background image

hulle onder verantwoordelike toesig onderrig 

ontvang het in die gebruik van die toestel nie.

11. Vermy beserings deur die eiernaald. 

Hierdie toestel is bedoel vir gebruik in huiseen 

soortgelyke instellings soos:

• personeel kombuise in winkels,kantore en 

ander werksomgewings;

• plaahuise;

• 

deur kliënte in hotelle , motelle en ander 

residensiële tipes omgewings;

• bed en ontbyt tipe omgewings.

12. Kinders moet onder toesig wees sodat daar 

versker word dat hulle nie met die toestel speel 

nie.

Onderhoud en herstel

1.  Trek asseblief die prop uit die sok na gebruik 

van die toestel.

2.  Moet dit nie probeer skoonmaak voordat die 

krag afgeskakel is en die eierkoker heeltemal 

afgekoel het nie.

3.  Die kookrak en deksel kan met warm 

seepwater of spons skoongemaak word. Vermy 

beskadiging van die omhulsel om skoonmaak 

met ‘n harde staal skuurder te doen..

4.  Moet ook nie die hele eenheid in water dompel 

nie.Die toestel se oppervlak kan met ‘n nat 

lap afgevee word. Moet dit ook nie onder ‘n 

lopende kraan hou nie sodat elektriese lekkasie 

en kortsluitings vermy word.

5.  As die toestel gestoor moet word vir ‘n ruk, 

verpak dit skoon in die verpakking.Plaas dit 

in ’n geventileerde droë  plek om benatting te 

voorkom en wat probleme kan veroorsaak met 

gebruik.

Ontleding van vrae wat dikwels gevra word:

1.  1. 

Die wysliggie of skommelaar skakelaar 

werk nie.

a. Kragonderbreking?

b. Is die kragkoord ingeprop in die sok?

c. Is die sok se krag aan?

d. Is die skommel skakelaar al aangeskakel?

2.  Die eier is té hard gekook of nog rou.

a. Die water is te veel of te min.(Dit sal hard 

gekook wees met  té veel water en rou met 

te min water)?

Aanmerkings:

 As daardie probleme nog bestaan 

nadat jy die ontleding nagegaan het of nog 

enige foute bestaan,kontak ons onderhoud- en 

hersteldienste of die winkels. Persone wat nie 

gemagtig of gekwalifiseer is vir die dienste nie, 

mag nie die toestel uitmekaar haal of probeer 

herstel nie.

Summary of Contents for 987360

Page 1: ...Model 987360 360W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE VAPOR D OU ENGLISH AFRIKAANS...

Page 2: ...for specific water volume with the cup according to how you want your eggs done Put the eggs on the shelf and then put the top cover on The below table is for your reference only and you can make adj...

Page 3: ...se Do not press too hard so as to avoid any damage of the power switch 5 The unit shall not be used on the surface or in the vicinity of a heat labile object such as carpet and plastics Do not put tho...

Page 4: ...tingsplaat sit as jy eiers kook nie Moenie die bak gebruik totdat dit op die rak van die toestel is nie Kennisgewing voor gebruik 1 Verwyder al die verpakking 2 Maak seker dat die netspanning op die g...

Page 5: ...fsit Dit dui daarop dat die watervlak leeg of te laag is Vul die plaat met die korrekte hoeveelheid van water Groente kook tye Broccoli Blomkool 13 15min Wortels opgesny 12 14min Aartappels opgesny 15...

Page 6: ...oet ook nie die hele eenheid in water dompel nie Die toestel se oppervlak kan met n nat lap afgevee word Moet dit ook nie onder n lopende kraan hou nie sodat elektriese lekkasie en kortsluitings vermy...

Page 7: ...ith all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the s...

Page 8: ...eed to either scan and upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt ha...

Page 9: ...Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na d...

Page 10: ...l u nodig h om of te skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitans...

Page 11: ......

Reviews: