Mellerware 22300RDB Manual Download Page 24

Dankie vir die aankoop van ‘n Mellerware produk. Mellerware waarborg dat u produk deeglik geïnspekteer en 

getoets word voordat dit versend word en is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die 

toepaslike veiligheidstandaarde. Met elke Mellerware produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar waarborg 

soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.

Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:

Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of 

vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-

houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12 

maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,  

neem asseblief die produk na die winkel van waar dit 

gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.

 

Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg

Mellerware is trots op die kwaliteit van die produk en 

bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en 

behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien de-

fekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmanskap 

ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik, na 

die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf die 

oorspronklike datum van aankoop, stuur die produk 

terug met posgeld betaal na Mellerware vir herstel. 

Mellerware sal die produk gratis herstel en dit direk 

aan u terugstuur. Mellerware sal die produk vervang 

met 'n soortgelyke produk in dieselfde of beter toes-

tand, as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter 

rede ookal nie.

NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig 

vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons 

webtuiste by www.mellerware.co.za binne die eerste 

jaar nadat hulle dit aangekoop het

Sien keersy vir besonderhede en instruksies.

Voordat u die produk terug stuur, maak seker 

van die volgende:

 U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand, 

werk en aangeskakel is,

 Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop 

skakelaar op u DB bord af is),

 U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u 

instruksies vir gebruik,

 Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.

Die volgende voorwaardes geld:

1.  Maak seker dat jou oorspronklike kwitansie behoue is, dit 

moet aangebied word wanneer 'n eis gemaak word onder 

die voorwaardes van die waarborg. Dit is onmoontlik om 

die waarborg tydperk te bepaal sonder die bewys van 

aankoop, so hou dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. Jou 

oorspronklike waarborg kan opgeskandeer word na die 

Mellerware webtuiste vir veilige bewaring - sien keersy vir 

meer inligting.)

2.  Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is 

moet die produk volledig wees met al die bykomstighede, 

onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die 

waarborg nietig maak.

3.  Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer 

skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit 

so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-

digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien 

die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so 

moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.

4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike 

gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en 

te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak 

en instandhouding van die produk maak u waarborg 

ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig 

om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die 

gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering 

van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en / 

of verbrande produkte)

5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige 

beskadiging of sorg van die produk word die waarborg 

nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie 

aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.

6. Enige poging tot herstel, of vervanging met 

ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak, 

so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent 

vir enige diens of herstelwerk.   

7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die 

oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die 

datum wanneer dit  vervang is nie. 

8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val 

dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.

9. Mellerware sal probeer om die herstelwerk te doen 

binne 'n redelike tyd in lyn met die industrie stan-

daarde, maar kan nie verantwoordelik gehou word of 

aanspreeklik wees vir enige omstandighede nie onder 

ons beheer nie.

Herstelwerk buite die waarborg tydperk 

As diens of herstelwerk benodig word buite die waar-

borg tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar 

is alle vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op 

die kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal 

skriftelike aanvaarding van die kwotasie vereis van die 

kliënt. Sodra Mellerware die groen lig ontvang sal ons 

onderneem om die herstel binne 'n redelike tyd en in die-

selfde toestand te hou as wat die produk ontvang is. Alle 

herstelwerk is gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum 

van die herstel.

Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens 

op 086 111 5006 of e-pos help

@

chwsa.co.za vanaf 08h00 

tot 15h00, Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae 

uitgesluit. Let asseblief ook daarop

dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-

durende Kersfees en Nuwejaar.

Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld 

vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die 

agterkant van hierdie bladsy verskyn.

IM_Template.indd   3

2019-08-19   02:40:22 PM

Summary of Contents for 22300RDB

Page 1: ...Model 22300RDB complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS 2200W AZURE 2200W Cordless kettle Cover indd 1 2018 09 27 03 56 15 PM...

Page 2: ...her device that automatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply...

Page 3: ...liance were to power supply and DO NOT USE WATER TO PUT THE FIRE OUT 2 4 Service 2 4 1 Make sure that the appliance is serviced only spare parts or accessories are used to replace exist ing parts acce...

Page 4: ...as you would in the case of damage 6 Additional warnings for kettles 6 1 The kettle and base where applicable must not be operated with any other models of kettle that switches off the kettle if it h...

