background image

3.4 Plaas die hanger in die boonste steunbuis en plaas 
dan die aluminiumhangers in die vlakposisie.

3.5 Hang jou klere op die klerehouers, sit dan die 
omhulsel oor die eenheid en maak dit toe.

4. Instruksies vir gebruik

4.1. Voor gebruik:

4.1.1. Verwyder die beskermende film van die toestel 
(indien van toepassing).

4.2. Gebruik en sorg:

4.2.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor 
gebruik.
4.2.2. Plaas jou toestel op ‘n plat, droë, stabiele op-
pervlak.
4.2.3. Konnekteer die toestel aan die hoof krag toevoer.
4.2.4. Draai die “kontrole” na die “AAN” posisie en stel 
die droogtyd in.

4.2.5. U kan die droogtyd tot hoogstens drie uur stel. 
Onthou om nooit die toestel onbewaak te laat as dit 
gekoppel is ann die krag toevoer..
4.2.6. Om af te skakel draai na die AF posisie.
4.2.7. Draai die “kontrole” anti-kloksgewys om dit aan 
te skakle sonder die tyd stelling, die eenheid sal aanhou 
werk tot dit afgeskakel word.

4.3 Na gebruik:

4.3.1. Laat die toestel afkoel.
4.3.2. Ontkoppel van die hoof krag toevoer.
4.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie.

5. Skoonmaak:

5.1. Ontkoppel van die hoof krag toevoer en laat toe om 
heeltemal aftekoel.
5.2. Maak die buitenste dele van die apparaat skoon 
met ‘n klam lap, vermy enige wasmiddels en maak 
droog. VERSIGTIG! Moet nie elektriese dele van die 
apparaat in enige vloeistof dompel nie.
5.3. Moet nie oplosmiddels of produkte met ‘n suur of 
basis pH soos bleikmiddel of skuurprodukte gebruik vir 
die skoonmaak van die apparaat nie.
5.4. Moet nooit die apparaat in water of enige ander 
vloeistof dompel of onder lopende water hou nie.

5. Kenmerke:

5.1. Die apparaat gebruik die statiese klere droog 
metode wat verkiesliker is as die tradisionele wrywing 
metode, aangesien hierdie metode klere kan beskadig.
5.2. Klere word beskerm teen die elemente in teenstell-
ing met tradisionele klere droog.
5.3. Die hoë temperature van die toestel maak bakterieë 
op klere dood.
5.4. Benewens die droog van klere, verhit die apparaat 
ook die kamer.
5.5. Die toestel is doeltreffend, dit neem 1-3 ure om 
klere heeltemal droog te maak.
5.6. Die toestel kan maklik uitmekaar gehaal word en 
neem minimale stoorplek op.

Summary of Contents for EASY DRY 23700

Page 1: ...Model 23700 complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 1000W EASY DRY 1000W Clothes dryer 23700_IM_Cover indd 1 2018 10 23 07 49 51 AM...

Page 2: ...such as textiles curtains cardboard or paper etc 2 1 7 Do not place flammable material near the appli ance 2 1 8 Do not use the appliance in association with a programmer timer or other device that au...

Page 3: ...1 Fully unroll the appliance s power cable before each use 2 3 2 Do not use the appliance if the parts or acces sories are not properly fitted 2 3 3 Do not use the appliance when empty 2 3 4 Do not tu...

Page 4: ...e Timer Control Dial to the ON pos tion and set the drying time 4 2 5 You can set the drying time to a maximum of three hours remember never to leave the appliance unattended when it is connected to t...

Page 5: ...sily disassembled and takes up minimal storage space 6 Anomalies and repair 6 1 Take the appliance to an authorised support centre if product is damaged or other problems arise 6 2 If the connection t...

Page 6: ...l raak insluitende gordyne as dit in werking is 2 1 7 Moenie vlambare material naby toestel plaas nie 2 1 8 Die toestel is nie geskik om op aan n tydsbe heer toestel te Koppel nie 2 1 9 Moenie die toe...

Page 7: ...erking wees nie 2 3 6 Die toestel moet buite bereik van kinders gestoor word 2 3 7 Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit gestoor word 2 3 8 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan neer in ge...

Page 8: ...ntkoppel van die hoof krag toevoer 4 3 3 Maak skoon soos in die skoonmaak seksie 5 Skoonmaak 5 1 Ontkoppel van die hoof krag toevoer en laat toe om heeltemal aftekoel 5 2 Maak die buitenste dele van d...

Page 9: ...lere is nie deur die wasmasjien se spin siklus nie 3 Die bedecking is nie toe en warm lug gaan uit 2 Die toestel het opgehou werk 1 Die lugtoevoer of uitlaat word deur klere of ander voorwerpe geblokk...

Page 10: ...bre una superficie hori zontal plana y estable adecuada para soportar altas temperaturas y lejos de otras fuentes de calor y en contacto con el agua 2 1 6 Mantenga el aparato alejado de materiales inf...

Page 11: ...ona responsable de su uso la seguridad 2 2 5 Este aparato no es un juguete Los ni os deben ser supervisados para asegurarse de que no juegan con el aparato 2 3 Uso y cuidado 2 3 1 Desenrolle completam...

Page 12: ...Dial a la posici n ON y ajuste el tiempo de secado 4 2 5 Puede ajustar el tiempo de secado hasta un m ximo de tres horas recuerde que nunca debe dejar el aparato desatendido cuando est conectado a la...

Page 13: ...lmacenamiento m nimo 6 Anomal as y reparaci n 6 1 Lleve el aparato a un centro de asistencia autor izado si el producto est da ado o si surgen otros problemas 6 2 Si la conexi n a la red el ctrica se...

Page 14: ...et des personnes pr sentes lors de l utilisation de cet appareil 2 1 5 Placez l appareil sur une surface horizontale plate et stable apte supporter des temp ratures lev es et l cart des autres sources...

Page 15: ...rvision ou des instructions concernant l utilisation de l appareil par une personne responsable de leur s curit 2 2 5 Cet appareil n est pas un jouet Les enfants devraient tre surveill s pour s assure...

Page 16: ...de l appareil le cas ch ant 4 2 Utilisation et soin 4 2 1 D roule le cordon d alimentation compl tement avant de le brancher 4 2 2 Placez votre appareil sur une surface plane s che et stable 4 2 3 Co...

Page 17: ...er l appareil 5 4 Ne jamais immerger l appareil dans de l eau ou tout autre liquide ou le placer sous l eau courante 5 Caract ristiques 5 1 L appareil utilise la m thode de s chage des v tements stati...

Page 18: ...eil cesse de fonc tionner brusquement 1 L entr e ou la sortie d air est bloqu e par des v tements ou d autres objets et la protection contre la surchauffe a teint l appareil 2 La minuterie a termin l...

Page 19: ...uperf cie horizontal plana e est vel adequada para suportar altas temperaturas e longe de outras fontes de calor e contacto com a gua 2 1 6 Mantenha o aparelho afastado de materiais inflam veis tais c...

Page 20: ...seguran a 2 2 5 Este aparelho n o um brinquedo As crian as devem ser supervisionadas para garantir que n o brincam com o aparelho 2 3 Uso e cuidados 2 3 1 Desenrole completamente o cabo de alimenta o...

Page 21: ...o ON e defina o tempo de secagem 4 2 5 Voc pode ajustar o tempo de secagem para um m ximo de tr s horas lembre se de nunca deixar o aparelho sem vigil ncia quando conectado tomada 4 2 6 Para desligar...

Page 22: ...Anomalias e repara o 6 1 Pegue o aparelho para um centro de suporte autorizado se o produto estiver danificado ou surjam outros problemas 6 2 Se a conex o rede tiver sido danificada ela deve ser subs...

Page 23: ...d the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is...

Page 24: ...t check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing chwsa co...

Page 25: ...verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik...

Page 26: ...k dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa co za NB U 1...

Page 27: ...dermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 IM_Template indd...

Reviews: