background image

CPW Printers w/t 20007751

OPERATORS MANUAL / OPERATEURSHANDLEIDING

Haymakers

®

 / Hooimakers

®

F80-350V

F60-350VT

CPW Printers w/t 20013759

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 





 





 





 





 





 





 





 





 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Sales: +27 (0) 33  330 5787

Verkope: +27 (0) 33  330 5787

Summary of Contents for Haymakers Hooimakers F80-350V

Page 1: ...CPW Printers w t 20007751 OPERATORS MANUAL OPERATEURSHANDLEIDING Haymakers Hooimakers F80 350V F60 350VT CPW Printers w t 20013759 Sales 27 0 33 330 5787 Verkope 27 0 33 330 5787 ...

Page 2: ...TALLATION 6 INSTALLERING OPERATION 13 WERKING MAINTENANCE 18 INSTANDHOUDING TROUBLESHOOTING 25 FOUTOPSPORING PARTS LISTS 26 PARTELYSTE Authorised Dealer Gemagtigde handelaar Date of Sale Verkoopsdatum Implement Model No Model Nr Serial No Reeks Nr Part number M8416 Onderdeelnommer Version 1 Weergawe Date of publication 2017 08 02 Datum van publisering ...

Page 3: ...dukte en eiendom kan lei wat nie onder die waarborg gedek sal wees nie Should this manual become misplaced damaged or destroyed further copies are available from your Falcon dealer Alternatively this document is available for download from our website www falconequipment co za Indien hierdie handleiding dalk verloor beskadig of vernietig sou word is daar verdere kopieë by u Falcon handelaar beskik...

Page 4: ...very on a marketing promise is the foundation of any successful marketing drive and farmers buying the Falcon brand buy more than just a product they buy the heritage and expertise of a company that has been around for a long time In baie dele van Suid Afrika is Falcon die generiese term vir grassny implemente wat ons die onbetwiste leier op ons gebied maak Die nakom van n bemarkingsbelofte is die...

Page 5: ...rasie waarin dit ontwerp is om bedryf te word Installering opstelling bedryf en instandhouding van die implement het in ooreenstemming met hierdie handleiding plaasgevind Instandhouding van die implement is uitgevoer soos in hierdie handleiding voorgeskryf met gebruik van oorspronklike en goedgekeurde onderdele Die implement is nie aan enige strukturele meganiese of enige ander ongemagtigde wysigi...

Page 6: ...ted All 2y OEM parts Falcon All 2y Slashers Dual spindle Slashers Flexwing Grassmulchers Fieldmulchers SD Mulchers Rotagang Finishing Mowers Gearboxes Imported All 1y Falcon F50 2y F60 1y F80 2y PTO shafts Imported All 1y OEM parts Falcon All 1y Flail cutters Gearboxes Imported All 1y PTO shafts Imported All 1y OEM parts Falcon All 1y Rotavators Gearboxes Falcon All 1y OEM parts Falcon All 1y Roto...

Page 7: ... instandhouding Intermediêre dryfasse is toegerus met wringkrag beskermingsmeganismes om die hoër eise van teendraaiingsnymeganismes te akkommodeer Two tractor mounting configurations are available Twee trekkermonterings konfigurasies is beskikbaar 1 A mounted semi trailed F80 350V which is transported on the tractor 3 point hitch and with manual pre set cut height settings 2 A fully trailed F60 3...

Page 8: ...he tractor hitch lift arms to a floating position to enable independent movement of the arms during cutting Met die implement in die werksposisie verstel die lengte van die trekker se 3 punt boskakel Fig 1 A sodat die flotering skakel Fig 1 B in omtrent n 45 grade posisie is Benut die verskillende gat opsies Fig 1 C om aanvaarbare geometrie te bewerkstellig Nadat dit aan die trekker gehaak is lig ...

Page 9: ...implement in gebruik is Fig 3 Installing the PTO driveshaft Installering van die kragaftakkeras Ensure proper engagement between the PTO driveshaft couplings and the input and output shafts on the implement and tractor Ensure sufficient overlap of the PTO driveshaft tubes at the working position Do not exceed the specified PTO driveshaft speed Do not operate the implement without PTO driveshaft gu...

Page 10: ...350VT model specific checks should be conducted at the point of maximum articulation of the PTO driveshaft i e while turning and lifted to its highest position Fig 5 A B Op die F60 350VT model moet spesifieke kontroles uitgevoer word by die maksimum artikulasie punt van die kragaftakkeras d w s wanneer daar gedraai en dit tot sy hoogste posisie opgelig word Fig 5 A B Always ensure that the upper l...

Page 11: ...n relation to the implement deck Die implement se werkshoogte word gestel deur die posisie van die agterwielmontering in verhouding tot die implementdek te verstel To set the working height remove the lower wheel assembly retaining bolt Fig 6 B and loosen the upper retaining bolt Fig 6 A Slide the wheel assembly to an appropriate working position and replace the lower retaining bolt which should c...

Page 12: ... hoof instellings wat uitgevoer moet word 1 Maksimum trekstanghoogte Hierdie verstelling bied drie trekstangposisiehoogtes na gelang van die kategorie trekkerhaak in gebruik en die gekose werkshoogte 2 Trekstang krinkspilhoek Dit maak verstelling van die koppelingtrekstang krinkspil moontlik sodat dit altyd in n vertikale posisie is in reaksie op die gekose trekstanghoogte instelling Maximum drawb...

Page 13: ... dus sal versuim om hierdie prosedure uit te voer onkllaarraking en skade veroorsaak wat nie deur die waarborg gedek word nie Herverstelling van maksimum trekstanghoogte sal nodig wees elke keer wanneer die implement aan n trekker met n verskillende haakkonfigurasie gehaak word Once the implement is levelled the hitch swivel pin angle should be adjusted Wanneer die implement waterpas is moet die h...

Page 14: ...bes Note that both these locations are accessible through apertures provided on the intermediate shaft cover Fig 11 D Apply grease to the double pedestal bearings Fig 11 E also accessible through the aperture provided Ghries die kruiskoppelings Fig 12 A 13 A en teleskopiese buise Fig 12 B 13 B van die hoof kragaftakkeras Tussenasse Fig 11 C met skerm dekking verwyder vir duidelikheid se kruiskoppe...

Page 15: ...g na prosedures wat in ander dele van hierdie handleiding beskryf word 1 Attaching the implement to the tractor 2 Installing the PTO driveshaft 3 Settings and adjustment 4 Lubrication and oil levels 5 Routine maintenance before and after each use 1 Koppeling van die implement aan die trekker 2 Installering van die kragaftakkeras 3 Instellings en verstellings 4 Smering en olievlakke 5 Roetine insta...

Page 16: ...t gewoonlik gebaal gaan word Hulle beskik oor n stelsel van krulle deflektors en leiplate Fig 1 A onder aan die implementdek wat die vloei van gesnyde materiaal beheer en die waarskynlikheid van hersny beperk Dit lewer die kenmerkende lang snitlengtes terwyl dit ook n windry van gesnyde materiaal agterlaat wat geskik is vir baling Fig 1 Fig 2 Failure to properly prepare the areas of use as describ...

Page 17: ...ors manual in selecting the relevant PTO gearbox ratio on the tractor to maintain the specified implement PTO input speed Behalwe as anders aangedui is die gespesifiseerde implement se kragaftakkerinsetspoed 540 r min By trekkers met n ekonomie kragaftakker dryfopsie aangedui as 540E op die trekker se toereteller verwys na die trekkerbestuurder se handleiding vir die kies van die tersaaklike kraga...

Page 18: ...ekker se 3 punt haak vervoer te word Ensure that the implement is lifted to a suitable height to clear any obstacles Adjust stabilisers on the tractor hitch to prevent excessive lateral sway and possible contact with the tractor tyres Maintain a speed low enough to prevent excessive bouncing and resultant damage to mounting points and other load bearing components Verseker dat die implement hoog g...

Page 19: ...g transportation or to observe an appropriate travelling speed may result in damages and failures not covered under warranty Wanneer vir vervoer voorberei word MOET albei vervoerslotte gelyktydig gesluit wees Let daarop dat versuim om die vervoerslotte tydens vervoer te sluit of n gepaste ryspoed te handhaaf tot skade en onklaarraking mag lei wat nie deur die waarborg gedek word nie In the event t...

Page 20: ...Tab 1 Before each use Voor elke gebruik To be carried out at least daily in periods of continuous use Otherwise before each occasion that the implement is put to use Extra care and attention should be given to implements which may have been unused for prolonged periods longer than 1 month Word ten minste daagliks in tye van deurlopende gebruik uitgevoer Anders voor elke geleentheid waar die implem...

Page 21: ...mplement for any damages incurred during use and note these for attention prior to next use Ensure that all safety and warning decals are in place and in a legible condition Before long term storage longer than 1 month check oil levels and thoroughly lubricate all specified lubrication points Store the implement in a clean dry weather protected area Verwyder alle vuiligheid van die implement veral...

Page 22: ...aasvorming van geverfde oppervlakke van die wrywingkoppelaaromhulsel Fig 5 B Die wrywingkoppelaaromhulsel voel beduidend warmer as die ratkasomhulsel Fig 5 A If the friction clutch assembly shows signs of excessive slipping it will require rebuilding This should be carried out using only original replacement parts and with reference to the parts information provided in this manual As die wrywingko...

Page 23: ...oor wringkragdempende koppelings Inspect the coupling rubber diaphragms Fig 7 A and replace those which display evidence of distortion splitting or cracking Check telescopic tubes Fig 7 B for indications of wear distortion or splitting If replacement is necessary replace BOTH halves of the telescopic joint Gaan die rubberdiafragmakoppelings na en vervang enige diafragmas Fig 6 A wat tekens van ver...

Page 24: ... death Die snymeganisme aan hierdie implemente draai teen n uiters hoë spoed Gebrekkige instandhouding of herstelwerk kan tot brekasies lei wat ernstige skade beserings en selfs dood kan veroorsaak Gebruik slegs oorspronklike Falcon onderdele met die korrekte spesifikasie en graad vir die installering van die snymeganisme Hoëspoedbrekasie van draaiende onderdele kan ernstige skade beserings of doo...

Page 25: ...e aangebring word Laat die implement sonder die lemme teen n lae spoed loop en kyk of daar enige sigbare waggeling sowel radiaal as vertikaal is In die geval van enige waargenome defek moet dit NIE probeer herstel nie maar vervang die defekte item onmiddellik Weeg lemme voor hulle aangebring word Lemme met die naaste eenderse massas moet teenoor mekaar op dieselfde snymeganismemontering aangebring...

Page 26: ...500 0 3150 0 2900 0 3700 0 M36 1150 0 1450 0 2250 0 2850 0 3200 0 4050 0 3750 0 4750 0 Table Tabel 2 Lubrication Requirements Smeringsvereistes Application Type Process Interval Products Gearboxes Bevel gearboxes Oiled Replace 12M Gear oil Fuchs Renep 1000 Check 1D Splitter gearboxes Oiled Replace 12M Check 1D PTO driveshafts UV joints Greased Refresh 10H Grease Universal Moly 2 CV joints Greased ...

Page 27: ... forward speed Adjust forward speed Poor cut quality Excessive forward speed Adjust forward speed Defective friction clutch Maintain adjust as necessary Worn blades Sharpen replace blades Excessive vibration Damaged worn cutting gear Replace damaged worn parts Damaged worn PTO driveshaft Replace damaged worn parts Foutopsporingsgids AFR Waarneming Waarskynlike oorsaak Beskikbare regstelling Onewer...

Page 28: ...Blank page Leë bladsy ...

Page 29: ...F80 350V Haymaker A0046 26 ...

Page 30: ...Wheel Adjustment 2 57 M21030 Plough bolt nut M10x30HT 24 18 H1452 Blade beam 10x130 PCD945 4 58 M3187 Decal ATTENTION If your tractor is 1 19 M2102 PTO Connecting Shaft 3 5m 2 59 M3171 Decal Baie Belangrik Alvorens U Die 1 20 M419250 Bolt 1 x10 UNF Galv HT 2 60 M3168 Decal Bird FALCON Large 1 21 H1448 Ganged bolts 3 4UNFx2 1 2 4 61 M3176 Decal Bird Falcon Meduim 4 22 M422180 Bolt M22x180HT 4 62 M3...

Page 31: ...6x80x150 7AC 1 5 M420200 Bolt M20x200 1 6 H3872 Bush 40 3x50x60 4 7 H3791 Pin Swingarm pivot 189mm 1 8 H3793 Washer 70x40x5 Vesconite 2 9 M62222 Nut Nyloc M22 1 10 M3794 Washer 70x22x5 1 11 M82001 Washer Flat M20 1 12 N20200201 Nut Nyloc M20 1 13 M3789 Sellock Pin D10x60 2 A R As required Wheel Assembly Complete F80 350V H0745A 28 ...

Page 32: ...1403 Washer Tabbed KM06 1 18 H1402 Locknut M36x2 0 1 19 M1439 Plug Dipstick 1 20 H1420A Cover Gearbox F80 1 21 M1421A Gasket Top F80 1 22 H1418A Housing F80V 1 23 H1428 Dust cover 1 24 M41045 Bolt M10x45HT 2 25 M31007 Nut M10 2 26 M1422 Nut Slotted 1 1 4in 1 27 M1446 Washer Hard 32x50x2 1 28 H1423 Gear Beval Z15 z10 1 29 M1441 Shim 38x60x0 5 A R 30 M1440 Shim 38x60x0 25 A R 31 M1442 Shim 38x60x1 0...

Page 33: ...F60 350VT Haymaker A0099 30 ...

Page 34: ...41230 Bolt M12x30HT Galv 42 19 H7705 Side protector Right 1 59 M31612 Nut M16 Galv 24 20 H7713 Height adjuster Wheels Galv 2 60 M41225 Bolt M12x25 HT Galv 4 21 H5411 Tie rod M24x1070 1 61 M82402 Washer M24 Galv 1 22 H0790 Shaft Intermed T60 A0099 1 62 M41030 Bolt M10x30HT Galv 18 23 H7729 Cover Bearings 1 63 M3945 Cap Screw M10x25 9 24 H1460RH BLADE 8x90x 425 32 5 CC 2 64 M5350 Washer 24 5x45x3 0 ...

Page 35: ...mm 2 90 H5345 Bush 12 5x15 8x11 Galv 1 91 H5307 Lifting bracket Gearbox T279A 1 92 M3187 Decal ATTENTION If your tractor is 1 93 M3171 Decal Baie Belangrik Alvorens U Die 1 94 M3168 Decal Bird FALCON Large 1 95 M3176 Decal Bird Falcon Meduim 4 96 M3172 Decal DANGER STAY AWAY ROTATING 2 97 M3358 Decal F60 350VT Trailed Haymaker 1 98 M3174 Decal IMPORTANT WHEN LOADING 2 99 M3175 Decal PROUD TO BE SO...

Page 36: ... M61616 Nut Nyloc M16 2 15 M416100 Bolt M16x100HT 2 16 M61209 Nut Nyloc M12 2 17 M1416 Split pin B5x60 2 18 M5594 Roll pin M8x50 6 19 M81202 Washer Flat M12 3 20 H3887 Hub Fabricated 1 21 M3877 Bearing deep groove RMS 8 2 22 M3876 Seal 35x72x10mm 2 23 H3878 Bush 26x35x33mm 2 24 H3879 Bush 26x35x62mm 1 25 M31310 Nut 1 2 UNF 5 26 M91213 Washer Spring M12 5 27 H7728 Drawbar 1 28 H7727 Hitch housing 1...

Page 37: ...r 32008 1 15 M1326 Seal Felt 1 16 M1334 Plug Dipstick 1 17 M1375 Circlip Internal INT0750 1 18 M1374 Circlip Internal INT0680 1 19 M31007 Nut M10 2 20 M1319 Nut Slotted 1 UNF 1 21 M1369 Plug Welsh type 52x10 1 22 M1343 Washer 40x26x2 1 23 M1361 Seal Radial lip 68x40x8 1 24 M2617 Gasket F60 1 25 M2634 Locking nut KM7 1 26 M1416 Split pin B5x60 1 27 M1366 Seal Radial lip 75x55x8 2 28 M1372 Circlip I...

Page 38: ...CPW Printers w t 20007751 OPERATORS MANUAL OPERATEURSHANDLEIDING Haymakers Hooimakers F80 350V F60 350VT CPW Printers w t 20013759 Sales 27 0 33 330 5787 Verkope 27 0 33 330 5787 ...

Reviews: