoender ontbeende 16 18min Fish 12 13min Frikkadelle 11 12min Wors 14 15min Steak 16 18min Waarskuwings 1 Hou kinders weg v...

Page 6: ...et ook nie die hele eenheid in water dompel nie Die toestel se oppervlak kan met n nat lap afgevee word Moet dit ook nie onder n lopende kraan hou nie sodat elektriese lekkasie en kortsluitings vermy word 5 As die toestel gestoor moet word vir n ruk verpak dit skoon in die verpakking Plaas dit in n geventileerde droë plek om benatting te voorkom en wat probleme kan veroorsaak met gebruik Ontleding...

Page 7: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 8: ...need to either scan and upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 y...

Page 9: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 10: ...al u nodig hê om of te skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1...

Page 11: ......

Reviews: