6. Hoe werk `n induksie stoof?
Induksie hitte verhit die pot direk en nie
soos `n elektriese stoof wat eers die rolle
warm maak en dan die pot dieselfe gaan
vir `n gas stoof. `n induksie stoof se
krag is onmiddelik en lae spanning word
gebruik. Die induksie stoof is vining en
energie voldoende as `n normale elektriese
stoof. Omdat net die pot verhit is dit `n baie
veiliger kook metode. Die induksie verhit nie
die lug rondom die stoof nie en gebruik baie
min energie.
7. Toepaslike kookware
7.1.Behoorlike kookware
Kookware wat gemaak is van ysterhoudende
(of magnetiese) metaal of kookware met `n
basis wat bedek is met magnetise induksie
material, soos emalje, gietyster en vlekvrye
staal is `n veryste vir die induksie stoof om
te werk.
7.2. Ontoepaslike kookware
Kookware gemaak van keramiek. Aluminium
en brons,kookware met onewe basis sal nie
werk nie
8. Probleemgids
8.1. E0 fout: Daar is geen kookgerei of
ongeskikte kookgerei op die induksiekoker
nie. Geskikte kookgerei moet gebruik word.
8.2. E1 fout: Spanningstoevoer is te laag.
Kontroleer of u spanningsbron 220-240V.
8.3. E2 fout: Spanningstoevoer is te hoog.
Kontroleer of u spanningsbron 220-240V.
8.4. E3 fout: Die oppervlak temperatuur
sensor is nie gekoppel nie of het `n
kortsluiting. Kontak die gemagtigde
ondersteuningsentrum.
8.5. E4 fout: Die hittesensor van die IGBT is
nie gekoppel nie of het kortsluiting. Kontak
die gemagtigde ondersteuningsentrum.
8.6. E5-fout: die temperatuur van die
plaatoppervlak is te hoog. Wag asseblief
‘n paar minute totdat die bord afgekoel het
voordat u dit weer gebruik.
8.7. E6-fout: die hitte-sensor van die IGBT
oorverhit. Verlaag die krag of skakel die
apparaat heeltemal uit om dit af te koel.
Kyk na die luguitlaat om te verseker dat
daar geen verstoppings is nie en dat lug
vrylik kan vloei. Kontak die gemagtigde
ondersteuningsentrum as die fout voortduur.
8.8. E8-fout: interne lynfout.
Kontak asseblief die gemagtigde
ondersteuningsentrum.
9. Herwinning
9.1. Hierdie elektriese produkte, kabels,
batterye, verpakking en die handleiding
moet nie met algemene huishoudelike afval
gemeng word nie. Vir behoorlike herwinning,
neem hierdie produkte na u naaste kantoor
vir Creative Housewares, waar dit gratis
aanvaar word vir herwinning.
Kontak u plaaslike owerheid of huishoudelike
vullisdiens vir nadere besonderhede oor
u naaste aangewese versamelingspunt.
Korrekte produkverwydering bespaar
hulpbronne en voorkom negatiewe gevolge
vir menslike gesondheid en die omgewing.
46043A_IM.indd 10
2020/11/30 15:41:48