background image

2.2. Persoonlike veiligheid

2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat 
nie
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik 
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige 
brandwonde
2.2.3 Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik 
soos kantore,hotelle motelle en gastehuise
2.2.4. Die toestel is nie geskik vir gebruik deur vermin1
dered fisiese verstandelike vermoens of gebrek aan 
ervaring of kennis tensy hulle opleiding gehad het
2.2.5. Die toestel is nie `n speelding and kinders moet 
altyd toesig he om te verhoed dat hulle met die toestel 
speel

2.3. Gebruik en sorg:

2.3.1. Die kabel moet ten volle afgewikkel word voor 
gebruik
2.3.2. Die toestel moet nie gebruik word as die parte of 
bykomstighede nie behoorlik pas
2. 3. 3 Die toestel moet nooit leeg gebruik word nie.
2. 3. 4 Die Toestel moet nooit gedraai word terwyl dit in 
werking is of in die muurprop gekoppel is
2. 3. 6. Ontkoppel die toestel van die hooftoevoer as dit 
nie in gebruik is nie en laat dit heeltemal afkoel voordat
gevoeg word,moet die toestel nie in werking wees nie.
2. 3. 7.Die toestel moet buite bereik van kinders 
gestoor word
2. 3. 8.Die toestel moet heeltemal afkoel voor dit 
gestoor word
2. 3. 9 Die toestel moet altyd onder toesig wees wan-
neer in gebruik en moet buite bereik van kinders gehou 
word

2.4. Diens:

2.4.1.Die toestel moet deur `n gekwalifiseerde tegnikus 
gediens word
2.4.2 As die koord beskadig word moet dit deur die 
diensagent of `n gekwalifiseerde person vervang word 
om brandgevaar te verhoed
2.4.3.Enige misbruik en mislukking om instruksies te 
volg lewer die waarborg nul en van gener waarde
2.4.3. Any misuse or failure to follow the instructions 
for use renders the guarantee and the manufacturer’s 
liability null and void.

3. Instruksies vir gebruik
3.1. Voor gebruik

3.1.1. Verwyder die beskermende film van die toestel 
(indien van toepassing).
3.1.2. Voordat u die produk vir die eerste keer gebruik, 
moet u op die manier wat in die skoonmaakafdeling 
beskryf word.

3.2. Gebruik en sorg

LET WEL: Hierdie toestel benodig geen installasie 

nie en moet slegs gebruik word as ‘n draagbare 

toestel.

3.2.1. Draai die termostaatknop (links) in die kloks-
gewys rigting totdat dit die maksimum instelling bereik.
3.2.2. Verhitting teen verminderde krag: draai die knop 
na instelling I (1000w).
3.2.3. Verhitting met volle krag: draai die knop na 
instelling II (2000w).

3.2.4. Afskakel: draai die linker knoppie na die instelling 

“O

3.2.5. As die kamer die gewenste temperatuur bereik 

het, draai die linker-termostaat in die kloksgewys rigting 

tot by die punt waar die toestel afgeskakel word en nie 

verder nie.

3.3 Na Gebruik:

3.3.1. Laat die toestel afkoel.
3.3.2. Ontkoppel van die muursok
3.3.3. Maak skoon soos in die skoonmaak seksie

1

2

3

4

Summary of Contents for 35200GT

Page 1: ...Model 35200GT complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 2000W SWISS 2000W Floor fan heater...

Page 2: ...minimum of 16 amperes 2 1 12 The appliance s plug must fit into the mains power supply socket properly Do not alter the plug 2 1 13 If using a multi plug check ratings carefully as the current used by...

Page 3: ...in use and keep out of the reach of children 2 3 8 If for some reason the appliance were to catch fire disconnect the appliance from the mains power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE FIRE OUT 2 4...

Page 4: ...damp cloth with a few drops of washing up liquid and then dry CAUTION Do not immerse electrical parts of the appliance in any liquid 4 3 Do not use solvents or products with an acid or base pH such as...

Page 5: ...ehels 2 1 12 Die muurprop van die apparaat moet in die hoofkrag prop pas Moenie die prop verander nie 2 1 13 As n multiprop gebruik word moet die grader ings noukeurig nagegaan word aangesien die stro...

Page 6: ...buite bereik van kinders gehou word 2 4 Diens 2 4 1 Die toestel moet deur n gekwalifiseerde tegnikus gediens word 2 4 2 As die koord beskadig word moet dit deur die diensagent of n gekwalifiseerde per...

Page 7: ...ige vloeistof dompel nie 4 3 Moet nie oplosmiddels of produkte met n suur of basis pH soos bleikmiddel of skuurprodukte gebruik vir die skoonmaak van die apparaat nie 4 4 Moet nooit die apparaat in wa...

Page 8: ...fe est n da ados 2 1 10 Aseg rese de que la tensi n indicada en la etiqueta de caracter sticas coincide con la tensi n de alimentaci n antes de enchufar el aparato 2 2 11 Conecte el aparato a la red e...

Page 9: ...uso o conectada a la red el ctrica 2 3 4 Desconecte el aparato de la red el ctrica cuando no est en uso y antes de realizar cualquier tarea de limpieza 2 3 5 Este aparato debe guardarse fuera del alca...

Page 10: ...se enfr e completamente antes de realizar cualquier tarea de limpieza 4 2 Limpie las partes exteriores del aparato con un pa o h medo con unas gotas de detergente y luego seque PRECAUCI N No sumerja l...

Page 11: ...Aseg rese de que la tensi n indicada en la etiqueta de caracter sticas coincide con la tensi n de alimentaci n antes de enchufar el aparato 2 2 11 Conecte el aparato a la red el ctrica con una toma d...

Page 12: ...oires ne sont pas correctement install s 2 3 3 Ne tournez pas l appareil lorsqu il est utilis ou connect l alimentation secteur 2 3 4 D branchez l appareil de l alimentation secteur lorsqu il n est pa...

Page 13: ...ssez le refroidir compl tement avant d entreprendre une t che de nettoyage 4 2 Nettoyez les parties ext rieures de l appareil avec un chiffon humide avec quelques gouttes de liquide vaisselle puis s c...

Page 14: ...esponda tens o de alimenta o da rede antes de conectar o aparelho 2 2 11 Conecte o aparelho fonte de alimenta o com um soquete de terra suportando um m nimo de 16 amperes 2 1 12 A ficha do aparelho de...

Page 15: ...ver em uso ou conectado rede el trica 2 3 4 Desconecte o aparelho da fonte de alimenta o quando n o estiver em uso e antes de realizar qualquer tarefa de limpeza 2 3 5 Este aparelho deve ser armazenad...

Page 16: ...o e deixe esfriar completamente antes de realizar qualquer tarefa de limpeza 4 2 Limpe as partes externas do aparelho com um pano mido com algumas gotas de l quido de lavagem e depois seque CUIDADO N...

Page 17: ...r exchange is required the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport da...

Page 18: ...ase note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please emai...

Page 19: ...tighede onderdele en verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur di...

Page 20: ...dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketin...

Page 21: ...an 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392...

Reviews: