Die stel bevat al die aanhegsels en bykomstighede
wat jy nodig het om 'n goed versorgde voorkoms
op jou baard, snor, kant hare, nek, neus, ore en
wenkbroue te handhaaf.
Parte
A. AAN/AF skakelaar
B. Motor
C. Battery deksel
D. Wye sny aanhegsel
Titaan bedekte sny lemme
E. Neus, oor, wenkbrou sny aanhegsel
F. Haarlengte kam 1 aanhegsel
G. Haarlengte kam 2 aanhegsel
H. Mini skeer aanhegsel
I.
Versorging kam
J. Skoonmaak borsel
K. Indikasie lig
H
oe om te gebruik
1. Maak battery deksel oop
2. Sit een AA battery in gleuf
3. Maak deksel toe
Aanhegsel
•
Om aan te heg: Druk aanhegsel in die oop kant
en draai sodat die pyl oplyn met die sirkel.
•
Om te verwyder: Draai todat die oop pyl oor die
oop sirkel is en trek af.
Haarlengte kam
•
Die haarlengte kamme heg aan die wye kant
van die kop van die trimmer om die lengte te
kontroleer. Daar is vier posisies vir elke aan-
hegsel:
Haarlengte kam 1
1- Baie naby
2- Naby
3- Kort
4- Medium kort
5- Medium
6- Medium lank
7- Lank
8- Extra lank
•
Om aan te heg: Plaas die voorste hake van die
aanhegsel oor dei voorste gedeelte van die wye
kop en druk totdat dit in plek sluit.
•
Om te verwyder: Druk die lip aan die agterkant
van die aanhegsel op.
•
Keuse van aanhegsel
Wye
snyer
Neus/oor
snyer
Haar
lengte
kam
Mini
skee-
rder
Baard
x
x
Baard lyn
x
Oor
x
Wenkbroue
Snor
x
x
Nekhare
x
Neus
x
Kanthare
x
x
Gebruikswenke
•
Hare moet drrog en vry van haarprodukte wees.
•
Kam hare opwaarts sodat dit op maximum
hoogte is en in dieselfde rigting wys.
•
Maak seker die snyer het nie gebreekte snyer
eenhede, wat besering tot gevolg kan he.
Baard
•
Wat om te gebruik: wye kop + kam aanhegsel
•
Heg die gewenste haarlengte kam aan die
snylem soos beskryf bo.
•
Stel die kam na gewnste lengte. Dit word
aanbeveel om `n langer lengte te gebruik tot jy
gewwond is aan die snyer en om te verhoed dat
te veel hare afgesny word.
•
Skakel aan.
•
Begin onder die kenen vold jou kakebeen lyn in
jou oor se rigting en bbonste baard lyn. Laat die
kam die lyn van jou gesig volg.
Uitdun en vorm
•
Wat om te gebruik: wye snyer
•
Skakel aan.
•
Gebruik a klein kam om harein plek te hou
terwyl uitdun.
•
Hou die snyer met die snylem weg van jou, en
beweg die snyer oor dei lengte van die kam.
•
•
Baard lyn
•
Wat om te gebruik: wye snyer
•
Sakel aan.
•
Hou die snyer met die snylem na jou toe.
•
Raak liggies aan gesig en trek snyer na jou
baarlyn toe. Vir jou nek trek weg van die
baardlyn.