2. Draai die sikloniese filter en kap liggies om te
verwyder.
3. Was onder lopende water
4. Laat toe om vir 24hr droog te word voor dit terug
in die toestel geplaas word
4.2 Maak die buitekant van die toestel met n klam
lap skoon en moet glad nie in water gedruk word nie.
4.3 Moenie oplosmiddels,suur,bleikmiddels of skuur
produkte gebruik om toestel skoon te maak nie.
4.4 Moet nooit toestel onder lopende water was nie.
5. Anomalies and herstel
5.1. Neem die toestel na gemagtigde tegniese sen-
trum as toestel beskadig is of probleme ontstaan.
5.2. As koneksie na die muurprop beskadig is moet
die toestel vervang word volgens waarborg