Soet brode
Metode
1. Plaas die bestanddele in ‘n broodpan soos in die volgorde hieronder gelys:Vee enige storting van die pan af.
2. Plaas die broodpan in die bakker en maak die deksel toe.
3. Druk op die menu (0psielys)knoppie omdie program (5) SOET te laat begin.
4. Soek verlangde die korskleur, broodgrootteen druk en begin.
Die brood sal gebak word in die aantal ure aangedui.
Moenie die tydvertraging knoppie druk vir soet gebak nie want die bestanddele sal dalk bederf wees na baie
ure.
4* Soet
Bestanddele
Klein pan-
netjie
750g
1000g
1250g
Water
160ml
250ml
330ml
410ml
Olie
1 ½ eetlepel
2 eetlepels
3 eetlepels
3 eetlepels
Sout
1 teelepel
1 teelepel
2 teelepels
3 teelepels
Suiker
3 eetlepels
3 eetlepels
4 eetlepels
5 eetlepels
Melkpoeier
1 eetlepel
1 /1/2 ee-
tlepel
2 eetlepels
3 eetlepels
Broodmeel
2 koppies
3 koppies
4 koppies
5 koppies
Gis
1 teelepel
1 teelepel
1 teelepel
1 ½ teelepel
4* Outydse hawermout
Bestanddele
750g
1.0kg
1.25kg
Water
270ml
400ml
525ml
Margarien
2 eetlepels
3 eetlepels
4 eetlepels
Hawermout
½ koppie
¾ koppie
1 koppie
Sout
1 ½ teelepel
2 teelepels
2 ½ teelepels
Heuning
¼ koppie
½ koppie
½ koppie
Afgeroomde
melkpoeier
2 eetlepels
3 eetlepels
4 eetlepels
Gewone brood-
meel
480g (3)
640g (4)
800g(5)
Gis
2 teelepels
2 teelepels
2 ½ teelepel