Taurus TRAPODE 16 Manual Download Page 5

Afrikaans

Geagte Klient,

Dankie vir u keuse om `n Taurus handelsmerk produk 

te koop, Danksy die tegnologie, ontwerp en werking 

en die feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte 

standaarde, is U verseker  van `n volle bevredigende 

gebruik en lang produklewe.

1. Parte beskrywing

1.   Lem rooster

2.   Lem

3.   Agter lem rooster

4.   Snelheidsknop & Ossillasieknop

5.   Kantel verstelbare skroewe (Fig. 1)

6.   Teleskopiese pyp

7.   Voete vasdraai

8.   Hoogte verstelbare knop

9.   Driepoot been houer

10. Driepoot been pyp

11. Rubber voete

12. Motor

2. Veiligheids advies en waarskuwings!

Lees hierdie instruksies aandagtig deur voordat u die 

apparaat aanskakel en bewaar dit vir toekomstige 

verwysing. As u hierdie instruksies nie nakom nie, 

kan dit tot 'n ongeluk lei. 

2.1. Gebruik en werksomgewing:

2.1.1. Hierdie toestel is uitsluitlik ontwerp vir huis-

houdelike gebruik en vir die aangewese doel.

2.1.2. Moenie die toestel buite gebruik nie (tensy dit 

spesifiek ontwerp is vir buitelug gebruik).

2.1.3. Gebruik die produk in n goed geventileerde 

area.

2.1.4. Moenie die toestel blootstel aan hitte, direkte 

sonskyn of baie hoë vog (bv. Reën) nie.

2.1.5. Moet nooit die apparaat in vloeistowwe 

dompel nie en wees bewus van skerp rande wat dit 

kan beskadig.

2.1.6. Moet nooit die toestel met nat of klam hande 

hanteer nie. Ontkoppel onmiddelik van kragtoevoer 

as dit nat of klam word wanneer dit hardloop.

2.1.7. Plaas nie vlambare materiaal naby die toestel 

nie.

2.1.8. Hou kinders en omstanders weg wanneer u 

hierdie toestel gebruik.

2.1.9. Die toestel is nie geskik om aan `n tydsbeheer 

toestel te Koppel nie 

2.1.10. Moenie die toestel gebruik as die koord of 

prop beskadig is.

2.1.11. Maak seker die spanning soos aangedui op 

die gradering etiket kom ooreen met die hoofspan-

ning.

2.1.12. Heg die toestel aan op die stroomtoevoer 

met 'n oortekking wat ten minste 16 ampère behels.

2.1.13. die toestel  prop moet in die hoof prop pas 

en Moenie die prop verander

2.1.14. As 'n multi prop gebruik word, moet die 

graderings noukeurig nagegaan word, aangesien 

die stroom wat deur verskeie toestelle gebruik word 

maklik die aanslag van die multiplug kan oorskry.

2.1.15. Moenie die toestel gebruik as die prop of 

koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan die 

omhulsel is nie.

2.1.16. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer 

geval het en daar is sigbare skade.

2.1.17.  Moenie die koord gebruik om die toestel te 

dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie

2.1.18.  Die koord mag nooit om die toestel gedraai 

word nie 

2.1.19. Moenie die koord vou of plooi nie.

2.1.20. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of 

toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie

2.1.21. Maak seker die koord is nie beskadig of 

verstrengel nie..

2.1.22. Moenie die toestel buite gebruik nie.

2.1.23.  Die toevoerkabel moet gereeld ondersoek 

word vir tekens van skade, en as die koord beskadig 

is, moet die toestel nie gebruik word nie.

2.1.24. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.

2.2.Persoonlike veiligheid:

2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig 

laat nie

2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie 

gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot 

ernstige brandwonde

2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik 

soos kantore,hotelle motelle en gastehuise

2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur ver-

mindered fisiese verstandelike vermoens of gebrek 

aan ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad 

het 

2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders 

moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die 

toestel speel

12

944160_IM.indd   5

944160_IM.indd   5

2021/06/08   10:54

2021/06/08   10:54

Downloaded by: pm-capetown on 19-09-2022 12:25 CEST

Summary of Contents for TRAPODE 16

Page 1: ...FETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE VENTILADOR TRAPODE 16 ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE 4 0 c m 50W 944160_IM indd 1 944160_IM indd 1 2021 06 08 10 54 2021 06 08...

Page 2: ...ithstanding a minimum of 10 amperes 2 1 12 The appliance s plug must fit into the mains power supply socket properly Do not alter the plug 2 1 13 If using a multi plug check ratings carefully as the c...

Page 3: ...vice agent or a similarly qualified person must replace it in order to avoid a hazard 2 4 3 Any misuse or failure to follow the instruc tions for use renders the guarantee and the manufac turer s liab...

Page 4: ...ppliance described in the cleaning section 4 Cleaning 4 1 Disconnect the appliance from the mains power supply and allow it to cool completely before under taking any cleaning task 4 2 Clean the outer...

Page 5: ...n met die hoofspan ning 2 1 12 Heg die toestel aan op die stroomtoevoer met n oortekking wat ten minste 16 amp re behels 2 1 13 die toestel prop moet in die hoof prop pas en Moenie die prop verander 2...

Page 6: ...die toestel se beskermende film indien van toepassing 3 1 2 Voordat u die produk die eerste keer gebruik moet u dit skoonmaak soos beskryf in die skoon maakafdeling 3 2 Oprigting 3 2 1 Driepoot been...

Page 7: ...el voordat u enige skoonmaak werk doen 4 2 Reinig die buitenste dele van die apparaat met n klam lap met n paar druppels afwasmiddel en droog dit dan af WAARSKUWING Moenie elektriese onderdele in vloe...

Page 8: ...camente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe est n da ados 2 1 10 Aseg rese de que el voltaje indicado en la etiqueta de clasificaci n coincida con el voltaje de la fuente de alimentac...

Page 9: ...sea reparado nicamente por un t cnico debidamente calificado y de que solo se utilicen repuestos o accesorios originales para reemplazar las piezas accesorios existentes 2 4 2 Si el cable de alimentac...

Page 10: ...haya terminado con el aparato 3 4 1 Deje que las aspas del ventilador se detengan por completo 3 4 2 Desenchufe el aparato de la red el ctrica 3 4 3 Limpiar el aparato descrito en la secci n de limpi...

Page 11: ...ie ou tout autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le c ble ou la fiche sont endommag s 2 1 10 Assurez vous que la tension indiqu e sur la plaque signal tique co...

Page 12: ...tenez le hors de port e des enfants 2 3 8 Si pour une raison quelconque l appareil prend feu d branchez l appareil de l alimentation secteur et N UTILISEZ PAS D EAU POUR TEINDRE LE FEU 2 4 Un service...

Page 13: ...oin NB le corps principal du ventilateur est lourd veuillez le faire avec pr caution 3 4 Une fois que vous avez termin avec l appareil 3 4 1 Laisser les pales du ventilateur s arr ter compl tement 3 4...

Page 14: ...ro ou outro dispositivo que o liga automaticamente 2 1 9 N o utilize o aparelho se o cabo ou a ficha estiverem danificados 2 1 10 Certifique se de que a voltagem indicada na etiqueta de classifica o c...

Page 15: ...o 2 4 1 Certifique se de que o aparelho reparado apenas por um t cnico devidamente qualificado e que apenas pe as sobressalentes ou acess rios originais s o usados para substituir pe as acess rios ex...

Page 16: ...em completamente 3 4 2 Desligue o aparelho da rede el trica 3 4 3 Limpe o aparelho descrito na se o de limpeza 4 Limpeza 4 1 Desligue o aparelho da rede el ctrica e deixe o arrefecer completamente ant...

Page 17: ...ceipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged...

Page 18: ...ow to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or f...

Page 19: ...ervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk geb...

Page 20: ...oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse o...

Page 21: ...27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 944160_IM indd 21 944160_IM indd 21 2021 06 08 10 54 2...

Reviews: