3.2.2. Sit die regop stoom skoonmaker aanmekaar:
3.2.2.1. Druk die klein driehoek vloerkop (15) aan die groot
driehoek vloerko tot dit in plek is (16), dit moet inhak
3.2.2.2. Heg die mikro fiber doek (19) aan die onderkant
van die groot driehoek (16).
3.2.2.3. Stel die buis laer (13) op die klein vloer kop, met
die vloerkop vrylatings knop (14) op die nek van die klein
driehoek vloerkop aan die agterkant vand die toestel tot dit
in plek hak.
3.2.2.4. Heg die ekstra buis aan die opening van buis en
maak seker dit hak in plek (12)
3.2.2.5. Heg die stoom uitlaat mondstuk aan die bokantvan
die stoom skoonmaker (5) in die bokant van die die
uitbreidings buis. Druk die stoom skoonmake ferm in die
opening van die buis tot dit in plek hak (12)
3.2.3. Gebruik van regop stoom funksie
BELANGRIK:
Voor gebruik, vloere moet deeglik gevee word
and matte deeglik gestofsuig word. Ons bevel nie aan om
die stoom skoonmaker op rou hout vloere te gebruik nie
want dit kan van die vogtigheid inneem en die vloer kan lig
Vloere waar van die hout oop is en groot opening het sal
ook die vogtigheid inneem.
Moenie die skoonmaker te lank op een plek gebruik nie
want die hitte kan die vloer of mat beskadig.
Ontkoppel van muurprop en laat afkoel voor die doek
verander word.
3.2.3.1. Druk knoppie (10) aan die kant van die water tenk
(9) om van die skoonmaker te verwyder. Verwyder die
volmaak deksel (11) deur dit op te lig. Maak die tenk vol
BELANGRIK: Om te verhoed dat kalk opbou in die water
tenk gebruik altyd gesuiwerde water. Enige probleme wat
deur die kalk veroorsaak word sal jou waarborg nul en van
gener waarde maak
Sit die deksel terug op die water tenk en heg die tenk aan
die skoonmaker.
3.2.3.2. Heg die mikro fiber doek (19) aan die vloerkop,
met die blou kante wat na die vloer toe wys.
3.2.3.3 Koppel aan muurprop en skakel aan deur die aan/af
knop te druk (3). Die krag indikasie liggie (4) sal aan gaan
en die skoonmaker sal na +/- 30 sekondes reg wees vir
gebruik (wanneer die stoom sneller (8) gedruk word)
3.2.3.4. WAARSKUWING: Voor die skoonmaker aangeska-
kel word maak seker dit veilig weg van mense en diere.
948030_IM.indd 11
5/15/2017 10:04:02 AM