Taurus 912900A Manual Download Page 33

Hoekom moet u die waarborg moet registreer?

Ons by Taurus is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak van 

gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Klein 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor 

dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te 

trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar 

van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te 

bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet. 

Bygevoegde Voordele

Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-

voegde waarde voordele:

• 

aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers

• 

nuwe resepte of idees vir u produkte

• 

nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry

• 

spesiale aanbiedings op promosie-items

Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?

STAP 1 Skep u gebruikersprofiel:

REKENAAR/

SKOOTREK-

ENAAR

SMART-

FOON / 

TABLET

FAKS

STAP 2 Kies 'n registrasie metode:

AANLYN WAARBORG REGISTRASIE

Notas:

1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u 

strokies.

2. U sal gevra word om op die Taurus webtuiste te registreer. U 

sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u toegang 

gee tot u profiel. 

3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u

gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig 

hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.

4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar 

binne in u profiel.

5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op-

gelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou 

word vir fakse of lêers nie ontvang nie.

6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing@creative-

housewares.co.za.

NB: 

U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u 

produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die 

aankoop van u Taurus produk. Indien  u produk nie aanlyn 

geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde 

waarborg nietig maak.

  

• 

Faks die volgende na 021 931 4058 

• 

Naam en Van

• 

Kontak telefoon en faksnommer.

• 

Produk model nommer en tipe.

• 

Traceability Code (wat op die

• 

Waarborgkaart of op 'n etiket op die 

produk gevind kan word)

• 

'n Duidelike en leesbare afskrif van 

u ontvangs.

• 

Skandeer die QR-kode bo of besoek 

www.taurusappliances.co.za

• 

Klik op die "Registration" skakel en 

teken aan met u verbruikersnaam en 

wagwoord.

• 

Klik op "Register your products” en 

laai u kwitansie en volg die maklike 

instruksies.

• 

Skandeer of neem 'n foto en laai u 

strokie.

• 

Maak u internet snuffelgids oop en 

besoek  

www.taurusappliances.co.za

• 

Klik op die "Registrasie" skakel en 

teken in met u gebruikersnaam en 

wagwoord.

• 

Klik op "Register your products” en 

laai kwitansies en volg die maklike 

instruksies.

• 

Skandeer en laai u strokie 

As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.taurusappliances.co.za, kliek op

die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-

kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u 

profiel gee. 

Nationale Dienssentrum: 086 111 5006

e-pos: [email protected]

www.creativehousewares.co.za

912900_IM.indd   33

2017/12/14   9:27:35 AM

Summary of Contents for 912900A

Page 1: ...12900A 800W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE BATEDORA 800 ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE 912900_IM indd 1 2017 12 14 9 27...

Page 2: ...cutter blade cog 17 Cube cutter press 18 Shredding and slicing disc 19 Processor bowl shaft 20 Chopper blade 21 Mixer blade 22 Processor bowl 23 Storage stand ENGLISH MANUAL Dear customer Thank you f...

Page 3: ...p the power cord around the appliance 2 1 17 Do not clip or crease the power cord 2 1 18 Do not allow the power cord to hang or to come into contact with the hot surfaces of the appliance 2 1 19 Check...

Page 4: ...ed max 1000ml level mark 3 Attach the blender shaft to the motor housing as illustrated 4 Fully unroll the power cord and connect it to a suitable power supply 5 Completely immerse the blander shaft i...

Page 5: ...ll the power cord and plug it to a suitable power supply 7 To start processing press and hold the variable speed control in should you wish to stop release the variable speed control Mixing blade 1 Pu...

Page 6: ...care section to ensure great results Home made potato wedges 300 700g 18 22 mins 180 C Firstly soak the chips in water then add 1 2 tbsp of oil and Shake in between as indicated in the use and care s...

Page 7: ...16 Cube cutter lem kog 17 Cube cutter pers 18 Versnippering en sny skyf 19 Verwerkerbakskaal 20 Chopper lem 21 Mixer lem 22 Verwerkerbak 23 Stoorplek Geagte kli nt Dankie dat u gekies het om n Taurus...

Page 8: ...ebruik om die toestel op te hef of te dra nie 2 1 16 Moet nie die netsnoer om die toestel draai nie 2 1 17 Moenie die kragtoevoer sny of vou nie 2 1 18 Moenie toelaat dat die kragtoevoer hang of met d...

Page 9: ...drankies en skud Meng sagte bestanddele bv Pannekoekbeslag of mayonnaise Maak gekookte bestanddele skoon bv Om baba kos te maak 1 Plaas die bestanddele in die verlangde houer 2 Moenie maksimum 1000ml...

Page 10: ...athuis 6 Draai die netsnoer volledig uit en steek dit aan n geskikte kragtoevoer 7 Om die verwerking te begin druk en hou die veranderlike spoedbeheer in indien u wil stop om die veranderlike spoedbeh...

Page 11: ...versorg ingsafdeling om goeie resultate te verseker Tuisgemaakte Aartap pelwiggies 300 700g 18 22 min 180 C Skep eerstens die skyfies in water voeg dan 1 2 eetle pels olie by en skud tussen soos aang...

Page 12: ...ubos de cubo 16 Diente de la cuchilla del cubo 17 Prensa de corte de cubo 18 Trituraci n y corte de disco 19 Eje del taz n del procesador 20 cuchilla de Chopper 21 Hoja del mezclador 22 Taz n de proce...

Page 13: ...cable de alimentaci n Nunca use el cable de alimentaci n para levantar transpor tar o desenchufar el aparato 2 1 16 No enrolle el cable de alimentaci n alrededor del aparato 2 1 17 No recorte ni dobl...

Page 14: ...a de corriente 3 2 Instrucciones de uso Licuadora La batidora manual est dise ada para Fluidos combinados por ejemplo productos l cteos salsas jugos de frutas sopas bebidas mezcladas y batidos Mezcla...

Page 15: ...control de velocidad variable si desea detener el control de velocidad variable Al procesar grandes cantidades de ingredientes procese lotes peque os por separado y vac e el recipiente entre lotes Pro...

Page 16: ...ecauci n Nunca use un pa o h medo ni sumerja la base del motor en agua 7 Tenga mucho cuidado al limpiar las cuchillas ya que son muy afiladas 5 Anomal as y reparaci n 1 Lleve el aparato a un centro de...

Page 17: ...y cuidado para asegurar excelentes resultados Cu as de papa caseras 300 700g 18 22 minutos 180 C Primero remoje las virutas en agua luego agregue 1 2 cucharadade aceite y agite entremedias como se ind...

Page 18: ...ique 16 Cog de lame de coupe cubique 17 Presse d couper cubique 18 Disque de d chiquetage et de tranchage 19 Arbre du bol du processeur 20 Lame de coupe 21 Lame de m langeur 22 Cuve du processeur 23 S...

Page 19: ...m mages 2 1 15 Ne forcez pas le cordon d alimentation N utilisez jamais le cordon d alimentation pour sou lever transporter ou d brancher l appareil 2 1 16 N enroulez pas le cordon d alimentation auto...

Page 20: ...orsque vous in troduisez les ingr dients dans le tube d alimentation N utilisez pas vos doigts ou tout autre ustensile 3 1 6 Assemblez l appareil correctement avant de brancher la fiche dans la prise...

Page 21: ...ur d marrer le d chiquetage appuyez et maintenez enfonc le bouton de contr le de vitesse variable si vous souhaitez arr ter de rel cher le contr le de vitesse variable Lors du traitement de grandes qu...

Page 22: ...mais un chiffon humide ou immergez la base du moteur dans l eau 7 Soyez tr s prudent lorsque vous nettoyez les lames car elles sont tr s tranchantes 5 Anomalies et r paration 1 Apportez l appareil un...

Page 23: ...t d entretien pour assurer d excellents r sultats Des quartiers de pommes de terre faits maison 300 700g 18 22 minutes 180 C Tout d abord faire tremper les copeaux dans l eau puis ajouter 1 2 cuill re...

Page 24: ...Porta cortador de cubo 16 Cube cutter blade dente 17 Cube cutter press 18 Tritura o e corte do disco 19 Eixo da tigela do processador 20 L mina Chopper 21 L mina de mistura 22 Bacia do processador 23...

Page 25: ...use o cabo de alimenta o para levantar transportar ou desconectar o aparelho 2 1 16 N o enrole o cabo de alimenta o em volta do aparelho 2 1 17 N o prenda ou dobre o cabo de alimenta o 2 1 18 N o per...

Page 26: ...l destinado a Fluidos de mistura por exemplo produtos l cteos molhos sucos de frutas sopas bebidas misturadas e batidos Mistura de ingredientes suaves por exemplo massa de panqueca ou maionese Purific...

Page 27: ...do processador no centro da tigela do processador 2 Coloque cuidadosamente a l mina cortadora na parte superior do eixo da tigela do processador 3 Coloque todos os seus ingredientes dentro da tigela d...

Page 28: ...centro de suporte au torizado se o produto estiver danificado ou surgirem outros problemas 2 Se a conex o rede tiver sido danificada ela deve ser substitu da e voc deve proceder como faria em caso de...

Page 29: ...uidado para garantir timos resultados Cunhas de batata caseiras 300 700g 18 22 minutos 180 C Em primeiro lugar remova as microplaquetas na gua e adicione 1 2col her de sopa de leo e agite no meio conf...

Page 30: ...parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as poss...

Page 31: ...nd upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded corr...

Page 32: ...s sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die bes...

Page 33: ...skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai...

Page 34: ...ndermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 912900_IM indd...

Reviews: