Geagte Kliente,
Baie dankie vir U keuse om `n Mellerware
handelsmerk produk te koop. Danksy die tegnolo-
gie, ontwerp en die feit dat dit voldoen aan die
strengste gehalte standaarde, is U verseker van
`n volle bevredigende gebruik en lang produk-
lewe
1. Parte beskrywing
1. Brood gleuwe (4 snye)
2. Kanseleer/Stop knoppie
3. Verstelbare verbruining kontrole
4. Uitskuif krummelbak
5. Koord stoor
6. Koue behuising
2. Veiligheids advise en waarskuwings
Lees instruksies deeglik en bewaar. Versuim om
instruksies te volg kan lei tot ongelukke.
Maak al die dele wat met voedsel in aanraking
kom skoon voor gebruik.
2.1. Gebruik en werksomgewing:
2.1.1 Hou die werk oppervlak skoon en helder
verlig.Ongelukke gebeur in donker areas
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde
area
2.1.3 Moenie die toestel naby `n warm gas of
elektriese brander of qn warm oond plaas nie.
2.1.4.Streng toesig is nodig as die toestel naby of
deur kinders gebruik word
2.1.5.Plaas toestel op `n stabiele area en weg
van water
2.1.6`n Brand mag ontstaan as die rooster bedek
is of aan vlambare material raak, insluitende
gordyne as dit in werking is
2.1.7.Die toestel is nie geskik om op aan `n
tydsbeheer toestel te Koppel nie
2.1.8.Moenie die toestel gebruik as die koord of
prop beskadig is.
2.1.9.Maak seker die spanning soos aangedui
op die gradering etiket kom ooreen met die
hoofspanning
2.2.10.prop in elektriese uitlaat
2.1.11.die toestel prop moet in die hoof prop
pas en Moenie die prop verander
2.1.12 Indien `n multi prop gebruik word maak
seker die toestel se strome oorskry nie die gra-
dering van die multi prop
2.1.13 Moenie die toestel gebruik as die prop of
koord beskadig isnie of enige sigbare skade aan
die omhulsel is nie
2.1.14.Moenie die toestel gebruik as dit op die
vloer geval het en daar is sigbare skade.
2.1.15 Moenie die koord gebruik om die toestel te
dra, op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie
2.1.16.Die koord mag nooit om die toestel
gedraai word nie.
2.1.17.moenie die koord plooi nie
2.1.18. Die koord Moenie oor die kant van die
tafel of toonbank hang of aan warm oppervlaktes
raak nie.
2.1.19.Maak seker die koord is nie beskadig of
verstrengel nie.
2.1.20 Die toestel moet nie buite gebruik word
nie.
2.1.21.Moenie die prop met nat hande hanteer
nie.
2.2. Persoonlike veiligheid:
2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig
laat nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie
gebruik handvatsels of knoppe want dit kan lei tot
ernstige brandwonde
2.2.3. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur
vermindered fisiese verstandelike vermoens
of gebrek aan ervaring of kennis tensy hulle
opleiding gehad het.
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir industriele ge-
bruik soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders
moet altyd toesig he om te verhoed dat hulle met
die toestel speel.
2.3. Gebruik en sorg:
2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word
voor gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die
1
5
3
4
2
6