Sitrusglaseersel
Meng: tot dun genoeg om te drup. Versiersuiker: 1 teelepel
Gerasperde suurlemoen- of lemoenskskil, 1 ½ suurlemoen-
of lemoensap.
Romerige vanielje glaseermengsel
Meng totdat die mengsel dun genoeg is om te drup.1/2 koppie
versiersuiker, ¼ teelepel vanielje geursel, 1 ½ - 2 teelepels
melk.
Vulsels:
Voorgestelde garnerings
gekapte spek, kriue, uie, seesout, gesnyde salami skywe,
gerasperde kaas, olywe, papawersaad,klapper sesamsade,
gekapte soetrissies, sondroog tamaties, hagelslag kleurstrooi-
sel, sjokolade sprinkels.
10* Pasta
Bestanddele
Klein pannetjie
1000g
Water
200ml
430ml
Olie
2 eetlepels
2 eetlepels
Sout
1 teelepel
2 teelepels
Meel
2 koppies
4 ½ kop-
pies
11*Melkbrood
Bestanddele
Klein pan
750g
1000g
1250g
Melk
340ml
375ml
410ml
450ml
Margarien
1 eetlepel
1 ½ eetlepel
1 ½ eetlepel
2 eetlepels
Sout
1 teelepel
1 ½ teelepel
1 ½ teelepel
2 teelepels
Suiker
2 ½ eetlepel
3 eetlepels
3 eetlepels
4 eetlepels
Gewone
broodmeel
440g
560g
680g
760g
Gis
1 teelepel
1 ½ teelepel
1 ½ teelepel
2 teelepels
Afgeroomde
melkpoeier
½ eetlepel
1 eetlepel
2 eetlepels
3 eetlepels
Konfyt
Wenke vir optimale resultate
•
Gebruik ryp vars vrugte. Groot stukke moet rofweg in
kleiner stukke gesny word.
•
Konfyt moet bonkgs wees vermy dus die oorverwerking
van die vrugte.
•
Moenie die gespesifiseerde hoeveelhede suiker verminder
of vervang met iets anders nie.
•
Giet warm konfyt in gesteriliseerde flesse(sien hieronder),
en laat ongeveer 2cm bo by die deksel van die fles.
•
Verseël die fles onmiddellik.
•
Etiketteer die flesse . laat staan om afte koel totkamertem-
peratuur.
•
Jam Setta word vereis vir alle konfyt resepte.Dit bevat
pektien , ‘n natuurlike omgewingagent wat in vrugte
voorkom, wat noodsaaklik is vir die jellie soos in gehalte
konfyt.Jam Setta kan by enige supermark gekoop word in
50g pakkies.
•
Wees uiters versigtig wanneer warm konfyt hanteer word
Steriliseer jou flesse
•
Verwyder etikette endeksel insetsels deur dit in baie warm
water te was.
•
Was dit in seepwater.
•
Plaas flesse op ‘n skinkbord in die oondteen 1000 C vir
20 -25 minute.
•
Verwyder hulle uit die oond met oondhandskoene en vul
dadelik met warm konfyt.
•
Sterilisering sal die bakterieë en kieme vernietig wat jou
konfyt sal laat sleg word.
•
So sal u in staat wees om die hele jaar tuisgemaakte
konfyt te geniet.