
Nokia 110 (2019) Gebruikergids
1
Meer oor hierdie gebruikersgids
Belangrik:
Vir belangrike inligting oor die veilige gebruik van jou toestel en battery, lees
die inligting oor “Vir jou veiligheid” en “Produkveiligheid” in jou gedrukte gebruikersgids of
by www.nokia.com/support voordat jy die toestel gebruik. Om uit te vind hoe om jou nuwe
toestel te begin gebruik, lees die gedrukte gebruikersgids.
© 2022 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou.
4