Page 5: ......

Page 6: ...os aangedui op die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning 2 2 10 Prop in elektriese uitlaat 2 1 11 Die toestel prop moet in die hoof prop pas en moenie die prop verander 2 1 12 Indien n mult...

Page 7: ...wees versigtig om nie oorvol te maak Gebruik die water indikasie om seker te maak 3 2 2 Maak die deksel toe tot dit in posisie klip Plaas die ketel op die basis en prop in Elektries uitlaat 3 2 3 Om d...

Page 8: ...nie 6 1 4 Moet nooit die koord van die ketel verwyder teryl dit gebruik word nie Skakel die toestel eers af 6 1 5 Verseker die deksel is behoorlik toe voor die ketel aangeskakel word om te verhoed da...

Page 9: ...lak Maak seker die knoppie Skakel muursok aan Toets met n ander toestel Sit stewig op basis Ontkoppel alle toestelle op dieselfde kring Ontkalk soos in handleiding Ontkalk soos in handleiding Maak ket...

Page 10: ...etc aparato 2 1 8 No utilice el aparato en combinaci n con un programador temporizador u otro dispositivo que lo encienda autom ticamente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe est n da...

Page 11: ...i os 2 3 10 Si por alguna raz n el aparato se incendia desconecte el aparato de la red el ctrica y NO UTILI ZAR AGUA PARA APAGAR EL FUEGO 2 4 Servicio 2 4 1 Aseg rese de que el aparato sea reparado ut...

Page 12: ...i n a la red el ctrica se ha da ado debe ser sustituida y debe proceder como lo har a en caso de da os 6 Advertencias adicionales para las calderas 6 1 El hervidor y la base si procede no deben utili...

Page 13: ...corriente dom sticas en 1 circuito Hervidor toma demasiado tiempo para hervir El elemento tiene dep sitos calc reos utilizando un desincrustante patentado o una soluci n de cido c trico Si no tiene x...

Page 14: ...horizontale plate et stable apte supporter des temp ratures lev es et l cart des autres sources de chaleur et au contact de l eau mables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papier etc l...

Page 15: ...rendre toute t che de nettoyage 2 3 7 Cet appareil doit tre stock hors de port e des enfants 2 3 8 Ne rangez pas l appareil s il est encore chaud 2 3 9 Ne laissez jamais l appareil sans surveillance l...

Page 16: ...eau Rincer abondamment et essuyer 5 Anomalies et r paration 5 1 Prenez l appareil dans un centre de support autoris si le produit est endommag ou d autres probl mes apparaissent 5 2 Si la connexion a...

Page 17: ...e temps pour faire bouillir L l ment poss de des d p ts de calcaire l ment d cal l aide d une d tartrante propri taire ou d une solution d acide citrique Si ce n est pas le cas un nouvel l ment peut t...

Page 18: ...1 5 Coloque o aparelho sobre uma superf cie horizontal plana e est vel adequada para suportar altas temperaturas e longe de outras fontes de calor e contacto com a gua 2 1 6 Mantenha o aparelho afast...

Page 19: ...fora do alcance das crian as 2 3 10 Se por algum motivo o aparelho se incendiar desligue o aparelho da rede el ctrica e N O UTILIZE GUA PARA DESLIGAR 2 4 Servi o apenas pe as de reposi o ou acess rio...

Page 20: ...caso de danos 6 Advert ncias adicionais para chaleiras 6 1 A chaleira ea base quando aplic vel n o devem ser operadas com quaisquer outros modelos de chaleira 6 1 2 A chaleira est equipada com um cort...

Page 21: ...s de tomadas dom sticas em 1 circuito Chaleira leva muito tempo para ferver O elemento tem dep sitos de calc rio propriet rio ou solu o de cido c trico Se n o for bem sucedido um novo elemento poder s...

Page 22: ...d the product must be complete with all accessories parts and packag ing Missing parts will render the warranty void 3 Upon receipt of your appliance check it for any transport damage to ensure it is...

Page 23: ...t check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing chwsa co...

Page 24: ...verpakking Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik...

Page 25: ...k dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of l ers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing chwsa co za NB U 1...

Page 26: ...dermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 IM_Template indd...

Reviews: