4* Brokkerige grondboontjiebotter brood
Bestanddele
750g
1.0kg
1.25kg
Water
270ml
370ml
470ml
Margarien
2 eetlepels
3 eetlepels
4 eetlepels
Sout
1 teelepel
1 ½ teelepel
2 teelepels
Bruinsuiker
1 ½ eetlepel
2 ½ eetlepel
3 ½ eetlepel
Afgroomde melk
2 eetlepels
3 eetlepels
4 eetlepels
Gewone brood-
meel
320g (2)
360g (2 ¼)
400g (2 ½)
Volkoring brood-
meel
160g (1)
200g (11/4)
240g (11/2)
Gis
2 teelepels
2 teelepes
21/2 teelepel
Vrugte- en
neuthouer
Geroosterde
gekapte grond-
bone
½ koppie
¾ koppie
1koppie
Gluten Vrye Brood
Ons verstaan die belangrikheid van ‘n stapelvoedsel soos
brood in ‘n gluten onverdraagsame dieet.
So al wat u moet doen,is eenvoudig om net die regte
betanddele bymekaar te kry,’n knoppie te druk en laat
verder alles aan die Taurus broodbakker oor.
Nuttige wenke
•
Vir optimale resultate volg die instruksies noukeurig na.
•
Om te verseker dat al die bestanddele voldoende
gekombineer word,kan u die kniesiklus help deur die
deegtekstuur te inspekteer na 5minute in die kniepro-
ses. As daar omvermengde droë bestanddele aan die
kante van die pan sit, meng in dieselfde rigting as wat
die lem draai met die plastiese lepel.
•
Moenie die tydvertragings verstelling gebruik om
glutenvrye brood meete bak nie.
•
Laat die brood heeltemal afkoel voordat u dit sny.
•
Dit is normaal vir glutenvrye brood om effens swaar en
‘n digter tekstuur te hê. Hierdie brood moet ten minste
10-12cm in hoogte wees en ryk in geur wees.Vir ‘n lig-
ter brood tekstuur kan u die sout hoeveelheid verminder
tot ½ teelepel.
•
Weeg al die bestanddele, insluitende watervir die beste
resultate.
•
Gebruik metrieke mate vir al die droë bestanddele.
•
Wanneer asyn gebruik word, moet nooitmoutasyn
gebruik nie.
•
Verwyder die bakpan uit die bakkamer onmiddellik na
die baksiklus voltooi is.
•
Moenie dié brood in die warmhou funksie laat nie.
•
Laatstaan die brood vir 7 minute voor verwydering uit
die bakpan na die afkoelrakkie.
Broodmeel:
•
‘n Mengsel van meel sal ‘n beter resultaat gee en help
met verbruining.
•
As u slegs rysmeel gebruik, sal u ‘n vaal kors bo-op die
brood kry,ongeag die baktyd.
•
Beide fyn en growwe wit rysmeel werk goed.
•
Met die gebruik van rysmeel alleen, sal u vind jou
brood sal gouer oud word as met gemengde meel. Die
byvoeging van olie sal help om die brood langer vars
te hou.