background image

Geagte Klient, 

Baie dankie vir u keuse om `n Mellerware handelsmerk 
produk te koop. Danksy die tegnologie,ontwerp en 
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste 
gehalte standaarde, is u verseker van `n volle bevredi-
gende gebruik en lang produklewe.

1. Parte beskrywing

1. Afneembare bak
2. Eiers en room klopers
3. Motor eenheid
4. Aanhegsel vrylatings knoppie
5. Spoed knoppie
6. TURBO knoppie
7. Handvatsel
8. Basis
9. Deeg hake
10.Ondersteunign basis
11. Steun posisie  aanpassing knoppie
12. Motor sluit knoppie

2. Belangrike veiligheids voorsorg!

Voor die toestel vir die eerste keer gebruik word maak 
alle parte skoon wat met kos in aanraking kom soos 
voorgeskryf in skoonmaak artikel. Lees die instruksies 
deeglik en bewaar

2.1. Gebruik en werksomgewing

2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area

2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur 
kinders gebruik word
2.1.5. Plaas toestel op `n stabiele area en weg van 
water
2.1.6. `n Brand mag ontstaan as die rooster bedek is 
of aan vlambare material raak, insluitende gordyne as 
dit in werking is
2.1.7.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop 
beskadig is.
2.1.10. Maak seker die spanning soos aangedui op die 
gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning
2.2.11. Prop in elektriese uitlaat
2.1.12. Die toestel prop moet in die hoof prop pas en 
moenie die prop verander
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak seker 
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die 
multi prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord 
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel 
is nie
2.1.15. Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer 
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16. Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, 
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.17. Die koord mag nooit om die toestel gedraai 
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of 
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of 
verstrengel nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie
2.1.22. Moenie die prop met nat hande hande hanteer 
nie.

2.2. Persoonlike veiligheid:

2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat 
nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik 
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige 
brandwonde
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik 
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin-
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan 
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het

Summary of Contents for PRIMA COMPLETE

Page 1: ...Model 26401A complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 200W PRIMA COMPLETE 200W Hand mixer...

Page 2: ...Do not place flammable material near the appli ance 2 1 8 Do not use the appliance in association with a programmer timer or other device that automatically switches it on 2 1 9 Do not use the applia...

Page 3: ...s serviced only by suitably qualified technician and that only original spare parts or accessories are used to replace existing parts accessories 2 4 2 If the power cord is damaged the manufacturer or...

Page 4: ...4 4 Do not use solvents or products with an acid or base pH such as bleach or abrasive products for cleaning the appliance 4 5 Never submerge the appliance in water or any other liquid or place it und...

Page 5: ...eer toestel te Koppel nie 2 1 9 Moenie die toestel gebruik as die koord of prop beskadig is 2 1 10 Maak seker die spanning soos aangedui op die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning 2 2 11...

Page 6: ...koon soos op die skoonmaakafdeling beskryf 3 2 Gebruik en sorg 3 2 1 Druk die klampe in die gleuwe draai effens totdat dit in die regte posisie sluit 3 2 2 Plaas die bak op die basis voeg die bestandd...

Page 7: ...l 5 1 Neem die toestel na gemagtigde tegniese sentrum as toestel beskadig is of probleme ontstaan 5 2 As koneksie na die muurprop beskadig is moet die toestel vervang word volgens waarborg 6 Herwinnin...

Page 8: ...les como textiles cortinas cart n o papel etc 2 1 7 No coloque material inflamable cerca de la aplicaci n 2 1 8 No utilice el aparato en combinaci n con un programador temporizador u otro dispositivo...

Page 9: ...uando est en uso y mant ngalo fuera del alcance de los ni os 2 4 Servicio 2 4 1 Aseg rese de que el aparato sea reparado nicamente por un t cnico debidamente cualificado y de que s lo se utilicen piez...

Page 10: ...xternas del aparato con un pa o h medo con unas gotas de detergente l quido y luego s quelo PRECAUCI N No sumerja las partes el ctricas del aparato en ning n l quido 4 4 No utilice disolventes ni prod...

Page 11: ...2 1 6 Gardez l appareil l cart des mat riaux inflam mables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papier etc 2 1 7 Ne placez pas de mati re inflammable pr s de l appareil 2 1 8 N utilisez p...

Page 12: ...AU POUR ETEINDRE LE FEU 2 3 6 D branchez l appareil de l alimentation secteur lorsqu il n est pas utilis et avant toute t che de net toyage 2 3 7 Cet appareil doit tre stock hors de port e des enfants...

Page 13: ...compl tement avant d entreprendre toute t che de nettoyage 4 2 Lavez les batteurs avec de l eau chaude savon neuse et s chez 4 3 Nettoyez les parties ext rieures de l appareil avec un chiffon humide...

Page 14: ...l inflam v el como t xteis cortinas papel o ou papel etc 2 1 7 N o coloque material inflam vel perto do aplicativo 2 1 8 N o use o aparelho em associa o com um programador temporizador ou outro dispos...

Page 15: ...quando estiver em uso e mantenha se fora do alcance das crian as 2 4 Servi o 2 4 1 Certifique se de que o aparelho servido apenas por um t cnico devidamente qualificado e que apenas pe as sobressalen...

Page 16: ...as de l quido lav vel e depois seque CUIDADO N o mergulhe pe as el tricas do aparelho em nenhum l quido 4 4 N o use solventes nem produtos com um pH cido ou de base como lix via ou produtos abrasivos...

Page 17: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Page 18: ...e note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email...

Page 19: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Page 20: ...dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing...

Page 21: ...243 Percy Osborn Road Morningside Durban South Africa Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Reviews: