creative housewares taurus 912100 Instructions Manual Download Page 6

Geagte Kliente

Baie dankie vir U keuse om `n Taurus handelsmerk 
produk te koop.  Danksy die tegnologie, ontwerp en 
werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste 
gehalte standaarde, is U verseker van `n volle bevredi-
gende gebruik en lang produklewe.

1. Parte beskrywing

1. Mengpot (1000ml)
2. Meng lem
3. Lem basis
4. Motor basis
5. Mengpot (450ml)
6. Maal lem
7. Lem basis
8. Klep deksel
9. Bly vars deksel
10. Kontrole paneel
11. Nie-gly voet

2. Veiligheidsadvies en waarskuwings!

Lees hierdie instruksies sorgvuldig deur voordat u die 
toestel aanskakel en hou dit vir toekomstige verwys-
ing. Versuim om hierdie instruksies te volg en op te let 
kan lei tot ‘n ongeluk. Maak al die dele van die produk 
skoon wat in aanraking kom met kos, soos aangedui in 
die skoonmaakafdeling, voor gebruik.

2.1. Gebruik of werksomgewing:

2.1.1. Hou die werk oppervlak skoon en helder verlig.
Ongelukke gebeur in donker areas.
2.1.2. Gebruik die produk in n goed geventileerde area.
2.1.3. Moenie die toestel naby `n warm gas of elektri-
ese brander of qn warm oond plaas nie..

2.1.4. Streng toesig is nodig as die toestel naby of deur 
kinders gebruik word.
 2.1.5. Plaas die apparaat op ‘n horisontale, plat, sta-
biele oppervlak wat geskik is vir die weerstaan van hoë 
temperature en weg van ander hittebronne en kontak 
met water.
2.1.6. Hou die apparaat weg van vlambare materiaal 
soos tekstiele, gordyne, karton of papier, ens.
2.1.7. Moet nie vlambare materiaal naby die toestel 
plaas nie.
2.1.8. Die toestel is nie geskik om op aan `n tydsbe-
heer toestel te Koppel nie
2.1.9. Moenie die toestel gebruik as die koord of prop 
beskadig is.
2.1.10 Maak seker die spanning soos aangedui op 
die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning 
2.1.11.  Konnekteer die toestel aan op die hoofspan-
ning met ‘n oortekking wat ‘n minimum van10 ampère.
2.1.12. Die toestel  prop moet in die hoof prop pas en 
Moenie die prop verander.
2.1.13. Indien `n multi prop gebruik word maak seker 
die toestel se strome oorskry nie die gradering van die 
multi prop
2.1.14. Moenie die toestel gebruik as die prop of koord 
beskadig isnie of enige sigbare skade aan die omhulsel 
is nie.
2.1.15 Moenie die toestel gebruik as dit op die vloer 
geval het en daar is sigbare skade.
2.1.16.  Moenie die koord gebruik om die toestel te dra, 
op te tel of van diemuurprop te ontkoppel nie.
2.1.17.  Die koord mag nooit om die toestel gedraai 
word nie.
2.1.18. moenie die koord plooi nie
2.1.19. Die koord Moenie oor die kant van die tafel of 
toonbank hang of aan warm oppervlaktes raak nie.
2.1.20. Maak seker die koord is nie beskadig of 
verstrengel nie.
2.1.21. Die toestel moet nie buite gebruik word nie.
2.1.22.  Die toevoerkabel moet gereeld ondersoek word 
vir tekens van skade, en as die koord beskadig is, moet 
die toestel nie gebruik word nie.
2.1.23. Moenie die prop met nat hande hanteer nie.

2.2. Persoonlike veiligheid:

2.2.1. LET WEL: Moenie die toestel sonder toesig laat 
nie.
2.2.2. Moenie warm oppervlaktes aanraak nie gebruik 
handvatsels of knoppe want dit kan lei tot ernstige 
brandwonde

2.2.3. Die toestel is nie geskik vir industriele gebruik 

Summary of Contents for taurus 912100

Page 1: ...Model 912100 1000W complies with INTERNATIONAL IEC60335 SAFETY SPECIFICATIONS PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE ENGLISH AFRIKAANS SPANISH FRENCH PORTUGUESE ...

Page 2: ...omatically switches it on 2 1 9 Do not use the appliance if the cable or plug is damaged 2 1 10 Ensure that the voltage indicated on the rating label matches the mains power supply voltage before plugging in the appliance 2 1 11 Connect the appliance to the mains power supply with an earth socket withstanding a minimum of 10 amperes 2 1 12 The appliance s plug must fit into the mains power supply ...

Page 3: ... existing parts accessories 2 4 2 If the power cord is damaged the manufacturer or its service agent or a similarly qualified person must replace it in order to avoid a hazard 2 4 3 Any misuse or failure to follow the instructions for use renders the guarantee and the manufacturer s liability null and void 3 Instructions for use 3 1 Before use 3 1 1 Remove the appliance s protective film if ap pli...

Page 4: ...ts contents and fill it with water bear in mind the maximum capacity Place the jars on the motor base and press the Pulse button This will loosen most of the left over ingredients in your jar 5 3 Empty the water and rinse the inside of the jar to remove any traces of food 5 4 Always exercise extreme caution when cleaning the inside of the jug as the blades are sharp 6 Anomalies and repair 6 1 Take...

Page 5: ... 3tbs chocolate syrup or cocoa powder 2 jars milk 1 2tsp sugar optional 1 jars ice 1 Brew a pot of coffee 2 Fill the tall mixing jar with ice Add chocolate milk sugar then fill the jar to the top with coffee 3 Twist on extractor blade and blend until smooth 4 Pour into jars and serve 5 If you want add whipping cream to small mixing jar and blend with the milling blade for 5 seconds Add to the top ...

Page 6: ...toestel plaas nie 2 1 8 Die toestel is nie geskik om op aan n tydsbe heer toestel te Koppel nie 2 1 9 Moenie die toestel gebruik as die koord of prop beskadig is 2 1 10 Maak seker die spanning soos aangedui op die gradering etiket kom ooreen met die hoofspanning 2 1 11 Konnekteer die toestel aan op die hoofspan ning met n oortekking wat n minimum van10 ampère 2 1 12 Die toestel prop moet in die ho...

Page 7: ...ie produk vir die eerste keer gebruik maak die items skoon wat met voedsel in aanraking sal kom soos op die skoonmaakafdeling beskryf 3 2 Gebruik en sorg 3 2 1 Maak seker dat die blender nie in die muurprop gekonnekteer is nie 3 2 2 Plaas die motorbasis op n ferm plat vlak op pervlak 3 2 3 Vul die mengpot met die verlangde bestand dele en heg die geselekteerde lem die sny lem is die beste om te sn...

Page 8: ... in die yskas stoor Wegneem klep deksel Die toestel is voorsien van n wegneem klep deksel wat gebruik kan word om jou voorbereide kos saam met jou te neem waarheen jy ook al gaan 5 Sorg en skoonmaak 5 1 Moenie die motorbasis in water dompel nie Vee af met n sagte klam lap 5 2 Maak die mengpotte leeg en vul dit met water Onthou die maksimum kapasiteit Plaas die potte Op die motor basis en druk die ...

Page 9: ...l etc 2 1 7 No coloque material inflamable cerca del aparato 2 1 8 No utilice el aparato en combinación con un programador temporizador u otro dispositivo que lo encienda automáticamente 2 1 9 No utilice el aparato si el cable o el enchufe están dañados 2 1 10 Asegúrese de que la tensión indicada en la etiqueta de características coincida con la tensión de red antes de conectar el aparato 2 1 11 C...

Page 10: ...EL FUEGO 2 4 Servicio 2 4 1 Asegúrese de que el aparato sea reparado únicamente por un técnico debidamente cualificado y de que sólo se utilicen piezas de repuesto o accesorios originales para reemplazar las piezas accesorios existentes 2 4 2 Si el cable de alimentación está dañado el fabri cante o su agente de servicio o una persona Reemplazarlo para evitar un peligro 2 4 3 Cualquier uso indebido...

Page 11: ... frascos de mezcla no puede exceder de 120 g La función del pulso se puede utilizar para la trituración del hielo y ayudar con el proceso de la limpieza Al triturar cubos de hielo Por favor recuerde agregar un poco de agua en la taza 4 Limpieza y Mantenimiento 4 1 Nunca sumerja la base del motor en agua Sólo límpielo con un paño húmedo 4 2 Vacíe los frascos de su contenido y llénelo con agua tenga...

Page 12: ... écart des matériaux inflam mables tels que les textiles les rideaux le carton ou le papier etc 2 1 7 Ne placez pas de matière inflammable près de l appareil 2 1 8 N utilisez pas l appareil en association avec un programmeur une minuterie ou un autre appareil qui l allume automatiquement 2 1 9 N utilisez pas l appareil si le câble ou la fiche est endommagé 2 1 10 Assurez vous que la tension indiqu...

Page 13: ... des enfants 2 3 7 Ne laissez jamais l appareil sans surveillance lorsque vous êtes Utiliser et rester hors de la portée des enfants 2 3 8 Si pour une raison ou pour une autre l appareil devait prendre feu débrancher l appareil de l alimentation secteur et NE PAS UTILISER D EAU POUR METTRE LE FEU 2 4 Un service 2 4 1 Assurez vous que l appareil n est entretenu que par un technicien spécialement qu...

Page 14: ...upprimez tous les grains durs du fruit avant de mélanger Le poids maximal des ingrédients dans les pots de mélange ne peut pas dépasser 120 g La fonction d impulsion peut être utilisée pour le con cassage de la glace et aide au processus de nettoyage Lors du broyage de glaçons N oubliez pas d ajouter de l eau dans la tasse 4 Nettoyage et entretien 4 1 Ne plongez jamais la base du moteur dans l eau...

Page 15: ...o do aparelho 2 1 8 Não use o aparelho em associação com um programador temporizador ou outro dispositivo que o liga automaticamente 2 1 9 Não use o aparelho se o cabo ou a ficha esti verem danificados 2 1 10 Certifique se de que a tensão indicada na etiqueta de classificação corresponda à tensão de alimentação da rede antes de conectar utensílio 2 1 11 Conecte o aparelho à fonte de alimentação co...

Page 16: ...ÃO UTILIZE ÁGUA PARA PONER O INCÊNDIO 2 4 Serviço 2 4 1 Certifique se de que o aparelho é servido apenas por um técnico devidamente qualificado e que apenas peças sobressalentes originais ou acessórios são usados para substituir peças acessórios existentes 2 4 2 Se o cabo de alimentação estiver danificado o fabricante ou o seu agente de serviço ou uma pessoa qualificada Substitua o para evitar um ...

Page 17: ...tura não pode exceder 120g A função de pulso pode ser usada para esmagamento de gelo e ajuda no processo de limpeza Ao esmagar os cubos de gelo Lembre se de adicionar um pouco de água no copo 4 Limpeza e manutenção 4 1 Nunca mergulhe a base do motor na água Limpe o com um pano úmido 4 2 Esvazie os frascos do seu conteúdo e preencha o com água tenha em mente a capacidade máxima Coloque os frascos n...

Page 18: ...with all accessories parts and packaging Missing parts will render the guarantee void 3 Upon receipt of your appliance check it for any trans port damage to ensure it is safe for use Return it to the store as soon as possible for exchange if damaged The guarantee is void if products are damaged after use so please do not use the damaged product 4 Your product is designed for normal domestic house ...

Page 19: ...need to either scan and upload or fax through your receipt to us 4 All instructions on how to load your products are available inside your profile 5 Please note that you must check that your receipt has been uploaded correctly Creative Housewares cannot be held responsible for faxes or files not received 6 For assistance with registration please email marketing creativehousewares co za NB Your 1 y...

Page 20: ...g Toebehore wat weg is sal die waarborg nietig maak 3 Met ontvangs van u toestel gaan dit na vir enige vervoer skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik Stuur dit so gou as moontlik terug na die winkel om die beska digde toestel te vervang Die waarborg is nietig indien die beskadigde produk gebruik word na die tyd so moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie 4 U produk is ontwe...

Page 21: ...l u nodig hê om of te skandeer en oplaai of faks u strokie deur na ons 4 Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar binne in u profiel 5 Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op gelaai is Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou word vir fakse of lêers nie ontvang nie 6 Vir hulp met registrasie e pos asseblief marketing creative housewares co za NB U 1 ...

Page 22: ...ban 35 Adrain Road Windermere Durban South Africa 4001 Tell 27 31 303 3465 Fax 27 31 303 8259 Johannesburg Unit 25 26 San Croy Office Park Die Agora Road Croydon 1619 Tell 27 11 392 5652 Fax 27 11 392 1694 ...

Reviews: