
Dankie vir u ondersteuning!
Baie geluk met die aankoop van die
DV-3400 handradio! Die
DV -3400 draagbare radio is maklik om te gebruik en dit is ‘n
kragtige radio wat u van uitstekende kwaliteit verseker.
Voor u hierdie radio gebruik, lees asseblief die handleiding deur om te
verseker dat u weet wat om te verwag van u radio, en hoe om die radio
ten volle te gebruik, asook die moets en moennies van die produk.
Ons DV-3400 stel u voor aan die innoverende DSP (Digitale Sein
Prossesering) ‘n basisband-tegniek, wat help om stem en inkripsies te
verwerk.
Die DV-3400 is ‘n modern en kompakte handradio, wat u toelaat om
vinnig en maklik te kommunikeer.
Van die plus punte van hierdie radio sluit in hoë-krag uitset (>5W) en
‘n koste effektiewe proffesionele handradio. Van die radio se unieke
funksies is: ‘n flitslig en opsionele oorfone wat gebruik kan word
in die vermaaklikheidsindustrie, hotelle, winkelsentrums en ander
handelsektore.
Summary of Contents for DV-3400
Page 1: ......
Page 2: ......
Page 17: ...9 BEKENDSTELLING 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Page 52: ...9 GETTING ACQUAINTED 4 5 6 7 1 3 2 8 9 10 11 12...
Page 79: ...A1 0 12 06...