Foutopsporings gids
Probleem
Rede
Aksie
Beleid
Ketel lek water
Kan kondensasie wees
Dis normaal as ketel na
mekaar gekook word.
Die ketel is vir huishoudelike
gebruik alleen
Ketel is oorvol
Gooi van die water uit na die
max vlak
Warm water kan by die tuit
uitkom as die ketel oorvol is
en `n brand gevaar wees
Aan/af knoppie sit vas
Maak seker die knoppie is
skoon
Hou toestel weg van kook
area
ketel werk nie
Maak seker muursok is aan
Skakel muursok aan
Maak seker die ketel element
is toe onder water
Muursok werk nie
Toets met `n ander toestel
Toestel moet soortgelyke
krag wees om te verhoed dat
oorlading plaasvind.
Ketel is nie op die basis
Sit stewig op basis
Die ketel moet korrek op die
basis geplaas word
Ketel skop hoof kragbron uit
Kring is oorlaai
Ontkoppel alle toestelle op
dieselfde kring
Let wel daar kan tot 5
huishoudelike proppe op een
kring wees
Ketel vat lank om te kook
Element het kalk
Ontkalk soos in handleiding
Ketels met kalk het `n
korter lewensduurte. Ontkalk
gereeld
Ketel werk met tussenposes
Element het kalk
Ontkalk soos in handleiding
Ketels met kalk het `n
korter lewensduurte. Ontkalk
gereeld
Ketel roes aan buitekant
Stoom het geoksideer en in
oranje kleur verander
Maak ketel met `n sagte
doek droog na gebruik
Hou toestelle ten alle tye
skoon
Element roes
Water in sekere gebiede los
oranje of bruin kolle
Ontkalk soos in handleiding
Hou toestelle ten alle tye
skoon
Ketel skakel nie automa-
ties af
Deksel is nie in regte posisie
of is af
Maak seker deksel is in regte
posisie
Stoom wat uit die deksel en
tuit kom kan brandwonde
veroorsaak