Veiligheidsinstruksies:
•
Lees hierdie instruksies baie aandagtig deur voor die
gebruik van die toestel en bêre dit op ‘n veilige plek vir
toekomstige verwysing,
•
Moenie enige van die toestel se warm oppervlaktes
aanraak nie,Gebruik oondhandskoene vir die verwy-
dering van die broodpan/ne uit die toestel want die
toestel is baie warm na gebruik.
•
Haal die koord uit die sok as die toestel nie in gebruik
is nie of as dit skoongemaak word.
•
Moenie die toestel onder water of enige ander
vloeistof dompel nie. Moet ook nooit die toestel onder
‘nlopende kraan los nie. Moet dit ook nooit sonder
toesig laat nie.
•
Hierdie toestel is slegs vir volwasse gebruik.
•
Diétoestel is slegs bedoel vir huishoudelike gebruik.
•
As die toestel ‘n beskadigde prop of koord het,
moet dit nie gebruik nie.As die prop of kragtoevoer
beskadigis, neem dit terug na die naaste gemagtigde
dienssentrum virherstel.
•
Gebruik slegs die toebehore en bybehore wat deur die
vervaardiger verskaf is.
•
Moenie enige van die bewegende dele aanraak as die
toestel in werking is en nog ingeprop is in die kragsok
nie.
•
Moenie toestel in die buitelug stoor nie.Die toestel
moenie in die buitelug gestoor word of aan reën
blootgestel word nie. As water die toestel binnedring
sal die risiko vir ‘nelektriese skok vergroot.
•
Maak seker dat die spanning wat op die toestel se
graderigetiket verskyn, ooreenstem met dié van die
netspanning voor die prop in die sok gesteek word.
•
Indien enige van die toestel se omhulsels breek, trek
dadelik die prop uit die hooftoevoer om die moont-
likheid van ‘n elektriese skok te verhoed.
•
Die toestel moet ook nie gebruik word as dit op die
vloer geval het en sigbare tekens van skade toon en
as dit lek nie.
•
Moenie die toestel met nat hande of voete gebruik of
as u kaalvoet is nie.
•
Moenie die elektriese draad dwing nie. Moenie die
FUNKSIES
1
4
5
3
2
AFRIKAANS HANDLEIDING
Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Taurus handelsmerk produk te koop.
Danksy die tegnologie, ontwerp en werking en die feit dat dit voldoen aan die strengste gehalte
standaarde, is u verseker van ‘n volle bevredigende gebruik en lang produklewe.
1. Vrugte- en neuthouer
2. Leesvenster
3. Vlekvrye staal afwerking
4. 1Groot broodpan en 2 klein pannetjies
5. Koel aanraak deel